Adjunkminister van hoër onderwys slaan vrou toe sy hom ‘n ‘moffie’ noem

Spotprent van Mduduzi Manana deur John McCann.

Suid-Afrika se adjunkminister van hoër onderwys, Mduduzi Manana, het na bewering Sondagoggend omstreeks halfdrie ‘n vrou begin aanrand omdat hulle eers in ‘n politieke argument betrokke geraak het en sy hom daarna ‘n “moffie” (stibane) genoem het. Die voorval het in die nagklub Cubana in die Cedar Square-winkelsentrum te Fourways, Johannesburg, plaasgevind.

‘n Video van die voorval is agterna op sosiale media, waaronder Twitter, geplaas van waar PRAAG dit afgelaai het.

Die slagoffer van die adjunkminister en sy vriende het agterna gesê: “Hulle het my geskop en geslaan en aan my hare getrek… My niggie Thando is ook geklap, hulle het haar hare getrek. My vriendin is rondgegooi toe sy probeer het om my te kom help.”

Die vrou het agterna ook foto’s aanlyn geplaas wat op Twitter gedeel is.

Sy het agterna ook ‘n klag van aanranding teen Manana by die Douglasdale-polisiestasie aanhangig gemaak (sien dokument hier onder). Volgens haar het die nagklub se “uitsmyters net rondgestaan en kyk terwyl die aanranding plaasgevind het”.

In haar verklaring sê sy dat hulle by ‘n tafel naby die minister gesit het toe “ons in ‘n politieke debat betrokke raak, en hy wou ‘n toespraak maak teenoor almal wat daar was, waaronder sy personeel”.

‘n Vriendin van haar, Thando, het begin om ‘n selfoonvideo van die toespraak te maak toe sy gevra is om op te hou. Hierna het Manana woedend geraak, gevra wie hulle is, asook die veiligheidspersoneel by die kroeg gevra om haar en haar vriende te verwyder.

Mduduzi Manana. Hy is ‘n ‘moffie’ (stibane) genoem.

Met dié dat hulle wegloop, het een van haar vriende na die minister toe gedraai en vir hom gesê: “Maar jy is ‘n moffie (stibane).”

Toe sy buite die kroegarea kom, met haar vriende steeds binne, is sy na bewering geslaan. Toe sy val, is sy ook geskop. ‘n Werknemer van die SAUK wat ook teenwoordig was, het op verskeie radiostasies bevestig dat Manana “op die vrou se lyf en kop getrap het”.

Die vrou sê ook dat Manana “my hare gertrek het sodat my pruik van my kop afgekom het”.

Die vrou sê die uitsmyters wat haar en haar vriendin tot by hul motor vergesel het, het aan hulle gesê “om die plek te verlaat aangesien Mduduzi gevaarlik is en oor ‘n vuurwapen beskik”.

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het bevestig dat ‘n saak van aanranding by die Douglasdale-polisiestasie naby die klub aangemeld is.

Volgens Mbalula ontken Manana enige betrokkenheid, hoewel daar opnames op sosiale media bestaan waarin hy blyk skuld te erken.

Op sy persoonlike Twitter, het die adjunkminister gesê dat hy nie “bewerings ontken nie” en ook “nie trots” is nie. Desnieteenstaande meen hy dat die video-opname van die gebeure “vals” is.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Jared van Niekerk

    Dis maar hoe hulle met vrouens werk. En dis boonop sogenaamde “Vrouemaand.” Let ook op hoe tree die Aapzaniese polisie vinnig teen die beweerde blanke KFC-aanvallers op, maar hierdie bobbejaan hardloop nog lekker buite die tronk rond.

    • Mattewis Kat

      Inderdaad! Hulle noem die KFC-voorval rasse-haat, maar die skrille kontras in die wyse waarop hierdie twee voorvalle deur die sogenaamde polisie hanteer word dui eerder dat die rasse-haat op statutêre vlak teenoor die blanke minderheid gepleeg word. Die wyse waarop plaasmoorde deur die staat hanteer word in hierdie land, laat ons ook sonder enige twyfel hieroor. Hierdie sot sal hoogs waarskynlik in sy pos aanbly asof niks gebeur het nie. Immers het sy president jare tevore reeds die voorbeeld gestel, behalwe dat hy die jong vrou nog verkrag het daarby.

  • sussie se vissie

    Verskoon my onkunde..being blond and all.
    Maar wat virre ding word op die foto regs onner uitgebeeld?
    As dit is wat ek dink dit is…kort die ‘ding’ boerseep en deoderant. So nie…n tweede pruik.

    • Ou Transvaal

      Boerseep sal nie werk nie , dit word rassisties geag.

      • John

        `n Oop kop benadering noop my om te sê dat dit dalk nie so sleg idee is om `n burqa oor daardie kaalkop te gooi nie. In fact, met suiwer astetiese aspekte in gedagte, gooi die hele hijab.

        • Ou Transvaal

          KOLSKOOT!!!

    • Riaan Slabbert

      O genade…. ekt Wraggies nie gedink ek gaan dit hierdie week eers regkry om te SMAAIL nie. 😀 Daai foto lyk vir my amper soos iets wat ek so pas geskeur het soos ek lag vir jou.

      • sussie se vissie

        Vir lsg om te gebeur moet jy Riana heet?
        😉

  • John

    Skud my tot in my my siel. Al die geweld in die reënboog land. Kentucky klappe tot die Fourways frommel, `n nuwe soort ekspressionisme is onderweg onder die mense. Ek sit maar altyd met so drooooë glimlag en luister hoe die “virtue signals” begin dreun op ‘popular media’. Die agbare minister moet nou gemur word omdat hy die bek geklap het .. maar gee tog krediet waar dit toekom. In Afrika tradisie, indien `n vrou `n man `n moffie noem, dan [a] word sy gedonner, en [b] dit gebeur gewoonlik nie weer nie.

    Wat ons hier kort is `n saamtrek op `n bult. Alle kleure en geure moet hande vat en met nuwe ywer bid vir ten minste 30 minute langer as die vorige een. Volle vertroue het ek dat die droogte, die geweld als en nog wat spoedig iets van die verlede sal wees. Hou net daai oë styf toe.

  • Ou Transvaal

    Die DA se stilte tesaame met die van die vroueregtekrygers is oorverdowend !!!
    Miskien het die adjunk net uitgebars omdat die morele toestand van die land hom so swaar op die hart lê…??(sarkasme af )…hy kan onmoontlik homophobies wees ??

    • John

      Hang vas. Hier’s `n hele proses betrokke van optimale media skynheiligheid vs `n uiters fyn berekening oor hoe dit dan nou sal of nie sal impak op die swart manlike DA ondersteuner. Hierdie geval is ietwat moeilik om mee kant te kies. `n Veel makliker kriteria is ummm… bv. wanneer `n wit man `n swart sionistiese lesbiër met die voorkop bydam.

      • Ou Transvaal

        Kishou !!!

      • sussie se vissie

        Hoekom vermoed ek ‘voorkop’ is verkeerd gespel?

        • Rooikop

          Hy het seker maar ‘voorhoof’ bedoel?

    • Middag Transvaal,
      nee ek dink hy is kleptomanies, daarom deel hy so klappe uit. of het ek nou weer die kat aan die pruik beet.

    • sussie se vissie

      As sou hierdie ‘verweer’ in flapkopkultuur geld, kan ek hieruit slegs aflei Stompie moes ou Winnie n af- en uitgeremde lesbiese koei genoem het?

  • Rooikop

    Hierdie is nou hoofnuus saam met die narre wat nou die mense daar by die hoenderwinkel aangerand het. Ek lees egter omtrent elke dag van nog ‘n plaasmoord – baie met die dood tot gevolg en daar word nie ‘n word daaroor gerep in die hoofstroom media nie. Wys maar net wat belangrik is vir die spul

    • Rifrug

      Dankie vir die laat weet oor praag.org!

      Miskien is die tyd vir “oefen” nou verby …
      https://uploads.disquscdn.com/images/e9daf9a88b1485ff45d2b193721281e0e413a0c97bb898dba2ef52d87d73f6c7.jpg

      At least a dozen protests broke out across Gauteng on Tuesday morning.

      According to reports‚ community-led protests were under way
      in Turffontein‚ Benoni‚ Protea Glen‚ Centurion‚ Dobsonville‚ GaRankuwa‚
      Braamfontein‚ Zandspruit‚ Diepkloof‚ Rosettenville‚ Mamelodi‚
      Atteridgeville and Soshanguve‚ among other places.

      Johannesburg Metro Police spokesman Wayne Minnaar said officers had their hands full attending to action in multiple locations.

      “It’s said that [the protests] are linked to the vote of no confidence‚” said Minnaar.

      His colleague‚ Edna Mamonyane‚ said the protests appeared coordinated.

      “There are no protesters in the various locations. They are
      blockading the roads the rocks and with burning tyres and then moving on
      to the next location‚” she said.

      https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2017-08-08-mass-protests-flare-up-across-gauteng/