Swartes vertrap mekaar weer by sokker met fopkaartjies

Suid-Afrika is nie net die bestemming van reënboog-fopnuus nie, maar ook fopkaartjies vir swart sokkerwedstryde in Johannesburg. Saterdag het nog ‘n dodelike stormloop by die FNB-stadion tot gevolg gehad.

Twee mense is doodgestrap en ‘n ander persoon is kritiek toe swart aanhangers ‘n hek tydens die Carling Black Label Cup wedstryd tussen die land se twee gunsteling swart spanne, Orlando Pirates en Kaizer Chiefs, platgetrap het.

Stadium Management South Africa het aangekondig dat ‘n voorlopige ondersoek aan die lig gebring het dat die voorval veroorsaak is deur fopkaartjies wat aan aanhangers verkoop is, wat toe probeer het om toegang tot die stadion te verkry.

Die polisie het reeds sowat 3000 sulke fopkaartjies gekonfiskeer wat aanhangers in hul besit gehad het. Die kaartjies is amptelik gedruk deur die Suid-Afrikaanse aanlynkaartdiens, Computicket.

“Die voorraad is genommer, dit moes gesluit gewees het, dit moet uitgeteken word teen behoorlike registers. Ons lei af in hierdie stadium dat die kaartjievoorraad gesteel is,” het die hoofbestuurder van Stadium Management South Africa, Jacques Grobbelaar aan die Suid-Afrikaanse stasie, Eyewitness News, gesê.

Grobbelaar sê die validering van die kaartjies wys verder na meer interne korrupsie, en ondersoeke deur die polisie sal van stapel gestuur word.

Die Johannesburgse openbare veiligheid bestuurskomiteelid, Michael Sun het aan Eyewitness News bevestig dat die vertrapping veroorsaak is deur die verkoop of gebruik van fopkaartjies by die lokaal.

Die stormloop het plaasgevind waar meer as 87 000 swart aanhangers by die stadion aangekom het. Ten spyte van die voorval het die wedstryd voortgegaan. Nie die toeskouers of spelers het ‘n saak gehad met die slagoffers nie.

Die polisie het eers laat die aand die lyke verwyder van die stadion.

Die vertrapping is soortgelyk aan die Ellis Park-ramp, waar 43 aanhangers in April 2001 in ‘n wedstryd tussen Pirates and Chiefs doodgetrap is.

Die Ellis Park-stadion-ramp was die grootste sportongeluk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis op 11 April 2001, toe 43 swart toeskouers dood is toe aanhangers in die stadion in Johannesburg gestormloop het om die sokkerwedstryd tussen die twee swart spanne Kaizer Chiefs en Orlando Pirates te sien.

Die finale ondersoek na die voorval het bevind dat ‘n belangrike oorsaak was dat sekuriteitspersoneel omgekoop is, om toeskouers toe te laat om sonder kaartjies die stadion te betree.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • sussie se vissie

    Om een of ander onverklaarbare rede..begin ek sokker geniet.
    Sit vol verwagting en sien uit na die vlgde wedstryd.
    Inteendeel. AVBOB moet miskien dink om n ‘pay-as-you-go’ stalletjie daar te vestig.

    • Johann Schutte

      Soccer represents manual uselessness on a deep psychological level.

  • Antonie Geyser

    verkoop assuransie soos wat hulle vir vliegtuie by die lughawe verkoop, en ingram camphor cream, ‘hands, knees and elbows’ as dit rof raak, daar is n groot mark vir dit

  • Jared van Niekerk

    ‘n Darwin-toekenning vir hulle. Twee minder suurstofdiewe.

  • Rooikop

    Hierdie is net nog ‘n resultaat van die wetteloosheid wat aangespoor word. Dit wys ook maar hoeveel daar vir lewe omgegee word. (Moet net nie ‘n blanke wees wat skeef kyk na een van hulle nie dan is daardie lewens eweskielik oneindig baie werd)

    • Ou Transvaal

      KOLSKOOT!!

  • Afrikanus

    Die blankes hierso oorsee maak soms ook onnosel goed en sport en fees stormlope waar mense sterf. So van swartes gepraat, wat sal gebeur as Robert Mugabe omkap? Sal al die Zimbabwiers in Suid-Afrika terugstroom Zimbabwe toe? Suid-Afrika is nie meer die land van melk en heuning vir baie swartes nie. Die effek sal wees dat die swart demografie met paar miljoen binne Suid-Afrika daal. Minder mense wat vir die ANC stem. Wie weet meer omtrent hierdie saak?