Kommuniste deel bruintjies uit en hoop vir ‘n tendermeevallertjie

Helen Lieberman

Die kommunistiese aktivis, Helen Lieberman, het Dinsdagaand die hoogste toekenning van die Franse regering ontvang. In Suid-Afrika het niemand nog ooit van haar gehoor nie.

Lieberman se organisasie, Ikamba Labantu, is glo sedert 1963 betrokke by die opheffing van gemeenskappe in die lokasies. Sy sê die sukses van haar organisasie is daarin geleë dat daar op ‘n gelyke vlak omgegaan word met die mense wat opgehef word.

Lieberman is vir haar verbintenis tot opheffing vereer tydens ‘n plegtigheid wat deur die Franse ambassadeur, Chistophe Farnaud, in Kaapstad aangebied is.

Sy het waarskynlik geld van die Franse ontvang vir die sogenaamde opheffing, maar dit kon nie met sekerheid vasgestel word nie.

Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party het intussen aangekondig dat hulle Vrydag by die Nasionale Tesourie se hoofkantoor in Pretoria gaan betoog.

Die party sê hulle wil klem plaas op die beskerming van die staat se finansiële instellings teen staatskaping en korrupsie.

Die SAKP vra ook dat die Posbank versterk word sodat dié instelling die betaling van maatskaplike toelaes kan oorneem.

Die SAKP se provinsiale sekretaris in Gauteng, Jacob Mamabolo sê hulle wil keer dat Suid-Afrika verval tot ‘n neo-koloniale speelplek vir die Gupta’s, die Ruperts, Allan Gray en die Oppenheimers.

Die SAKP spreek hom ook skerp uit teen president Jacob Zuma oor die afdanking van die vorige minister van finansies, Pravin Gordhan.

Dit lyk of die spul kommuniste hoop op ‘n tendermeevallertjie as hulle van die Zoeloes ontslae kan raak.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Maus

    Soos die wit goyim begin die swart goyim ook nou deur die sogenaamde “vyandskap tussen kommuniste en kapitaliste” te sien. Links of regs daar is nie ‘n verskil nie. Soos Trump is Le Pen ook toegedraai in Joodse supremiste en vrymesselaars so mens verwag maar dieselfde sou sy inkom. Die feit is dat stemmery lank al ‘n valse verlosser is.. opium vir die massas.

    • Charles

      Ja, Lenin was toe al die tyd ‘n dom D**S. Godsdiens was toe nooit die opium nie, maar “demokrasie”. Ja,…die einste met betrekking waartoe die antieke Griekse filosowe ons in hul wysheid teen gewaarsku het.

      • Rooikop

        En moenie sport en spele se opiumwaarde onderskat nie!

        • Charles

          Belaglik dat jy jou Afrikanerregte/vaderlandsregte kan opgee vir sport !! LMGA!! Ek kry sommer ‘n do**erse beroerte op my jeugdige ouderdom lol!!

          • Rooikop

            Dit is belaglik en tog het dit in 94 gebeur!

  • Vicky

    Jodin

  • Hans Onrust

    “Lieberman is vir haar verbintenis tot opheffing vereer tydens ‘n plegtigheid wat deur die Franse ambassadeur, Chistophe Farnaud, in Kaapstad aangebied is.”
    Een RACISTISCHE onderscheiding uit EUSSREPUBLIEK Frankarm en/of Stalinorde ‘held van de Sovjet Unie’. ‘Voor haar verbinding tot opheffing’ ofwel ‘rassengelijkmakingsracisme’.
    Onverbloemd Joods racisme en suprematie is grenzenloos globalistisch. Zowel bij de communistische internationale als bij kapitalisme.

    Die naam Lieberman(lieve man) is voor zeker een deknaam die ook door veel US binnenstormende/overvallende ‘Kikes’ werd gebruikt in het begin van de 20e eeuw. Zogenaamd ‘op de vlucht in afwachting van het eigen beloofde land’ waaruit toch het merendeel graag wegblijft.

    Is een soort Duits aandoende Yiddische naam. Germaanse Duitsers heten geen Lieberman noch Goldstein, Silberborn, Kohnstamm etc.
    Goldman Sachs(Yiddisch) slaaf en shiksa Ivanca Trump-Kushner, die ook haar kinderen al liet mismaken en verminken, wordt inmiddels China ingeslingerd om de ‘globalisten’ verder te sterken. Mao deed al het voorwerk om de hele boel gaar te rammen.

    Was niet o.a. Joodse vrijmetselaar en Wallstreet bankster Jacob Schiff de grootste sponsor en moordlustige RACISTISCHE ‘partner in crime’ van Trotsky en Lenin ?!

    Hoe werd Stalin’s SU niet vanuit de VS volgepompt met militair materiaal en gunstige geldleningen tijdens WO II.
    De globalistische VS kapitalist was EN IS de grootste vrind van de internationalistische communist/bolsjewist.
    Zo is het speelveldje mooi afgetekend voor duwen en trekken onder beheer.

    Pastor Manning, in den beginne een Trump ondersteuner, heeft er ook reeds geruime tijd lucht van : https://www.youtube.com/watch?v=Pg6G63eNQgs

  • Skisofreen

    (((kommuniste)))