Demokratiese globalis bepaal nou Trump-beleid

Gary Cohn, ‘n demokratiese en disleksiese voormalige Goldman Sachs bankier, is tans die Withuis se nuwe liefling. President Trump, berig Reuters, noem Cohn sy nuwe gunsteling persoon, en “een van my genieë,” volgens ‘n bron naby aan Cohn.

Cohn is die direkteur van die Nasionale Ekonomiese Raad (NEC), en luidens ‘n berig in The Rolling Stone van 2011, eintlik ‘n krimineel wat aangekla behoort te word omdat hy wetgewing wil ongedaan maak, die sogenaamde “Fiduciary Rule” van die Dodd-Frank-wet, om finansiële instellings verantwoordelik te hou vir besluite rakend hul kliënte se fondse.

Luidens Reuters is Cohn een van die magtigste globaliste in die VSA wat tans ekonomiese beleid bepaal, ten spyte daarvan dat hy nooit vir die Republikeine gestem het nie en ook nie deel was van die Republikeinse veldtog vir Trump nie. Bronne sê dat nadat Cohn by Trump aangesluit het, is al sy konserwatiewe Republikeinse adviseurs, insluitend Steve Bannon, afgedank.

Adam Brandon, president van die konserwatiewe groep FreedomWorks, sê die deurslaggewende ekonomiese herstelplan wat Trump tydens sy veldtog voorgestel het vir die heffing van belastings op ondernemings en ryk individue is nou heeltemal van die baan. Die plan was die breinkind van konserwatiewe ekonomiese beleidsdeskundige Stephen Moore, ‘n lid van die gesiene Heritage Foundation.

Die Amerikaanse president verlede week getwiet: “Ons weermag groei en is vinnig besig om sterker as ooit tevore te word. Om eerlik te wees, ons het nie ‘n keuse nie!” Maar voor sy verkiesing het Trump kiesers wysgemaak dat konflikte elders nie gewens is nie. In Maart egter, het Trump gevra dat Amerikaanse wetgewers die begroting van die Pentagon verhoog met $54 miljard.

Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika het sedertdien ‘n gesamentlike BRICS-verklaring uitgereik wat Amerikaanse militêre optrede in Sirië wat nie deur die Verenigde Nasies gemagtig is nie, veroordeel. Die verklaring veroordeel ook die VSA se skendings van internasionale reg, en doen ‘n beroep op die reg op territoriale integriteit en soewereiniteit.

Intussen het Thomas L. Friedman, ‘n New York Times-rubriekskrywer, openlik aangevoer dat Trump die internasionale terreurgroep ISIS moet ondersteun in Sirië: “Maak dat hulle [Rusland en bondgenote] ‘n twee-front oorlog veg – die matige rebelle aan die een kant en ISIS op die ander. As ons territoriale ISIS in Sirië nou verslaan, sal ons net die druk op Assad, Iran, Rusland en Hezbollah verminder en hulle in staat stel om al hul hulpbronne te wy om die laaste matige rebelle in Idlib te verslaan.”

Trump, onmring deur sy nuwe raadgewers

Bronne sê Friedman is ‘n bondgenoot van Cohn. Friedman het vermoedelik nog nie ingesien wat kennelik ‘n groot hupstoot vir internasionale terreurveldtogte sal wees nie.

Op CNN het die voormalige CBS-aanbieder Dan Rather opgemerk dat Trump tans soos ‘n padda “op ‘n warm plaat rondspring” wat betref sy beleidsbesluite.

“In terme van beleid, insluitende buitelandse beleid, spring President Trump rond soos ‘n padda op ‘n warm plaat. Hy het reeds homself oor ‘n aantal dinge weerspreek. Hy bevraagteken eers NAVO en nou is hy ten gunste van NAVO. Hy het gesê die Amerikaanse weermag is ‘n ramp tydens die veldtog en nou is hy vir die weermag. Hy bevraagteken die Federale Reserweraad, nou oorweeg hy die heraanstelling van die hoof van die Federale Reserweraad. Daar is ‘n lang lys van hierdie dinge. Chinese geldeenheid, eers het hy gesê China is ‘n valutamanipuleerder. Nou sê hy hulle is nie valutamanipuleerders nie. Daar is baie wat aangaan agter die skerms. Hierdie besigheid van rondspring van plek tot plek: Om onvoorspelbaar te wees, is soms nuttig vir ‘n leier. Maar, as jy hierdie vlak van onvoorspelbaarheid bereik, neem jy die risiko om ‘n disfunksionele presidentskap te skep. Dit is waarmee Donald Trump sukkel op die oomblik.”

Op Fox News Sunday, het gasheer Chris Wallace Trump beskuldig dat hy “deursigtigheid onderskat”. Tydens die paneelbespreking oor die nuus dat die Withuis nie meer ‘n besoekerslys sal vrystel nie en dat president Donald Trump nie sy belastingopgawes gaan vrystel nie, was Wallace vol kritiek oor die nuwe wending om alles geheim te wil hou.

“Daar was nog ‘n verandering hierdie week deur die president, nie ‘n verandering in sy beleid nie, maar van vorige presidente,” sê Wallace. “Hy [Trump] sê nou dat hierdie Withuis nie meer gereeld besoekerlyste gaan vrystel wat wys wie kom na die Withuis nie, wie hulle ontmoet nie, soos president Obama het nie. En nog ‘n interessante ontwikkeling hierdie naweek, was massiewe optogte regoor die land, mense wat protes aanteken. Hierdie word belastingoptogte genoem. Mense eis dat president Trump sy belastingopgawes vrystel soos wat presidente gereeld sedert Jimmy Carter gedoen het. En dit was die onderwerp van ‘n twiet vanoggend van ons leier Trump. Kom ons sit dit op die skerm. Die president glo nie aan optogte nie. Hy sê: ‘Ek het gedoen wat ‘n byna onmoontlik ding was om te doen vir ‘n Republikein, maklik gewen in die kieserskolleges. Nou moet belastingopgawes weer opgehaal word?’ Dit is ‘n president wat blykbaar dink deursigtigheid word oorskat.”

Die Amerikaanse Kantoor vir Regeringsetiek, geskep in 1978 in reaksie op skandale binne die administrasie van president Nixon, het uitgevaar teen die besluit dat Trump sy globale sakeondernemings behou terwyl hy in die amp dien. Geen ander Amerikaanse president het dit nog gedoen nie.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • G

    Hoe werk ‘n disleksiese bankier? Soos ‘n blinde chirurg of ‘n dowe operasanger? Darem insiggewend hoe die kriminele bendes werk met hul openbare beeld. Ons moet beeldpoetsers in die maksimum tronke ontplooi. Ek is seker daar sit “leiers”.

    • Wim

      Het jy Mandela en die ANC tronk voeels gemis?

      • G

        Oeps ja ons is inderdaad die voorhoede vir kriminele met “potensiaal”.

    • sussie se vissie

      Hy werk soos Gigaba.
      n Paar ‘intellektuele’ brille ala Walter Sisulu – en jy ontpop as MBA wonderkind.

    • Kalium_Chloraat

      Dis hoekom hy so ryk is – hy sien “ander s’n” maar verstaan “myne”

  • Wim

    Trump is ‘n totale dwis. Punt klaar.

  • sussie se vissie

    ‘Bronne sê (((Friedman))) is n bondgenoot van (((Cohn)))’.
    Neeeeeee…. ‘you don’t say’!?
    Hompie se naam hoort so daaruit te sien:
    Verwyder die ‘h’….of voeg n ‘t’ aan die einde.

  • Hans Onrust

    Trump heeft informeel EUSSR-lid Erdogan gefeliciteerd met z’n ondemocratisch referendum.
    Grote meerderheden van miljoenen plunderende Turken in Nederland en Duitsland stemden JA. Niet verwonderlijk als men de dagelijkse praktijk van islamiserend balkaniserend overnemen ziet, welk sinds de jaren ’60 onmetelijke schade aan alleen al deze twee landen en volken aanricht.

    As its well known, the Turkey of Erdogan is the biggest dealer of Rapefugees and the major proxy from which the troops of the (((Caliphate))) enter the European Soil. Of course, all this is under the policy of the “Islamist” Tayyip Erdogan. The close connection between the Radical Pisslamics, the other sultans, and at the same time the talks and rumors about “turkey entering the EU” should all be self evident. Two sided game with the same purpose. One way or the other, the aim is the wiping of Europe, the West and the general furthering of the jewish agenda, part of which is Islamic Conquest (For now, because later, full blown Communism will crown the jewish effort). Islamism is nothing but the jewish Agenda of Islam (Branch of Judaism) to be enforced in the “Eastern” countries.

    Tayyip is a jew that wanted to make Turkey a Caliphate for the Jews, and make himself Sultan over it.

    Image

    Erdogan is a Crypto, that recently met with his Kabbalist Friends from Pissrael, on what it should do. Of course, like Jewcy Putin and all others, they try to make them seem as “Anti-Zionists” and “Anti-Semetic”. Oy Vey. Where is the difference between “Islamist” and “Jewish”. Erdogan is just a jewish puppet, put on the Turkey populace to radicalize it and make it into just another (((ISIS))) state. He has been doing so for years, by undermining the laws and anything else. He is a well known supporter of the terror regimes of the jews, and probably, a crypto jew himself.

    As about the story of this guy…His connection with the (((terrorist))) organizations that destabilize the Middle East, are well known:

    https://www.theguardian.com/world/2016/ … -in-turkey

    “Information was sketchy but Recep Tayyip Erdoğan has alarmed many with his staunchly Islamist and increasingly authoritarian views, especially in the military, which has traditionally seen itself as a guardian of the country’s secular heritage, embodied by Kemal Atatürk, the founder of the modern republic. The president’s rhetoric has polarised the country and inflamed ethnic and sectarian tensions.

    Erdoğan’s involvement in the Syrian crisis – opposing the president, Bashar al-Assad, and backing Islamist groups fighting to overthrow him – has created the opposite of the old aspiration of “zero problems” with the neighbours. The resumption of conflict with the PKK after a two-year ceasefire complicated matters even further.

    In recent weeks, however, he has moved to mend fences with both Russia and Israel following years of estrangement over the killing of activists on the “peace flotilla” sent to deliver aid to the blockaded Gaza Strip.”

    Erdogan is just a crypto, serving his jewish friends, with the facade of the Islamist, while infact, he and all his (((team))) does know where this whole thing accounts to, He is (((bureacracy))) incarnate, like all other ticks the jews place to rule slavishly over Nations. Turkey, like all other countries, has to face the same Jewish problem.

    Its part of the presecution complex of the kikes, and a major stepping stone on promoting false saviors, like Trumpey and the list goes, Jews that will save Gentiles from Jews, like Jewsus Krayst. The pattern is always the same. This way the Goyim will be pre-occupied with couch saviors until the end of time, and they will never act to solve anything in the end:

    Image

    In his 2007 bestseller book, The Children of Moses, quirky Turkish writer Ergun Poyraz claimed that then Prime Minister [now President] Recep Tayyip Erdogan was a crypto-Jew. [i]The book’s cover depicted Erdogan and his wife in a Star of David, and portrayed Erdogan as a secret agent of “international Jewry.” […]

    Jokes aside, this guy just went to his (((cousins))) and probably related he was faced with serious problems. Many people in Turkey don’t like them, and the same goes for many others who disagree with his radicalization. Erdogan is not a loved leader, so he needed advice on how to turn the matter around. Apparently, his (((Cousins))) replied.

    Dirty Deals: What Was the Agenda Behind Turkey’s Erdogan Meeting American Jewish Leaders?

    Needless to say, the Jewish leaders showed little discretion in holding such a high-level meeting just as the Turkish leader was being grilled for the authoritarian steps his government is taking. There is no doubt that Jewish organizations have serious issues to bring up with the Turkish government, which until recently openly sanctioned anti-Semitism. However, didn’t they talk about these issues just a month ago? Was another meeting that critical?

    True, since the first meeting an Israeli tourist group was the subject of an ISIS attack in Istanbul and there are reports that Istanbul’s Jewish community was being specifically targeted by ISIS. However, it is highly unlikely that these American Jewish organizations can contribute much to this conversation. And if the meeting was designed to help smooth the path toward Israeli-Turkish reconciliation – does Israel really need their help in reaching an agreement with Turkey?

  • Skisofreen

    Komaan mense! Moenie moed verloor nie. Hy speel skaak in 33 dimensies.

    • G

      Hy’s besig om te steel vir sy eie sak. Weet nie of dit multidimensionele skaak is nie, maar hy moet seker maak asof hy nie so gierig is soos die res nie sodat jy hom kan glo.