BLF voer linkse agenda-skrywers hul eie Biko-stroop

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, Sanef, het ‘n dringende hofaansoek ingedien teen Black First Land First en sy leier, Andile Mngxitama.

Sanef vra die Hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n interdik teen Mngxitama en sy beweging om te verhoed dat hulle sogenaamde joernaliste, redakteurs en politieke ontleders wat die Guptas teiken, uitsonder.

Sam Mkhokheli van Sanef sê Suid-Afrikaners moet wakker skrik aangesien dit nie net oor die media gaan nie, maar die reg van die publiek om te weet wat aangaan. Bykans elf sogenaamde “joernaliste”, eerder bekend vir hul linkse aktivisme en Boerehaat as hul sogenaamde joernalistiek, word ironies genoeg deur die organisasie gelys.

Die beweging sê hulle gaan die linkse joernaliste uitsonder as protes teen rassisme, naamskending, fopnuus en hul gebrek aan dekking van wit korrupsie. Die BLF het die lys bekendgemaak teen wie hulle gaan betoog.

Dit volg na die redakteurs, Peter Bruce, Tim Cohen en die politieke ontleder, Karima Brown verlede week buite Bruce se huis geïntimideer is. Lede van die beweging het ‘n protesaksie voor Bruce se huis gehou oor ‘n rubriek wat hy oor die Gupta-familie geskryf het.

Die Suid-Afrikaanse redakteursforum het vroeër gewaarsku dat die Black First Land First-beweging moet ophou om joernaliste te dreig of hulle sal in die hof aangekla word.

In ‘n brief aan die beweging skryf Sanef dat hy kennis neem van die dreigement op sy webblad teen sekere wit joernaliste. Peter Bruce van Business Day, Sam Sole van Bhungane, die rubriekskrywer Max du Preez, Adriaan Basson van News24 en Stephen Grootes van 702 word onder meer gedreig.

Sanef het intussen ‘n dringende hofbevel teen die BLF by die Johannesburgse Hoooggeregshof ingedien om te verhoed dat die beweging dié individue uitsonder. BLF sê hy sal die hofaansoek teenstaan.

Sanef het intussen ‘n beroep op alle joernaliste gedoen om vandag swart armbande te dra in solidariteit met kollegas wat deur die Black First Land First-beweging “geteister” word. Mngxitama sê egter hulle sal voortgaan om, wat hy noem, wit rassistiese joernaliste uit te sonder. Die lys sluit onder andere ook Barry Bateman van EWN en 702 in. Maar die lys bevat nie net wit name nie.

Die voorsitter van Sanef, Mahlatse Gallens sê “joernaliste” word “geteister om bewerings van korrupsie en staatskaping uit die openbare domein te hou”.

Die Ahmed Kathrada-stigting het “intimidasie van joernaliste” deur die organisasie Black First Land First, veroordeel. Die organisasie sê hy maak ten sterkte beswaar teen ‘n verklaring deur die BLF dat ‘n groep “wit” joernaliste gelys gaan word.

Die direkteur van die Kathrada-stigting, Neeshan Balton sê dit is veral kommerkwekkend weens die feit dat die BLF al telkemale in die publiek die Gupta-familie verdedig het. Balton het die belangrikheid van ‘n vrye en onafhanklike media in ‘n demokrasie beklemtoon, maar niks genoem van die onwenslikheid van ‘n monopolie nie.

Mngxitama, het ‘n beeld van ‘n stroop getwiet wat daarop gemik is om alle bekende simptome van Lekgowa Laka te verhoed, vermoedelik ‘n geestesiekte onder swart mense.

In die twiet het Mngxitama die 702-gasheer Eusebius Mckaiser geteiken, een van die 11 media-persoonlikhede wat deur BLF uitgewys is. Die bitterbek Mckaiser word daarvan beskuldig dat hy Lekgowa Laka onderlede het.

Mngxitama het ook getwiet: “Polisie skiet ons mense in Alexander [die swart woonbuurt Alexandra wat swartmense dikwels as ‘Alexander’ uitspreek] oor onteiening. Dit is net ‘n oefening. Die grond is ons s’n. #AlexanderLandexpropriation.”

Hy het ook opgemerk tydens die betoging buite Bruce se huis: “Die huise in Sandton lyk goed. Ons is net aan die opwarm [om huise te beset]”

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Nou ja. Gelukkig het ons dr. Dan se Rooi Pille vir Donker verlgting. In die huidige siek klimaat moet mens die dosisse verdubbel.

    • Charles

      Die genoemde idiotiese en veraderlike “joernaliste” kan te eniger tyd vir Dr. Roodt vir ‘n paar rooi pille vra, hy het baie!!

      • Vicky

        Nee. Dan het sagter geword met ouderdom.

        • Charles

          Vicky, jy’s “hardcore” 😉

          • sussie se vissie

            Sy sal weet.
            As joolkoningin op Skelmbos…was sy my een voor.

  • Rifrug

    “… Johannesburgse Hoooggeregshof ingedien … ” – ‘Hooggeregshof’

    • Charles

      Dankie Rifrug:)

  • Ou Transvaal

    Hierdie joernaliste het graag sameswerings teoriee gebruik om regdenkendes te etiketeer as manies en liggelowig……..kan ons maar se….staak julle nou julle sameswerings teoriee , ons luister lank reeds nie na julle nie , daar is ook nie plek vir verraderlikes binne die Volk nie ,veral nou dat julle sien dat julle in gevaar is .
    Het die tyd van intense siekte weens uiterse spanning en druk vir julle aangebreek , die ‘SIEKTE ” waarmee slegs joernaliste kan spog ?

  • sussie se vissie

    Mckaiser met sy oulike boekie ‘There’s a Zulu on my Stoep’ ( of eerder ‘up my phoep’? ) – verdien nie wat hom toekom nie.

    • Rifrug

      Eusebius McKaiser se “oulike boekie” is ‘A Bantu in My Bathroom!’ – ‘There’s a Zulu On My Stoep’ is ‘n film deur Gray Hofmeyr met Leon Schuster as hoofnar …

      • sussie se vissie

        Moes die titel aanpas.
        Anders as ‘stoep’…waarmee gaan ‘bathroom’ rym?
        PS.
        Flou verskoning. I bough to your wisdom.

        • Rifrug

          A Bantu in My Bathroom!
          There’s a Zulu On My Stoep
          A Tswana in my Toilet
          … waar gaan ek nou phis en phoep?

          • Charles

            Hehe!!

      • Charles

        Ja, bantoes, hulle behoort in middel-Afrika, en nie hier in ons geliefde vaderland nie.

    • Johann Schutte

      There’s a Venda on the verandah (Ramaphosa).

      • Rifrug

        … en ‘n Pedi wat oor die palisade wil spring!

        • Charles

          Wat ‘n skreeusnaakse grap is dit alles nie! Ons word gratis voorsien van goeie komedie deur ‘n klomp narre!

    • Charles

      Hehe!!

  • Maus

    Ja-nee die pers is net vry as jy dit met ‘n monopolie oorheers.. soos wat hul dit die afgelope meer as ‘n eeu oorheers het. Smuts het gekom en gegaan.. die NP het gekom en gegaan.. en nou die ANC.. tog bly hul altyd daar en altyd baas.

  • Charles

    Hehe, die ironie het my nie ontgaan nie, ek kry so lekker! Dankie PRAAG!!!!!!
    Die klomp siek goed gaan mekaar nog vernietig, dan gaan ons Boere (Afrikaners) weer oorvat, merk my woorde.

  • Skisofreen

    As ek hierdie mense raad kan gee sal ek nie met Cohen en volksgenote mors nie. Tensy dit natuurlik oëverblindery is en die eintlike teiken in der waarheid die oorblywende bleekvelle is.

  • Owen

    “The YES vote will now have to pay its bill, they have voted for power sharing, they will now find out what it means to loose power & to have NO power of your own to protect their own freedom”
    https://uploads.disquscdn.com/images/53ed3cdc8b106cf5aacb8d86715eb31c55119b1cc3e68bfc2b4e1d59f64fb594.jpg

    • Kalium_Chloraat

      Ja, die maande van partytjie in 1994 eis nou al baie jare se babalaas.

    • Charles

      Urggghhh, maak my siek. Verwyder dit asseblief!!

    • Johann Schutte

      Any idea who the peering supporting hobbits (lower 1/16th of the screen) are?

      • Owen

        Supporters of the yes vote, there were so many.
        They are showing their faces throughout RSA at the present moment.

  • Kalium_Chloraat

    So BLF is die Guptas se Bruinhemde.

    • Charles

      Jip.

    • sussie se vissie

      Verduidelik dit aan Vicky wattie wil sienie.

  • Vicky

    Hoe meer ek van hierdie BLF groep hoor hoe meer hou ek van hulle. Veral in n week waar sogenaamde “regses” en ander blanke kloeke die vlamme van sensuur en haatwette stook. n BLANKE aanslag op vryspraak maak my meer haatvol as gewoonlik.

    • Charles

      Ek stem Vicky dankie.

    • Republican

      Ek sien nou die dag n video op youtube van Mark Dice oor n studie in Amerika wat onder joernaliste en verslaggewers gedoen is. Het die novorsing self gelees nie. maar miskien is so n studie ook in Suid-Afrika nodig. Hier die video:

  • Rooikop

    Van die punt af maar ek hoor dat daar sprake is om die reserwebank te nasionaliseer – Nou vat hulle aan die verkeerde mense se goed. Groot wêreldleiers wat net aan hierdie gedink het is al in hulle spore gestop. Ek wonder of die spul besef hullle het hul eie vonisse geteken.

    • Anton Schutte

      nee wat Rooikop, “die spul” is dommer as grond. Miskien moets ons maar vir zupta and malema aanhits om dit te doen..

    • Ou Transvaal

      KOLSKOOT!!!

  • Kyk daardie Gupta’s speel nie, as hulle ‘n land kaap Dan koop hulle sommar ‘n paar politieke organisasies ook. Maar dat hulle nou die linkse veraaiers aanvat is vir my goeie nuus, meskien is dit net wat die dokter georder het om eenheid in ons geledere te bevorder. Ek het nooit kon dink dat ek ooit sou sê “Mooi so BLF hou aan op daardie trant.” Maar daar is altyd ‘n eerste keer, toemaar ek sal nie saam met hulle protester nie.

  • boerseun

    Die Boerehaters Marx du Preez en Adderjan Basson word nou deur hulle swart politieke vriende gekasty! Kry vir julle! Hulle skuil seker agter slot en grendel met polisiebewaking in die straat – bang ‘n swartman klop aan die deur… Om te dink, hulle het hulle beywer vir hierdie kommunistiese paradys!