Man dood, vrou ernstig na gewapende aanvalle te Muldersdrift

Gewapende aanvalle op blanke kleinhoewebewoners in Muldersdrift duur voort. Oor die afgelope naweek is ‘n blanke man doodgeskiet en ‘n blanke vrou swaar gewond in twee afsonderlike voorvalle.

Volgens konstabel Lucky Matome van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is ‘n eenheid omstreeks 20:30 Saterdagaand na ‘n kleinhoewe in Muldersdrift se Rietfonteingebied ontbied. Daar aangekom, het hulle die vrou in ‘n plas bloed aangetref.

“Die voorlopige ondersoek dui daarop dat die vrou tydens ‘n huisroof in die rug geskiet is,”  het konstabel Matome gesê. “Dit is nie duidelik hoeveel verdagtes by die hartelose misdaad betrokke was nie.” Enkele waardevolle items is as vermis aangemeld, waaronder selfone, ‘n tuisteaterstel en ‘n onbekende bedrag kontant.

Matome het voorts gesê: “Daar kon nie veel inligting by die slagoffer verkry word nie, aangesien sy in ‘n ernstige toestand was. Sy is vir dringende mediese behandeling na ‘n hospitaal gehaas.

‘n Saak van poging tot moorde en huisroof word tans ondersoek.

Die vorige oggend, Vrydag, het ‘n blanke man in dieselfde omgewing gesterf terwyl hy hom teen ‘n gewapende aanval probeer verdedig het. Die man het skuins voor ses in die oggend onraad bemerk en sy huis verlaat om ondersoek in te stel. Hierna het die aanvallers op hom losgebrand en het hy teruggeskiet, maar is noodlottig in sy bolyf gewond.

Volgens Matome is die polisie “bekommerd” oor die toename in aanvalle op kleinhoewebewoners in Muldersdrift.

Lede van die publiek met inligting kan die Muldersdrift-polisie skakel by 011 952 4600 of die Wesrand-trio-taakspan by 079 496 6288.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • John

    Skud maar net weer kop.
    Waarom, waarom ! word mense nog steeds aangemoedig om die polisie te bel met inligting ?!
    Die swart polisie beampte aan diens die volgende oggend is die broer van die moordenaar die vorige aand.
    Die swart polisie het bykans geen belang in die moeite wat dit verg om `n ondersoek in te stel nie wat nog van weke, maande, jare lange opvolg en hof prosedures.
    Trouens, is dit so vêrgesog om te postuleer – ‘Is dit nie dalk in die swart hand van die gereg se beste belang dat die konstante vlaag van moorde en martel voort duur nie ?’
    Breek dit een of ander gebod om te sê ‘Maar ons weet mos, dit dra als die stille goedkeuring van die regering weg’. Hulle will dit hê !

    Maar nou ja, sonder `n skroompie van skaamte, sal die nodige Afriforum afgevaardgide maar weer soos `n maer vark by `n mic sit en kuk en kerm – ‘die regering moet ons mense beskerm !’ of anders los ek `n ligte poepie.

    Kan die Boere nou maar net agter hulle self kyk nie ? Kan nie `n komando op die been bring nie ?

    • Maddox1

      Jy is 100% reg John, tog vir my lyk dit al meer dat blankes net elkeen vir homself omgee, en te hel met sy mede blanke broer/suster. Niemand stel meer belang is sy mede mens se lot in die lewe nie. Daar is nie meer ” omgee” vir jou mede blanke nie, en dit is waar een van ons groot problem le , dink ek.

      • Helaas Maddox1, Ek gee om vir jou en elkeen van my Volksgenote. Toegegee maar, verseker kan dit nie waar wees nie. Nie gesê om grond te koop nie maar, om te sê dat daar baie sal wees – ek ook daar is vir jou ook – kom wat wil!

        • Maddox1

          Hallo Dolk,
          Ek stem met jou saam, tog as ek so kyk na hoe dinge afspeel in die land kry ek die heeltyd die gevoel daar word daadwerklik en met opset ‘n wig tussen mekaar (blankes) ingedruk, sodat ons nie as ‘n eenheid kan saamstaan nie, Dit is duidelik die in beheer is skytbang vir ” Eendrag maak mag” of in Engels dan ” United we stand, divided we fall”. Presies wat gepoog word met die wit ras, ons word verhoed om ‘n “eenheid” te vorm, want daarin le ons sterkte… sien ook asb my 2de antwoord aan John hierbo.

          • Ou Transvaal

            HOOR HOOR !!

          • Verseker verskil ek daar met rede, helaas, jy het inderdaad ‘n tragiese feit beet.

            My punt is – jy kan nie ‘n wig tussen mense inslaan, druk of invryf – wanneer hulle in noue wandel met God en, met mekaar saamlewe nie Maddox.

            Weet jy wat walg my? Mense wat sê hulle het jou lief – totdat jy hulle mog nodig kry… Dan staan hulle soos weerhane en tuur – na waar die wind vandaan kom. Liefde word geken aan dade – nie aan (eintlik maar)hoonlaggende woorde nie.

      • John

        So moeilik om te sluk soos `n lou warm bier. Maar die kanker blyk terminaal te wees. Maar Voltaire sê :
        “Accept the cards life deals you. But once in hand, play them”
        En dan sê Karl Popper amper owergesetsynde :
        “We may become the makers of our fate when we have ceased to pose as its prophets”

        Ek dink Afrikaners moet, soos jy impliseer, miskien bietjie kleiner begin dink maar meer effektief begin uitvoer. Vat hand met jou naaste volksgenoot juis oor sake van onmiddellike belang soos die van veiligheid. Een mens op `n slag. En groei dit.
        Dit sal help om mense tot die besef te bring dat die konsep van `n staatsman leier dood is, en waarskynlik ook skadelik is.
        Bietjie vir bietjie, een hand dan twee.

        • Maddox1

          John, ek dink en vermoed baie het te doen met hoe die blanke oor die jare verstandelik “gekondisioneer en geprogrameer ” is deur MSM en alle tentakels van die NWO om alle kohesie te verbreek onder die blanke groepe. Die doelstelling soos ek dit verstaan is om heeltemal van die kaukasier (blanke) ras ontslae te raak. Breek die volk/groep se eenheid, en dan begin jy individueele teiken en uitmoor. Die res staan net basies en toekyk sonder om ‘n vinger te lig. Ons sien dit daagliks gebeur, en ten spyte van al die moorde op blankes is dit vir my verbysterend hoe min , apatie blankes vir hierdie moorde toon . Boere, bejaardes en gewone Jan-alleman word op die wreed- aardigste maniere vermoor/verkrag en gemartel, en die res sug maar net en bly tjoepstil, net te bang om gebrandmerk te word as ‘n rassis.Jy is reg ons het kommando’s weer nodig, die vraag is hoe gaan mens die blankes weer kry om bymkaar te staan?..hoe, weet ek wragtig nie…..

          • Ou Transvaal

            Stem saam , begin deur die regte mense bymekaar te bring en die slapruggies sal deel wil wees van die herlewing ..

          • John

            .. een hand, dan twee ?

  • Rifrug

    “‘n Saak van poging tot moorde … ” – ‘moord’

    • sussie se vissie

      Ag Riffies,
      n Mens waardeer n liddoring…ook net solank dit in jou veldskoen klop.
      In Zuma se (weereense ) oorlewingstog…wie was daai twee blankes regs en links van hom in sy toespraak van; ‘ek is die keiser…en die keiser is ek’?
      Ek..nes jy waardeer goeie taalgebruik. L Lemmer ook.
      Die roofdier vd veld onthou lank.
      Enige Praager met name?
      Dki.
      PS.
      Een spulse boernooi.

      • Jy moet jou naam verander… Jy is baie intelligenter as ‘n vissie – in iemand se sussie…( (Verskoon asb. die kru, banaliteit in my op die oog af, monologiese teenargument…) (Ongeag jou aspristiese ego wat jou waardigheid met sogge se naam hier barend kniehalter.))

        NS Helaas… Ironies genoeg ly u aan dieselfde sindroom as die een wie u, jy so luilekker oopspalk… Albei het geile murgvet om te verkoop…

        • eduard

          Verander die naam na umkhonto we sizwe.

          • Charles

            “konte van sizwe”

          • Arrie

            Jy bedoel seker die klonte wil swiets hê.

        • Naand Dolk,
          goed om jou weer hier op Praag te “hoor”. Mooiloop.

      • Rifrug

        “I’m sorry you don’t like our policies”
        “I understand your frustration”
        “I will be sure to pass your concerns on to management”

        Stercus accidit!

  • Antonie Geyser

    hulle ‘target’ hierdie gebied omdat ‘hulle’ lyk dit vir my nog altyd weggekom het, die polisie patroleer seker nie baie ernstig daar nie

    • Karel Combrinck

      Mag ek vra waarom is ‘target’ in aanhalingstekens? Miskien het jy ‘n spesifieke rede want die Afrikaanse woord is natuurlik teiken. maar ek is seker jy weet dit. Terloops ons kan “polisie” ook maar in aanhalingstekens sit vir wat hulle werd is.

  • Dit bly vir my absoluut vertsommend dat ‘n minderheidskultuurgroep soos die blanke Afrikaner verseg om die duidelike (nee oorweldigende) oorlogsverklaaring in woorde en dade asook volksmoordpatrone teen ons in die oog te kyk, saam te staan, op te staan en aksie te neem op alle tersaaklike terreine. Eerstens moet daar ‘n selbeskermings strategie wees met “kommando” tipe uitvoering (m.a.w. baie meer gevorderde benaderings as wat die patetiese Buurtwag en GPF “samewerkings” tans oplewer! ) Buurtwag voorsitters is ongelukkig meestal maar papperige, nukkerige en wispelturige, ongedissiplineerde en onopgeleide burgers (dikwels, – in my beskeie ondervinding, – met eie agendatjies). Die burgers in die stede, suburbs, plotte en plase is ook maar wederstrewig en gemaksugtig. Daarbenewens is daar nie ‘n eendragtige kulturele (Afrikaner) bestel wat die selfbestuur en selfbeskikkingsadministrasie van die blanke (Boere) Afrikaner objektief en doelgerig in geregtigheid begelei nie. Wie maak inspraak vir die Afrikaner wat hom of haar self probeer verdedig? Wie dryf die alternatiewe Afrikaner sosio-ekonomiese model? Dis maar altyd die minderwaardige “kruipsigtigheid” en “ja o’ slawemeester” slap gewriggies of gemanipuleerd-skeefgetrekte godsdiensbedroggedrewe kopknikkies, – of die boodskapper wat maksimale kruisbestuiwende burgerlike beveiligingsopleiding met verminderde risiko bevorder word summier gestenig in eie geledere (wat andersins onophoudelik en al-minder-wordende-in-getalle-weens-volksmoordtegnieke tjank op al wat sosiale media is) ter wille van selfverloenende “hensopper” tradisies en denkelose verval van eie identiteit, norme, waardes en voortbestaansreg (welke regte baie deeglik in die Grodnwet en internasionale wetgewing geskryf staan!!). Meegevoel met al die voortgesette lewens en besitreg verliese wat ons mense daagliks en gedienstig lei. Die Tien Gebooi gee vir ons die basiese stel gedragsreels. Ons as blanke Afrikaners laat die ongeregtigheid egter goedsmoeds, apaties en in gebrek aan regverdige rentmeesterskap geskied, terwyl ge-orkestreerde verarming ons verder uitmergel! Ons is aandadig aan ongeregrigheid en onaanvaarbare volksverval a.g.v. ons versuim om alle redelike en moontlike self-beveiligende optrede te neem, – in (ASK/ Afrikaner instansies?) samewerkende dinskrums, objektiewe en doelgerigde werkgroepe, nasionale buurtwag-netwerke en in die huis/ op die plaas.

    https://uploads.disquscdn.com/images/8d3a4664bdbd7c507aa03a8e9b44c3d961f2abbd8e5badab936ad7893e5f8176.jpg

    • Ou Transvaal

      KOLSKOOT!!
      Dit is interresant om te sien hoeveel politici en PK aktiviste aanmeld by die CPF’s . Weet julle dat deelname aan sulke “maklike” instellings politeis gesien word as aktivisme en deelname soos beoog met die kommunistiese straatkommitee oogmerke ?
      Met hulle agendatjies tot selfverryking veroorsaak dit telkens dat die Volk die hasepad kies want of ons dit wil erken of nie ….politiek het ons verwilder van Volksliefde !!!

    • Skote Petoors!

  • Karel Combrinck

    Brutale, gewelddadige, demokratiese rommelrepubliek.

    • Rooikop

      Met ‘n terroriste bende aan die stuur van sake en daarmee saam ‘n korrupte dikator as stuurman wat verwag ‘n mens dan anders? Hierdie optrede was duidelik lank voor 94 – kyk wat het winnie met die mense aangevang. kyk hoe het hulle bomme geplant – selfs in kerke!
      Nou hulle lawwe geslote stemme om die stuurman te probeer onttroon? Dinge gaan nie gou beter gaan nie.

    • Charles

      Die “Demokratiese” People’s Republic van Azanie.