Plaasmoord in Noordwes kom na premier se aanhitsing teen Afrikaners

Supra Mahumapelo

‘n Boer van die Sannieshof distrik in Noordwes, is doodgeskiet en sy vrou ernstig gewond in ‘n plaasaanval.

Drie gewapende swartes het die mense in die plaashuis oorval.

Die besoeker, ‘n vrou, het glo onder ‘n tafel weggekruip tydens die voorval.

Afriforum se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, sê die boere van die omgewing het tot vroeg vanoggend onsuksesvol na die voortvlugtendes gesoek.

Volgens Cameron kan dit moontlik verband hou met die premier van Noordwes, Supra Muhamopelo, se opruiende uitsprake tydens verlede week se onrus op Coligny.

Die aanval het plaasgevind op ‘n plaas by Biesiesvlei.

Sersant Kelebogile Moleko, polisiewoordvoerder het bevestig dat die drie swart aanvallers die huis deur ‘n venster binnegedring het Dinsdagaand teen agtuur.

Die boervrou het iets gehoor en gaan ondersoek instel. Sy is 2 keer geskiet, Haar man wat haar te hulp gesnel het, is in die bors geskiet en het op die toneel gesterf.

‘n Bejaarde vrou wat ook in die huis was tydens die aanval, is ongedeerd.

Die aanvallers het met die egpaar se selfone en hul wit Hilux-bakkie gevlug. Plaaslike buurtwagte het nog nie daarin kon slaag om die aanvallers vas te trek nie.

Die polisie wou nie die naam van die oorledene bekend maak nie. Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord nie.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • leonlemmer

    Blykbaar word dit deesdae aanvaar dat boere die misdadigers betrokke by plaasaanvalle moet vastrek.

    • Cousin Vinnie

      Juis Leon, ten spyte van die belastings wat ons betaal is ons voëlvry verklaar en moet ons onself verdedig en sommer self die paaie ens. Ook regmaak aangesien ons belastinggeld lànkal uitgemors is!

      • Jip Vinnie. En ten spyte van die klaagliedere, verarming en bloed (en herhaalende berade) slaag die blanke Afrikaner nie daarin om tot effektiewe, volhoubare, selfbestuur en selfbeskikkingsadministrasie te kom nie. Baie geluide, rukbewegings, belangrik-lyk/ klink, glansfotos, nuusbriewe, optogte, balonne, wit kruise, gebede vir Ishtar, groot vierkleur, … terwyl landbouboere, burgers en volksgenote volhardend skade lei, die ekonomie daagliks verder verval en ons mense daagliks vermoor word. Please unite the people … and take me to your leader!

        • Betzie van Rensburg

          Mens raak moeg van praat oor en uitwys van, bevestiging van gemors ervarings, redeneer oor wanneer wie nou wat verkeerd gedoen het en/of steeds doen. Beenmurgmoeg.

          As die rektor van CUT ( ou technikon in Bloemfontein) teem oor dekolonialisering, wil ek nie meer oor sy standpunt praat om tot vervelens toe eintlik dieselfde punte op te rakel nie.

          In ‘n snit oor die spesiale taakmag wat ‘n transito rooftog fnuik, praat die manne in die hitte van die oomblik Afrikaans, hulle is gedissiplineerd, georganiseerd en doeltreffend. Daar is sisteem en aksie. Daar moet n leier wees. En gespesialiseerde opleiding. Dit is soos ratte saamwerk.
          Soos dit hoort.

          Helaas …………

        • Cousin Vinnie

          Ja, Johnny, ek dink ons mense sit soos bokkies in die lig van n aankomende motor, angsbevange en apaties! Wat anders is dit dan? Ek dink baie daaraan dat ons mense ELKE KEER herhaaldelik vermoor en bevark word maar ons kom nie tot verhaal nie! Waarom word ons dan elke keer gevang, leer ons dan nie??? Of is ons dan te gemaklik tot ons eie nadeel?? Is dit dan wat gebeur as jou VERAAIER “leier” jou uitverkoop het?

          • Cousin Vinnie, dis my indruk hier op die grond. 1. Ons mense is vuisvoos en verward. 2. Afrikaner wispelturigheid en blywende gebrek aan eenparigheid (en “holistiese” omsigtigheid) onder Afrikaner leiers skep wantroue. 3. Die liegstories van die regering, politiek en selfs die politieke agendagedrewe godsdiensmanipulasie van ons kerke dra by tot diep en seer wantroue. 4. Mense soek steeds gerieflik-apaties na iemand wat vir en namens hulle sal dink. Buurtwagte en GPF inisiatiewe het dikwels ‘n hond-in-die-mond nasmaak a.g.v ons MANNE wat matriekseun speletjies wil speel, kleilat gooi, boomklim en ver-piepie wedywering besig.

          • Cousin Vinnie

            Johnnycongo, jou punte 1-4 maak sin! Moet jy ook nie vergeet van die jarelange breinspoeling (ook genoem edJewcation en die kerke is deel daarvan ) wat ons mense ondergaan het en het altyd “die regte ding gedoen” om nou te moet uitvind hulle het grond gesteel en is eintlik dan kriminele en word ook só genoem asook “dutch thugs” deur werklike kriminele barbare om elke hoek en draai! Hoeveel moet n trotse Volk dan verduur te midde van staatsbefondse Volksmoord in n land wat hul voorvaders gebou het en nou omgeploeg is deur hordes volksvreemde kriminele wat nie ons nie net onderdruk deur wette in die werksplek nie maar wat sing en hul verlustig in die slagting van ons minderheid Boere (ja kosvoorsieners om alles te kroon) en ander blankes! Ja vuisvoos en is seker die beste woord hiervoor en hoe anders as verward kan n Volk dan wees as hul leiers hul so gewetenloos uitverkoop het??

    • Willem

      Daar is gisteraand sonpanele op die plaas gesteel. (R20 000 se skade, en die bevoordeeldes gaan waarskynlik R2000 kry vir die panele wat hulle gaan verkwansel)
      Ek was 09:00 by die plaaslike polisie om dit aan te meld.. Dit vat geduld om die traagheid gade te slaan sonder om te ontplof.. Teen 11:00 het ek ‘n saaknommer gehad, en die beampte was duidelik verlig dat sy werk nou gedoen is.
      Die saak gaan nie ondersoek word nie, niemand gaan ondervra word nie, geen vingerafdrukke gaan gesoek word, of spore gevat word nie. En wat is hierdie SAPS stasie se bedryfskoste per maand?
      Nou gaan die panele NOG beter gepantser moet word, met ‘n waarskuwingstelsel wat ‘n verdere R8 000 minimum gaan kos. En dan het ons weer water in daardie deel van die plaas.

      • sussie se vissie

        Sien Willem,
        Mens word sielsmoeg om dag-na-dag aan hierdie tipe str@nt onderwerp te word. ( Ekself moet kos maak, maar elke keer as manlief die plaashek oopmaak – moet ek my vernuftige kookkuns staak. Roerlepel verruil vir n Sig Sauer VBR pompaksie haelgeweer. )
        Vandaar my vorige plasing oor ORANIA.
        Hier rond….jag lapkop-kelpies ( ook gesteel ) lammers pad-toe.
        Dis onuithoudbaar.
        My kanse vat…..en beroep op Adv Barry Roux ?

        • Pierre

          Afrikaners moet voorberei vir die nuwe Groot (massa) Trek Kaap Provinsie toe. Orania is te klein… Daar is baie land in die Kaap en… ons was eintlik eerste daar (behalwe vir die Strandlopers en Khoi San). Hoe gouer en hoe meer hoe beter – makliker om saan te staan as die oorgrote meerderheid gekonsentreer is in een plek – die res sal vanself uitwerk

          • Riaan Slabbert

            Daars vokkol water daar nie pel.

        • Vissie, sielsmoeg inderdaad! Tog kom die burgers nie tot eenheid en volhoubare selfadministrerende aksie nie. Ek self hou aan soek na forums en dinskrums wat werklik ‘n verskil sal maak en twee brugge kan slaan. 1. Van reg bo na heel onder. 2. Wye en effektiewe reikwydste. Ek groet vir eers.

    • sussie se vissie

      Wel mnr Lemmer,
      As 30% ex ondersoekbeamtes van Brixton/Bishop Lavis Moord’n Roof Eenheid – maak dit sin.
      Veral so…die puik getuienislewering tydens hofproses.
      Die Koup…..Tankwa en Groot Karoo is hul innig dankbaar.

      PS.
      Jammer. Nagelaat om te sê hul’s almal blank.

  • Rifrug

    “…gneem in verband met …” – geneem

    • Rifrug, – wees meer genadig mens. Dr. Dan is besig om te help om die Volk prakties te probeer red. Hy raak ook moeg. Kom ons gee hom en die PRAAG span kediet dat hulle nog tyd kry om ‘n webwerf te onderhou sodat ek, jy, Vissie uit die water en Vicky as “keyboard worriors” of is dit “warriors”, veilig op ‘n afstand vanuit die kuberruim, akademies en filosofies kan uiting gee. Aan die anderkant is jou besorgdheid om taalversorging na Totius en ander in stand te hou, sekerlik deel van die groot stryd! Dankie Rifrug.

      • Rifrug

        Dankie vir jou dankie.

        “Rifrug, – wees meer genadig mens.”

        Wat is jou definisie van genade Johnnycongo? Om iets te los wat verkeerd is … dat dit maar verkeerd bly?

        Praag is volgens my die beste Afrikaanse nuusbron (dis hoekom ek hier is). My glipsies uitwys, is net ‘n poging om te help met die hoë standaard wat hul reeds handhaaf.

        • Suidpunt

          Ek dink jy doen goeie werk. Die hoofstroommedia het iets soos ‘n proefleser, subredakteur en ‘n redakteur. Hier het ons hoofsaaklik net die skrywer en ‘n proefleser. En nog verskyn daar taalfoute by die hoofstroommedia. Onthou – die populêre media se doel is om geld te maak. Daarom skryf hulle tekste op die lesers se wasgoedpoeierpraatjiesvlak. Onthou, hulle hou nie daarvan om ander produkte te adverteer as hul eie nie. Maar Dr. Roodt en span skryf vir die intellektuele leser. Hier kan jy nog na hoë literêre taal neig, as jy sou wou (die egpaar Roodt het trouens in die letterkunde studeer – ‘n enkele spelfout kan hul reputasie vernietig). Praag maak ten eerste staat op die advertensies wat betaal – hoe meer die lesers wat alternatiewe nuus kry wat gratis, maar goeie taalgebruik bied, des te beter.

        • Betzie van Rensburg

          Dit laat my dink aan wat my tjello leermeester eenmaal gesê het. Die tjellis kan n hele concerto , met baie note, feitlik foutloos speel, maar die resensent sal immer die enkele intonasie foute, uitlig.

  • Hans Onrust

    Dat er nog zoveel bewijsmateriaal na deze etnisch geleide Genocidale misdaad wordt meegenomen geeft wel aan dat de invallende racistische regiem-beulen, zich uitermate veilig voelen. Ook na duizenden Plaasmoorde/aanvallen.
    Waarom stelt niemand de ophitsende falende bestuurder in kwestie aansprakelijk ?

    Waar is die MRK ? Waar is de staatsaanklager ? Waar zijn de internationale mensenrechten orgs die destijds, toen dat in de mode was, zo hard schreeuwden ? Waar is de politieke oppositie ? Waar was de politie in deze zgn. rechtstaat ter voorkoming ?

    • Dawie Barnard

      DIe antwoord is te vinde in die blanke Wes Europeer se genetika van meten met twee maten. Hans, jy is ‘n redelike, intelligente en eerlike mens te oordeel aan jou kommentaar. In Wes Europa, veral Swede en Nederland word blankes in SA gezien als sub menselijke wezens, zwarten hebben god zoals status. Etnische zuivering van de blanken wordt dus toegejuicht. Zuid Afrika word geleid voor een genocide en zal zij met witte Europa’s zegen. Het ANC werden nooit over vrede en welvaart, blijven zij maoistische tot de kern.

  • sussie se vissie

    My vorige plasing verwys.
    Die ‘oorlyn’ veels laer as die ‘ooglyn’.
    Wederhelf oënskynlik n rassis.
    Sy verwysing na n ‘soolbêk’ – vind nou eers inslag/beslag.
    Hy meen te sê…dissie sool van sy velskoen….wat in sy bêk hoort.
    Benewens sy kleinkoppie soos n weeluis.

  • Theuns

    Jammer, van die onderwero af, maar ek plaas dit hier, want dis die mees onlangste artikel:

    Vir die van julle wat ernstig is oor strategie in ‘n internasionale konteks stel ek twee belangrike artikels voor:
    http://katehon.com/article/2017-forecast-africa
    (sien ook ander artikels op hierdie webwerf)

    https://jonrappoport.wordpress.com/2017/05/15/why-the-political-left-feels-emboldened-to-shut-down-free-speech/

    n’ Balie belangrike oorweging is ook: wie bestuur die Kulturele Mark Sis-me Bus? Uit watter ekonomiese skole kom dit uit? (in watter lande? vat so uur of twee en dink goed daaroor) Daar is heelwat mense hier wat onder die indruk is dat die ekonomiese leier in Eropa is Afrikaners goedgesind. Wel, is Mark Sis me die Afrikaner goedgesind? Mens moet ook in ag neem dat dit juis die feit is dat Afrikaners oorwegend gristene en konserwetief is wat maak dat hulle geteiken word – en so ook alle ander groepe wereldweid wat gristene is. Ons hou die Morele Fort in die Suide van Afrika en ons MAG NIE val nie. Dis /n kwessie van polariteit (donker teen lig – en dis nie ‘n kwessie van velkleur nie – daar is baie donkder onder blankes ook).

    ‘a ander ding – aan die einde van die dag is Afrikaners ‘n eksperiment an gaan die G-ste waarskynlik die porgram elders probeur deurvoer: maw: om ‘n nasie te vorseer om sy taal op te gee, ens. en dan alles in Engels te doen. As hulle slaag hier, weet hulle hulle kan slaag elders. Die leir van SA volg maar net deur op die standaardisering van kultuur and taal, internasionaal. Ek dink ie dit gaan so lekker werk nie…

    • Suidpunt

      Ja, eintlik is elke land op sigself ‘n proefplaas. Kyk veral ook na die verbrokkeling van die Sowjetstate in soewereine landjies. Dit was nogal Prof. Walter J. Veith wat mens se aandag daarop vestig – waarom is dit toegelaat om kleiner staatjies te vorm? Goedmoedig sou mens kon sê: wel, opgevlamde nasionalisme. Mense verkies state waarin hulle volk regeer. Maar nou is daar ook kleiner weermagte, onder andere. Kleiner landjies kan ook makliker besigtig word – deur vriend en vyand. Intensivering. Lae weerstand teen ‘n supermag soos Rusland, maar ook EU, of enige ander invallende groot mag. Immigrasie is meer voelbaar – en dit is hierdie kultuurbotsings wat byna onoorbrugbaar geword het. Veral omrede dit ‘n politieke speelbal gemaak is deur universiteite, die media en die politieke partye. Ek het baie maal gewonder: as jy geen koerant koop nie, geen TV besit nie, geen radio luister nie – sal ek gelukkiger wees? Duidelik, ja – ek sal ook meer gefokus in my werk wees, want daar is mos niks om oor te kwel nie. Maar ook weerloos as ek dink die ou in my voortuin met ‘n kapmes wil net my struike bietjie snoei.