Duitse stad onteien privaatwonings vir migrante

Die Duitse owerhede in Hamburg het ses residensiële eenhede in die Hamm-distrik naby die middestad gekonfiskeer in wat as ‘n ernstige ingryping in eiendomsreg beskryf kan word.

Dit bly onduidelik waarom niemand die grondwetlikheid van die onteiening van die eiendom uitgedaag het nie, aangesien owerhede begin het om privaat wonings op te eis teen die wil van die eienaar.

Boonop sal ‘n trustee deur die tweede grootste stad in Duitsland aangestel word om die eiendomme op te knap om dit aan “vlugtelinge” te verhuur, terwyl alle opknapping teen die eienaar se koste gedoen sal word. Die wonings in Hamm staan sedert 2012 leeg.

Die tekort aan behuising het ontstaan ​​deur kanselier Angela Merkel se besluit om binne ‘n kort tyd die grense vir meer as twee miljoen migrante oop te maak.

Stadsamptenare het reeds op kommersiële eiendomme beslag gelê en hulle sedert laat 2015 in migrantskuilings begin omskep. Op 1 Oktober 2015 het die stadsraad van Hamburg ‘n nuwe wet goedgekeur wat die stad toelaat om onbeboude kommersiële eiendomme te koop – kantoorgeboue sowel as grond – en te gebruik om migrante te huisves. Maar nou het hulle tot die stap oorgegaan om privaat eiendomme ook te konfiskeer.

Toe Merkel miljoene uit Afrika, Asië en die Midde-Ooste ingenooi het, het die behuisingsprobleem akuut geword. Meer as 400 nuwe migrante kom elke dag in Hamburg aan en al die bestaande vlugtelingskuilings is vol.

Die behuisingskrisis is egter deur die stad self vererger. ‘n Studie wat in 2012 gedoen is, het voorspel dat teen 2017 sal daar ‘n tekort van minstens 50 000 huur eiendomme wees. Die regering het ‘n plan aangebied om 6 000 nuwe residensiële eenhede per jaar te bou, maar die plan het nooit van die grond gekom nie omdat voornemende bouers deur regering-opgelegde huurgeld verhinder is, wat dit onmoontlik gemaak het om selfs net hul konstruksiekoste te verhaal.

Sedertdien het die stad beslag gelê op private eiendom om sy behuisingstekort op te los. Aangesien die eienaars van onbeboude eiendomme weier om hul eiendomme op vrywillige grondslag aan die stad beskikbaar te stel, word daar bloot beslag gelê op die wonings.

Die maatreël is natuurlik verwelkom deur links en ver-links. “Ons doen alles wat ons kan om te verseker dat die vlugtelinge nie in die komende winter dakloos is nie,” het senator Till Steffen van die Groen Party voorheen gesê. “Om hierdie rede moet ons vakante kommersiële eiendomme gebruik.”

“Die voorgestelde konfiskering van privaat grond en geboue is ‘n massiewe aanval op die eiendomsreg van die burgers van Hamburg,” het André Trepoll van die Christen-Demokratiese Unie (CDU) gesê en bygevoeg dat die doelwitte die middele nie regverdig het nie. “Dit is ‘n onteiening deur die staat.” Hy het die maatreël ‘n “intimidasiewet” genoem wat ‘n “politieke dambreuk met verreikende implikasies” tot gevolg het.

Katja Suding, die leier van die Vrye Demokrate in Hamburg, het gesê die voorgestelde wet is ‘n “onaanvaarbare oorsteek van rooi lyne. Sulke dwangmaatreëls sal slegs woede teen vlugtelinge veroorsaak.”

Soortgelyke onteieningsmaatreëls is in Berlyn, die Duitse hoofstad, voorgestel, maar nie geslaag nie omdat hulle ongrondwetlik geag word.

Christiana Kant, wat van die vlugteling-behuising in Hamburg koördineer, het aan die BBC gesê dat die blote getalle van die instroming ‘n groot logistieke probleem is. “Ons huisves mense in supermarkte, in ‘n tennissaal, net om ‘n dak oor hul koppe te kry,” het sy gesê.

Sal Duitse owerhede die maksimum hoeveelheid leefruimte per persoon beperk en diegene met groot woonstelle dwing om dit met vreemdelinge te deel?

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Vicky

    Begun, the great replacement of Caucasians has.

  • Thys Du Plessis

    Uit die reaksies op my skrywes hier op Praag is dit duidelik dat daar geen omkeer is nie maar dalk is daar tog die wat hoor. Ek dink baie misverstaan my, omdat ek nie in detail fokus op al die gebeure en een of ander oplossing daarvoor soek nie. Andere glo weer ek stel voor dat ons sit en niks doen terwyl hulle hard werk aan nm meester plan vir die toekoms.
    Die probleem is en byl egter dat dit nie help om die simptome te probeer behandel nie, die kern oorsaak van die probleem moet aangespreek word.
    Klaagliedere 5 beskryf ons en die duitsers se toestand so goed, let byvoorbeeld op die volgende verse:
    Klaagliedere 5:
    2 Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders.
    4 Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling in.
    6 Na Egipte het ons die hand uitgestrek, na Assur om met brood versadig te word. (Dan was in Amerika die Suidlanders was in Amerika, baie in ons volk rig gedurig vertoë na die buiteland wat kom daarvan?)
    8 Knegte heers oor ons, niemand ruk ons uit hulle hand weg nie.
    9 Met lewensgevaar bring ons ons brood in vanweë die swaard van die woestyn. (70 000 blankes vermoor sedert 1994)
    11 Hulle het vroue in Sion onteer, jonkvroue in die stede van Juda.

    Waarom, omdat ons verraai is, omdat vir ons gelieg is omdat daar onder ons slapers is, ens? Nee hierdie is maar die simptome. Die oorsaak is dat ons gesondig het! Wat het ons gesondig? Baie dinge maar die grootste was dat ons, ons vermeng het met die swartes in Afrika, met die Indiërs uit Indië, met die Edomiete (die Jood) oral oor die wêreld, met die Arabier, met die Chinees, met al wat heiden is. Daardeur het ons ook geleer om te doen soos hulle doen, en hulle afgode begin dien.
    As daar n kans was dat hierdie volk sou vry word sou hy God begin soek het om te weet wat die sonde is wat hy gedoen het, maar dit gebeur nie en dit is vir my die bewys dat daar nie omkeer is nie, die slagting kom hier en in Europa.

    Daar sal egter n oorblyfsel wees uit die wat God waarlik soek, soek om te weet wat Sy wil is en dit dan DOEN.

    • sussie se vissie

      Jy weet Thys,
      Ek dink dis MM wat iets murmereer in die lyn van ‘ moet tog nou nie die natbroek oom/tannie wees wie niemand eintlik na hul jaar-eind opskop wil nooi nie’.
      Jou aanmatige wyse om te wil neer- of afpraat na grootmense wie al vanoggend 5-uur stiltetyd gehou het, wek n gevoel van weersin op.
      Wat in jou ongevraagde prekie hou verband met die artikel…ummm?

      • Thys Du Plessis

        Ek neem aan jy kan Afrikaans lees:
        “Klaagliedere 5:
        2 Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders.”

        • sussie se vissie

          Nou siedaar!!
          Jou (eintlike) bydrae kon jy in een sin verwoord.

          • Thys Du Plessis

            Dit is jammer dat al skryf ek so ellelange stuk jy dit steeds nie insien nie. Ek wys daarop dat n profesie bewaarheid word en dat die profesie se dat die oorsaak daarvan ons sonde is, maar vir jou is dit duister, glo jy die Bybel?

          • sussie se vissie

            Die oorsaak van ‘my sonde’ is die lapkoppe wat als verwetter.
            En DUIDELIK het ek hul nie geskape nie.
            Soek n ander ‘scapegoat’ vir die een asb.

          • Thys Du Plessis

            So is jy van mening dat jy sondig as jy die lap koppe haat? As dit die geval is bewys dit bloot my punt dat die volk God moet soek en die Waarheid sal ons vrymaak.

          • Hans Onrust

            vele kerken hebben, onder druk, vele goed gelovigen verjaagd en verraden en verruild, Thijs.
            Nou wil ik niet zeggen dat ik een goed gelovige ben, maar ik ben er zelf ook uitgesmeten.

          • Thys Du Plessis

            Alles baie waar Hans, maar vra ons die vraag waarom dit gebeur, hoe het die Protestante en veral in SA by die punt van magteloosheid gekom , die antwoord is eenvoudig ons het nie gewaak nie, ons was slap, ons het God nie met ons hele hart gesoek nie, ons het Sy wil nie uitgevoer nie.
            Daar is nie n verskil nie gaan lees maar wat elke keer in die Ou-testament gebeur het gaan lees Rigters.

          • sussie se vissie

            Haat is n eufimisme.
            Dit bring die skeppingsverhaal in gedrang.
            Die doel/nut van vliee in n plaaskombuis…..het ek myself dikwels vind afvra.
            Kyk of jy kan snap.

          • Thys Du Plessis

            Jy het nie my vraag geantwoord nie, ek vra weer. Dink jy dit is sonde om die lap koppe te haat?

          • sussie se vissie

            Ek het.
            Jou fiksasie met my maak jou blind. ( of het jou regterhand iets daarmee uit te waai ? )

          • Thys Du Plessis

            Nou ja sterkte dan.

          • sussie se vissie

            Dki.

          • Thys Du Plessis

            Kom ek help jou met die een.

            As ek reg aflei is jy getroud met n man wat ruggraat het.

            Gestel julle is gelukkig getroud en hy sorg vir jou in alles wat jy nodig het. Jy ontmoet n vriendin wat jou goed leed wat julle huwelik sleg beïnvloed en later word dit so erg dat sy haar man met jou deel en nie lank nie of jy rig vir die vreemde man n kamer in julle huis in. Wat sal jou man doen?

            Sou dit beter gewees het dat jy die vriendin liefhet of haat?

          • sussie se vissie

            Man. Jy sit en roggel.
            Probeer jy self sin maak :-
            “Ek onmoet n vriendin wat my goed leed”. ( WDD? [i] )
            “Sy ( wie ek ontmoet ) deel hierna haar man met my”. ( WDD? [ii] )
            “Nou trek die vreemde man in”. ( WDD? [iii] )
            “Wat sal jou man doen”? ( WDD? [iv] )
            Jou laaste spul hipotetiese str@nt wil ek nie eers herhaal nie.
            My teenvraag: Wat in die naam van die Vader, Seun en Heilige Gees het jou hallusinerende parabool uit te waai met Merkel (wat nes jy – blyk dit ) besig is om haar ‘marbles’ te verloor?

          • Thys Du Plessis

            Jy beproef my gedult. Gaan lees Deuteronomuim 7 en Hosea 3

          • sussie se vissie

            Net nie omkantel nie ou broekpither.
            Staan sterk!!!
            PS.
            Wat nou van Amos. Lsg nou ou nuus?

          • sussie se vissie

            Hebr 1:9.
            Dit kom my toe.
            ‘K neem my leiding van my Skepper.

      • Thys Du Plessis

        Ek is bly om te hoor daar is mense wat 5-uur opstaan om stiltetyd te hou. Ek hoop hulle lees die 53 vertaling en nie een of ander dag stukkie nie. Ek hoop ook hulle besef wanneer hulle die nuwe-testament lees dat dit prediking uit die Ou-Testament is en dat hulle dit slegs korrek kan verstaan met die Ou-Testament as basis. As dit so gaan met almal wat hier op Praag lees dan is jy reg dan sal ek nie hier hoef te skryf nie.

        • Thys Du Plessis

          En wanneer hulle die Ou-testament lees dit heenwysing is na die Nuwe-testament, dat die twee onlosmaaklik die selfde boodskap dra, die voorspel en stel die basis en die nader getuig van die vervulling van wat voorspel is en handhaaf die basis onwrikbaar.

        • Riaan Slabbert

          Enige god wat vir jou boodskappies op n stuk papier skryf, vliegtuigies vou en afgooi, en hoop jy lees dit raak (anders brand jy verewig)……vat hom maar met liefde vir jou.

        • sussie se vissie

          Jou IV onderbroek steek uit.
          Begin die Adriaan koorsang jou verveel ?

          • Thys Du Plessis

            Bly om te sien jy weet wat in die Bybel staan, vra jou self net gou die vraag af moet en die eie ek verloën terwille van dit wat die wêreld wil hê of terwille van die wil van God. Verloën ek myself om God te dien of om die wêreld te dien?

    • besoeker

      Thys daar is eintlik net twee redes dat die aarde in die toestand is. Niemand wil hoor wat sonde is nie en niemand vrees die Enige God wat Skepper is van hemel en aarde en alles daarop. Die wat veronderstel is om die kop te wees is die stert omdat hulle te veel gode het wat ‘n rol speel in hulle gebede en in hulle lewens.

      • Riaan Slabbert

        GEEN god speel n rol in my lewe nie. Wat is SONDE??? WIE het dit uitgedink? Nee WRAGTIG!!! Ek is soooooooooo SIEK vir Godsdiens, want lyk vir my dis die ENIGSTE probleem op hierdie aarde.

        • Hans Onrust

          Even los van de vele huidige geknechte omgekochte bedreigde kerken…..
          Wat is ‘sonde’ ???
          Probeer dit boek eens. Echt een aanrader. https://uploads.disquscdn.com/images/cf82b27392ac306295ddeb1750e1622abcc6c50208d1d58688d30997f1d7f2d4.jpg

          • Riaan Slabbert

            DANKIE Hans. Dis presies wat ek probeer sê. Die God waarin ek glo, is REDE. Ek steel nie. NIE omdat ek die blerrie bybel lees nie, maar omdat my Hart dit nie toelaat nie. Ek is LIEF vir my vrou. Nie omdat die blerrie bybel sê ek moet wees nie. Omdat dit in my HART is. REDELIKHEID is vir my die enigste denkbare gesonde godsdiens.

          • Hans Onrust

            Citaat uit dat werk van Kant :

            “Moraal leidt dus onvermijdelijk tot religie en breidt zich uit tot het idee van een machtige morele wetgever buiten de mens, in wiens wil datgene het einddoel(van de schepping van de wereld is), wat tegelijk het einddoel van de schepping kan en moet zijn.” (blz 46 onderaan)

          • Thys Du Plessis

            Menslike moraliteit het hierdie land aan die nasie oorgegee wat vandag regeer, so briljant julle moraliteit god het al 70 000 blankes wat ook lief vir hulle vroue en kinders was vermoor, julle god verdring kinders in kokend warm water, julle moraliteit tel kinders aan hulle hare op en skiet hulle dan dood.

          • Thys Du Plessis

            Menslike moraliteit het hierdie land aan die nasie oorgegee wat vandag regeer, so briljant jou moraliteit god het al 70 000 blankes wat ook lief vir hulle vroue en kinders was vermoor, jou god verdring kinders in kokend warm water, jou moraliteit tel kinders aan hulle hare op en skiet hulle dan dood.
            Sekulêre roekeloosheid het baie beslis sy gevolge jou soort wil dit net nie graag erken nie.

          • Riaan Slabbert

            MY moraliteit god??? Nee nee Thys. JOU bybelgod dalk….? So jy reken as my vrou my vergiftig omdat ek haar liefhet, is dit my moraliteiet se skuld. Ek dink eerder dis daai wrede god van die bybel wat so bright was om die duiwel te maak vier wie hy nou nie kan handle nie.

          • Thys Du Plessis

            Sterkte.

          • Thys Du Plessis

            Die vraag is wie se rede, wie se verstand wie, bepaal waar die grense van godsdiens lê? Dit is die probleem die mens het n humanis geword sy eie god. Waarom moet daar gerese gestel word aan die waarheid, Israel het sy verstand verloor so erg dat hy nie eers weer wie hy self is nie en nog minder wie sy God is, daarom het ons nietig geword soos die afgode insluitende ons self wat ons aanbid. Al die afgodedienaars SAL stof word. Die wêreld het dit n sonde gemaak om waaragtig in God te glo. Doen jy dit is jy n ekstremis, of n rassis, en in die dubbele standaarde van die satan maak hy net wat hy wil en is mense te dronk van sy gif wat hulle elke dag insuig om te sien wat gebeur.

          • Hans Onrust

            In de inleiding van bovengenoemd boek wordt uitgelegd waarom het ‘Religie binnen de grenzen van de rede’ heet en niet ‘Rede binnen de grenzen van de religie’, beste Thijs.
            Probeer het ook eens te lezen. Echt een aanrader.

            p.s. Was niet zozeer mijn menselijke moraliteit die 70.000 hier in het verderf stortte.

            En in mijn optiek ook niet die van bv., Kant.

          • Thys Du Plessis

            Ek is baie seker dat dit nie die ja stemmers se morele oortuiging was dat dit sal gaan soos dit nou gaan nie in teendeel dit was juis hulle humanistiese morele oortuiging wat hulle laat dink het dit is veilig om in n kamp vol honger leus te gaan speel omdat die arme eensame leus so graag geselskap soek. Dit is omdat hulle die leun geglo het wat deur die Bybel uitgewys word as leun en daardeur God geïgnoreer het dat Hy hulle verlaat het.

            Jer 8:9 Die slim mense kom in die skande, is verslae en verstrik. Kyk, hulle het die woord van EK IS verwerp, en watter wysheid sou hulle hê?

            Hulle het geen wysheid gehad nie daarom het hulle in die leeu kamp gaan speel en word ons opgevreet
            Ek se weer sekulêre roekeloosheid het sy gevolge. Die meeste besef dit egter te laat. Of die ja stemmers dit nou so wou gehad het of nie hulle bly verantwoordelik en hulle was gewaarsku.

          • Hans Onrust

            ….”dit was juis hulle humanistiese morele oortuiging wat hulle laat dink het dit is veilig om in n kamp vol honger leus te gaan speel omdat die arme eensame leus so graag geselskap soek.”

            Was de druk van buitenaf (buiten de ziel) geen aanleiding tot die (verplichtte) opportunistische stemming uit dat schijnheilig showproces ?
            ‘Onder hoge druk wordt alles vloeibaar’…..

          • Thys Du Plessis

            Ja baie beslis het die druk van buite vrees vir die korrekte en liefde vir die verkeerde gewerk. Dit bewys juis dat mense van wee hulle wêrelds gebondenheid God en sy weg versaak het en die “mooi” humanisme aangehang het. So wat het gebeur eers is daar vir ons mense van die kansels af gelieg oor wie God is en wat Sy wil is, maar hulle het dit nie aan die Bybel gemeet nie eerder het hulle vir hulle leus geluister en geglo dat hulle alles moet liefhê. Die wat hulle daarteen gewaarsku het is as belaglik afgemaak. Toe is daar druk op hulle geplaas in die vorm van sanksies, daarvoor het hierdie ontroue volk ook geval omdat hulle nie vertrou het dat God vir hulle sorg en nie die wêreld nie. Ons volk moes kies tussen die wêreld en God en hulle het die wêreld gekies en dra nou die gevolge.

            Jakobus 4:4 Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan ‘n vriend van die wêreld wil wees, word ‘n vyand van God.

            Egbrekers is die wat god verlaat om aan die wêreld getrou te word. Daarom is ons wording so belangrik ons het juis hiernatoe gekom om nie deel te wees van die wêreld nie die groot trek het juis plaasgevind om van die wêreld af weg te kom. Omdat Paul Kruger en sy kabinet die wêreld toegelaat het op die goudvelde is ons gestraf in die tweede vryheidsoorlog. In 1992 het ons volk die wêreld begeer en die wêreld gekry, maar God het sy vyand geword.

          • Hans Onrust

            ja, u blijft dit maar ‘mooi humanisme’ noemen, maar het is zeer twijfelachtig of bv. Kant ‘Ja’ gestemd zou hebben…..
            Van enige afstand bekeken zou die stemming niet eens vrij genoemd kunnen worden.
            Dat ‘referendum’ was een farce en al deel van onderdrukking.

            Ik kende diverse mensen van nabij in Nederland, die SA toen ontvlucht zijn.

          • Thys Du Plessis

            Ons kan verskonings tot aan die maan uitdink die kort en klaar van die saak is ons as volk het die land wat die Almagtige aan ons toevertrou het verontreinig deur die wêreld in te nooi en nou dra ons die gevolge daarvan. As ons werklik God liefgehad het, Hom gevrees het en op Hom vertrou het sou niks ons in hierdie toestand laat beland het nie. Nou wys God ons wie die wêreld is totdat ons daarvan walg en ons bely dat ons dwaas was, dan sal Hy ons weer herstel. Daar is net een uitweg soek God en Sy wil en doen Sy wil!!

          • Hans Onrust

            een open vraag : Hebben bv. de Duitsers in uw optiek ook ‘die wereld uitgenodigd’ in aanloop naar rond WO II ?
            En de Russen onder Tsaar Nicolaas II ?

          • Thys Du Plessis

            Belangrike vraag Hans.
            Voor en tydens WWII maak die Duitsers 3 groot foute teen God.

            1. Die duitsers doen baie goed deur die wet van die Bybel op hulle land toe te pas deur by voorbeeld rente af te skaf (Deuteronomium 23:19) en die onsedelikheid uit die land te verwyder (Deuteronomium 23:17). Hieruit vloei wonderbaarlike seën en Duitsland se ekonomie word n wonderwerk, maar toe gaan eien Adolf Hitler die eer aan hom self toe en nie aan God nie en hy verlei die volk om hom letterlik te aanbid. So word die duitsers op n tragiese manier afgode dienaars. (Jeremia 17:5)

            2. Hulle laat toe dat hulle vyand wat God in hulle hand gegee het wegkom by Dunkirk deur genade te verleen terwyl die vyand nie onvoorwaardelik oorgegee het nie. Daardeur onteer hulle God wat hulle die oorwinning gegee het en geld die woord van 1 Konings 20 vir hulle let spesifiek op na vers 42. (Ons sien dit in die begin van die tweede vryheidsoorlog hier in SA ook)

            3. Hitler gaan verbind hom met Japan en die Arabiere deur verbonde te sluit met hulle en sodoende verbind hy die volk aan heidene en afgode. (Exodus 23: 32-33)

            Lees asseblief die teksgedeeltes wat ek aangehaal het dit is belangrik.

            Wat die Russe tydens Tsaar Nicolaas II betref kan ek nie antwoord nie omdat ek nie daai geskiedenis ken nie, ek sal nou werk maak daarvan.
            Wat ek wel weet is dat die oorlewendes wat uit Siberië vrygekom het in die tyd van Stalin getuig self dat hulle Stalin as n god beskou het dit is in elk geval duidelik uit hulle geskiedenis dat Stalin vir hulle n god was gaan sien bv. Sergei ISBN 0869840525 hy vertel hoe die russe hy self ook lang rye gestaan het om tot Stalin se lyk te bid.

          • Maus

            Thys, wat is God se wil anders as om (eerlik) die waarheid te soek. Anders gestel, enige iemand wat die waarheid bo alles soek sal God vind, want God is immers ‘n waaragtige God en nie maar ‘n versindsel nie. Joh 1 praat van “In die begin was Logos, en die Logos was by God en die Logos was God.” Logos staan teenoor ‘n (gesaghebende) klip of stomp wat afgodsdiens verteenwoordig. Die tweede gebod se mens mag nie ‘n afbeelding van God maak nie. Geen geskrif of voorkennis is nodig om by God te kom nie. Jesus het nie in ‘n goeie sin na “skrifgeleerdes” verwys nie. Soos jy dit ook stel.. dis die gewilligheid om God opreg te soek wat tel. God word gevind uit rede, nie uit geheime voorkennis nie. Uit rede volg moraliteit (soos Immanuel Kant wat Hans na verwys beredeneer het). Hierdie moraliteit is nie die wereld se “moraliteit” van uitbuiting, losbandigheid, meerderwaardigheid, sofisme, ens. nie, maar die moraliteit van behandel ander soos jy behandel wil word. Die moraliteit van soek waarheid en reg nie omdat daar ‘n beloning (soos ewige lewe) vir jou wag nie, maar omdat dit die regte ding is om te doen, want God gaan met reg rekenskap eis as ons die leuen volg, of die waarheid as irrelevant beskou.

          • Thys Du Plessis

            Ai Maus jy verstaan heel verkeerd ek ken die heidense godsdienste baie sleg, maar dit klink of jou godsbegrip grens aan boeddhisme. Nee Die God van Israel het Sy Woord laat skryf en dit self bewaar sodat ons dit vandag het, enigiemand wat nie die Bybel as van God gegewe sien nie aanbid nie die selfde God as ek nie, Hy openbaar hou te duidelik aan my vanuit Sy woord.

          • Maus

            Weet jy dat Logos in die Bybel vertaal is met die woord “Woord”? En ek verwys nie net na Johannes 1 nie. Logos beteken nie “woorde opgeskryf in die Bybel” nie. Dit is een ding om die Bybel te glo want die Heilige Gees vertel jou dis die waarheid. Dis heeltemal iets anders om die Bybel voetstoots sonder enige rasionaal te glo. Iemand wat iets sonder enige rasionaal glo pleeg afgodsdiens in my boek. Hy buig voor ‘n stom voorwerp en koppel aan hierdie voorwerp opperse gesag toe uit die voorkennis dat hierdie voorwerp ‘n god is (of god se woorde bevat). Die tweede gebod sê ons mag nie God reduseer tot ‘n stom voorwerp nie. Dit is wat die kerke gedoen het, want ‘n stom voorwerp kan deur ‘n priester beheer word. Predikante kan bv. inkom en sê die Bybel sê ons moet die regering onderdanig wees wanneer dit Duitswes vir die Queen gaan verower. Dit terwyl Logos (logika /rede /regverdigheid) ten hemelle skree.

            “Nee Die God van Israel het Sy Woord laat skryf en dit self bewaar sodat ons dit vandag het..” Met respek, hierdie is ‘n mensgesentreerde siening. En daar is soveel verskillende versies van die Bybel, hoe weet jy watter een DIE EEN is? Gaan jy God eendag verwyt as dit uitdraai dat alle boeke soos geskiedenis ook maar verdraai is deur die oorwinnaar en God nie vir die wedderstrewige mense een geskrif ongeskonde bewaar het nie? Regverdig jy nie deur hierdie aanname ‘n moontlike toekomstige verwyt teen God nie?

          • Thys Du Plessis

            Dankie Maus nou verstaan ek jou baie beter, en jy is beslis reg die Bybel is nie n resepte boek nie. Die verkeerde hanteer van die Bybel het die meenigte sienings tot gevolg gehaad wat ons vandag het, maar die Heilige Gees leer net een boodskap. Sonder die Heilige Gees is die Bybel egter toetaal n toe boek. Wat die samesteling betref daar kan vertaalings foute wees ek stem, maar die sinergie tussen die huidige boeke is te groot dat daar n verkeerde boek in kan wees.

          • Maus

            Thys, dink jy nie daar kon by die Bybel bygevoeg of weggelaat gewees het of aan die betekenis van sinne gepeuter gewees het nie? Bv. vir my is die 83 vertaling gedokter.

            Dan, die Heilige Gees wat mens oortuig.. is dit nie maar soortgelyk aan logika (rede, logos) wat ‘n persoon tot oortuiging bring nie..

        • besoeker

          Jy is doodreg. Godsdiens IS die enigste probleem op aarde en godsdiens WAS nog ALTYD die probleem.

          Godsdienstiges het duisende probeer kersten na wat die hulle beskou as die enigste ware godsdiens. Hulle het mense doodgemaak wat nie ‘n vlieg sou skade doen omdat hulle nie aan hulle god geglo het nie.

          Daarvan getuig die riviere bloed wat gevloei deur die eeue.

          Jou rede, wat jou god is, is wat elke skepsel wat die Skepper gemaak het gekry het. Daarom was daar min booshede onder mense wat nog nooit van die God van Israel gehoor het nie. En daarom het HY hulle nooit verdoem tot die ‘ewige hel’ van die christendom nie.

          Hulle is wat Hy hulle gemaak het, goed. Maar boosheid kom uit die hart en waar die Almag van God geminag word sal boosheid gedy.

          Elkeen op aarde kan kies watter god hy will aanbid en volgens dit wat die God van Israel, die Skepper openbaar sal dit vir ewig so wees. Miga 4

          “Maar hulle sal sit elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom, sonder dat iemand hulle verskrik; want die mond van God van die leërskare het dit gespreek.
          5 Want al die volke mag wandel elkeen in die naam van sy god, maar óns sal wandel in die Naam van onse God vir ewig en altoos.”

          Waar die christen aan die gedagte kom dat om die son en die maan en die sterre te aanbid of enige ander god, verkeerd is sal net hulle weet.

          Dit is duidelik geskryf; Deut 4
          “dat jy ook jou oë nie na die hemel opslaan, en as jy die son sien en die maan en die sterre, die hele leër van die hemel, jou laat verlei en voor hulle neerbuig en hulle dien nie—
          dinge wat jou God aan al die volke onder die hele hemel uitgedeel het.”

          Daar is geen sonde buite die wet nie. As jy nie gekies het om die God van Israel te aanbid en Sy woorde te glo ie , kan jy nie sondig nie.

          Sonde is oortreding van die wette en gebooies van die God van Israel – geen volk of mens buite dit kan sondig nie.

          En dit is net aan een volk gegee – die kinders en nageslag van Jakob met ‘n verbond wat elke man, vrou of kind kon aanneem of verwerp.

          Ps 147
          “Hy maak aan Jakob Sy woorde bekend, aan Israel Sy insettinge en Sy verordeninge.
          20 So het Hy aan geen enkele nasie gedoen nie; en Sy verordeninge, dié ken hulle nie. Halleluja!”

          Morele wette is genoeg om enige samelewing te orden. Maar die oordeel van die wat boosheid bedryf behoort aan die Skepper van hulle.

          • Antonie Geyser

            die ‘weg’ en lewe van die wereld se mense is lank voor adam al vasgestel. Die Bybel maak een belangrike punt t.o.v. regering: een samelewing onderhewig aan God alleen, n tipe republiekynse staat waar al die leiers God se wette en vermanings van hoe jy moet lewe aanhang; soos bv. jy moet jou naaste liefhe soos jouself,..dood, …steel, …gode In die Bybel word gese dat God sal oordeel tussen nasies en volke en mense in die hemel, satan is die prins van die wereld en beinvloed mense se denke en harte en handelinge- Hansie was reg! jammer susvis, ek het dit al gese

      • sussie se vissie

        Oulik besoeker,
        Daar’s n tyd en plek vir als.
        Die ‘te’ faktor was van kindsvoet by my ingeskerp.
        Nes te veel suip, te veel vreet, te hoogheilig wees – is daar n Bybelse vermaning oor dweepsiek wees.
        Die toon van jou kwansuise veroordelende teregwysing gee my een enorme khaaak.
        Niemand hier waarvan ek bewus is nie….is tans in die ‘kindergarten’ nie.

        • besoeker

          Jy mis die punt. Sien sub.

    • Riaan Slabbert

      Hoeveel ons is daar in jou pond? Wie was so vkn domonosel om swartes, asiers, edomiete… of liewer, wie was so domonosel om MENSE te maak?

  • Chroom

    Merkel moet haar terroriste boeties en sussies huisves. Maar sy vergeet, sy gaan nie die volgende, eerste minister of president van Duitsland wees nie. Daar moet iemand ingryp soos President Trump. Die Duitsers is gatvol vir haar. Ek kan egter nie verstaan waarom die regmatige eienaars van die wooneenhede nie protesteer en haar keer nie.

    • sussie se vissie

      Verstommend.
      Gedog die Ariese ras het meer tussen die ore as die ‘sheeple piepols’ van NSA.

      • Riaan Slabbert

        Die hele wêreld is in sy muhr in. En liewe hiesis staar verdwaas….

      • Edkrause

        As duitse afstammeling met baie duitse familie daar, is ek verstom oor die mense se “brainwashing.” Die meeste duitsers is soos zombies wat hulle doelwit tegemoet gaan. Absoluut verstommend!
        Onthou egter dat Merkel se pa ‘n jood was wat ‘n lutherse predikant geword het. Wat dit ook al mag beteken.

  • coendemilander

    Kyk wat sing die Franse dames: https://www.youtube.com/watch?v=ZuoqreGkl7o

  • Hans Onrust

    Om vanaf 1945 de miljoenen uit de Ost-Gebiete verdrevenen die nog leefden op te vangen, werden families in Oost Duitsland verplicht ruimte te verschaffen in huis. Het word ‘verdreven’ was verboden. Moest ‘verhuisd’ genoemd.
    Onteigening aan twee of meerdere kanten waren de communisten goed in. Later werden talloze families in afgrijselijk beton gegoten in grauwe geestdodende Plattenbau.(flats) Dat werd trouwens ook de standaard in het eveneens ‘bevrijde’ Westen.

  • Rooikop

    Vat my huis en jy sal nie twee sandkorrels opmekaar hê wat bruikbaar is nie.

  • Antonie Geyser

    sogenaamde demokrasie . Hul regering moet begin om die mense te betaal om terug te gaan na die plek waar hulle vandaan gekom het.