Duisende stroom na NAMPO

Boere en ander belanghebbers in die landboubedryf sal na verwagting verskeie nuwe uitstallings tydens vanjaar se Nampo-oesfees op Bothaville te siene kry.

Die feesterrein van die jaarlikse landbouskou is vergroot en bied nou ook uitstallings oor bewaringslandbou, toerusting en tegnologie.

Cobus van Coller, woordvoerder van die Nampo-oesfees, sê internasionale belangstelling in Nampo neem elke jaar toe. Hy sê hulle verwag vanjaar meer as 700 uitstallers en meer as 70 000 besoekers.

Veral Suid-Amerika en Asië word goed verteenwoordig. Graan SA se NAMPO Oesdag is die grootste landbou-uitstalling in privaatbesit in die suidelike halfrond.

Duisende besoekers word van vanoggend af verwag op Nampopark buite Bothaville vir die 51ste jaarlikse Nampo-oesdag. Die landbou handelskou duur tot Vrydag.

Van Coller sê besoekers kan reeds vooraf hulle kaartjies aanlyn op die internet bekom vir die verskillende dae. Hy sê dit sal help dat mense nie in rye by die hekke hoef te wag vir ‘n toegangskaartjie nie.

Nampopark buite Bothaville was die afgelope week ‘n miernes van bedrywighede soos uitstallers werskaf om gereed te maak vir dié jaar se Nampo-oesdag.

Die groter uitstallers het reeds verlede week begin om hul groot masjinerie te bring wat hulle vir die besoekers wil wys.

Van Coller sê die nuwe uitbreiding van die uitstalruimte, wat voorheen die suidelike parkeerterrein was, is nou ten volle ontwikkel en die oesdagterrein se uitstalkapasiteit word vanjaar ten volle benut.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Verkenner

    Ja en so word die volk besig gehou met al hierdie tipe “feeste” en maak die broederbonders net meer geld! Gehoor n barbaar het die boere weer toegespreek by nampo en hul weer gepaai, die klomp het seker weer aan sy lippe gehang en gekruip voor die skepsel, ons wil mos altyd die vreemde behaag! En so word ons mense vermoor, verkrag en die land brand…

    • sussie se vissie

      Merk vanoggend n insetsel van eNCA re ORANIA.
      Of daar by-motiewe skuil om wat blyk die oënskynlike sukses vd plek te belig, weet ek nie.
      Punt is…als toon op 10% groei. Werklik skoon, netjies en georden.
      Volgens die woordvoerder is alles moontlik indien n bereidswilligheid heers om moue op te rol.
      Of die inwoners self n dieper gevoel van lewensgenot/ruimte ervaar…weet ek ook nie. ( die gesigte lyk maar strak )
      Maar dat iets daar aan’t ‘werk’ is – is nie te betwis nie.
      Ironies dat tydens die onderhoud die kamera sou fokus op 2 lapkoppe wat op n sypadjie sit.
      Die bskp van ‘ekke es sooo honghôr…jy moet hom vor my werrek chee’ – op hul voorkoppe geets.
      Nietemin. Dink die aanvanklike skeptimisme en selfs gekoggel….regverdig nogal n ‘second thought’.
      Groot plase met die naam Kleinbegin…bestaan daar baie.

      • Charles

        Dankie sussie!!!
        Ek is ‘n lid van Orania se beweging en ondersteun hulle met ledegeld maandeliks(Orania se ledegeld is maar ‘n skamele R600 per jaar, en ek glo hulle doen BAIE goed met die ledegeld wat hulle ontvang soos duidelik gesien [met uiterste gepaardgaande jaloesie van die libttards en hul swart bedremmelde geesgenote] kan word).
        Ek wens net ek kon meer doen soos bydrae maak aan die Orania Helpsaam fonds. Ek sal kyk wat ek kan doen later aan om te help met Afrikaner selfbeskikking deur bydraes tot die fonds en ander Orania skemas te maak, maar op die oomblik is dit bietjie moelik. Maar nietemin, Orania=bevonk, en ek is met elke liewe stap agter my Afrikaner broeders en susters.
        Kom ons wys die steenkooldissipels hoe ‘n WERKLIKE Afrikaan en Afrikaner te werk kan gaan om ‘n toekoms te bou!

        • sussie se vissie

          Jou mooi geantwoord.
          Dok Dan dikteer….en sy lakei ( mdme Algorisme ) flankeer.
          PS.
          Oomblik as ‘hold on” verskyn….is dit laaste van die blikkantien.

          • Charles

            Dis jammer 🙁 Ek geniet jou flankeerdery met woorde en gedagtestrominge sussie 😉

          • sussie se vissie

            Hou jou in.
            Min diakonesse in my wereld.
            😉

          • sussie se vissie

            Geantwoord.
            Algorisme baas.
            PS.
            Dink oubaas Dan lag nooit meer nie!?
            So bang die aantreklike donner dink hy’s kaas.

    • Charles

      Presies Verkenner, presies!
      Dankie!
      ‘n Vervloekte heidense barbaar.

  • Charles

    Nee wat, sussie, en ek weet dis van die onderwerp af; maar; ek het vroeer gese ek stem VF Plus as julle sal onthou.
    Se dinges met dit, van nou af GAAN MY STEM vir FRONT NASIONAAL yippee!!!
    Ek is bly ek het die lig gesien, en dat SPUR sy g*t gesien het!!
    FRONT NASIONAAL !!!!