Media24 en Huffington Post begin haatveldtog teen wit mans

Media24 se ekstremistiese 'feministe' wat wit mans wil elimineer, v.l.n.r. en kloksgewys: Esmaré Weideman, Verashni Pillay, Christi van der Westhuizen, Amanda Gouws en Hannelie Booyens

Suid-Afrika se magtigste mediagroep, Media24, het so pas ‘n haatveldtog teen wit mans van stapel gestuur en bepleit terselfdertyd dat “radikale ekonomiese transformasie” (‘n eufemisme vir marxistiese revolusie) moet plaasvind. In ‘n sogenaamde “blog” of woernaal wat met fanfare op die webblad van Huffington Post South Africa, ‘n Media24-publikasie aangebied is, skryf ene Shelley Garland dat blanke mans regoor die wêreld van stemreg ontneem moet word.

Shelley Garland

Nadat Media24/Huffington Post se oproep om wêreldwye diskriminasie en vervolging van blanke mans internasionaal opslae gemaak het, is die stuk van Huffington Post South Africa se webblad verwyder met die verskoning dat dit onder ‘n skuilnaam verskyn het. Dit laat die vraag ontstaan: Maar wie is Shelley Garland?

Media24 beskik oor verskeie huidige en gewese rubriekskryfsters wat hulle as “radikale feministe” roem en gereeld gal teen wit mans braak, waaronder Christi van der Westhuizen, Hannelie Booyens, Amanda Gouws en die hoof van Media24 self, Esmaré Weideman. Enigeen van hulle, asook die redaktrise van Huffington Post South Africa, Verashni Pillay, kon die artikel geskryf het. Dié het in haar kommentaar die oproep om blanke mans van stemreg te ontneem as “standaard- feministiese teorie” beskryf.

In ‘n meegaande video by die artikel waarin onderhoude met hoofsaaklik swartes gevoer word, word marxistiese revolusie oftewel “radikale ekonomiese transformasie” bepleit. ‘n Swart man in die video sê dat “ons alles (van wit mans) moet vat en ons moet alles besit”.

Lees ook Dan Roodt: Media24-HuffPost sim hates white men while her stove is burning.

In die openbare belang plaas PRAAG die volledige artikel in die oorspronklike Engels soos dit op Huffington Post South Africa verskyn het.

Could It Be Time To Deny White Men The Franchise?

Shelley Garland

Some of the biggest blows to the progressive cause in the past year have often been due to the votes of white men. If white men were not allowed to vote, it is unlikely that the United Kingdom would be leaving the European Union, it is unlikely that Donald Trump would now be the President of the United States, and it is unlikely that the Democratic Alliance would now be governing four of South Africa’s biggest cities.

If white men no longer had the vote, the progressive cause would be strengthened. It would not be necessary to deny white men indefinitely – the denial of the vote to white men for 20 years (just less than a generation) would go some way to seeing a decline in the influence of reactionary and neo-liberal ideology in the world. The influence of reckless white males were one of the primary reasons that led to the Great Recession which began in 2008. This would also strike a blow against toxic white masculinity, one that is long needed.

At the same time, a denial of the franchise to white men, could see a redistribution of global assets to their rightful owners. After all, white men have used the imposition of Western legal systems around the world to reinforce modern capitalism. A period of twenty years without white men in the world’s parliaments and voting booths will allow legislation to be passed which could see the world’s wealth far more equitably shared. The violence of white male wealth and income inequality will be a thing of the past.

This redistribution of the world’s wealth is long overdue, and it is not just South Africa where white males own a disproportionate amount of wealth. While in South Africa 90 percent of the country’s land is in the hands of whites (it is safe to assume these are mainly men), along with 97 percent of the Johannesburg Stock Exchange, this is also the norm in the rest of the world. Namibia has similar statistics with regard to land distribution and one can assume this holds for other assets too. As Oxfam notes eight men control as much as wealth as the poorest 50 percent of the world’s population. In the United States ten percent of the population (nearly all white) own 90 percent of all assets – it is likely that these assets are largely in the hands of males. Although statistics by race are difficult to find from other parts of the world, it is very likely that the majority of the world’s assets are in the hands of white males, despite them making up less than 10 percent of the world’s population.

It is obvious that this violent status quo will not change without a struggle, and the only way to do so will be through the expropriation of these various assets and equitably distribute them to those who need them. This will not only make the world a more equitable place, but will also go some way to paying the debt that white males owe the world. Over the past 500 years colonialism, slavery, and various aggressive wars and genocides, have been due to the actions of white men. Redistributing some of their assets will go some way to paying the historical debt that they owe society.

It is no surprise that liberalism – and its ideological offshoots of conservatism and libertarianism – are the most popular ideologies among white males. These ideologies with their focus on individuals and individual responsibility, rather than group affiliation, allow white men to ignore the debt that they owe society, and from acknowledging that most of their assets, wealth, and privilege are the result of theft and violence.

Some may argue that this is unfair. Let’s be clear, it may be unfair, but a moratorium on the franchise for white males for a period of between 20 and 30 years is a small price to pay for the pain inflicted by white males on others, particularly those with black, female-identifying bodies. In addition, white men should not be stripped of their other rights, and this withholding of the franchise should only be a temporary measure, as the world rights the wrongs of the past.

A withholding of the franchise from white males, along with the passing of legislation in this period to redistribute some of their assets, will also, to a degree, act as the reparations for slavery, colonialism, and apartheid, which the world is crying out for to be paid.

As we saw after the recent altercation between a white man and Lebohang Mabuya at a Spur restaurant in Johannesburg, white males still believe that they are in control, and people who aren’t white or male (in particularly black female-identifying people) have to bow to their every whim. There are numerous other examples of white angry male violence in South Africa and abroad, often against black bodies (Dylann Roof’s terrorist actions in the United States is only one of many examples). It is time to wrestle control of the world back from white males, and the first step will be a temporary restriction of the franchise to them.

Although this may seem unfair and unjust, allowing white males to continue to call the shots politically and economically, following their actions over the past 500 years, is the greater injustice.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Jared van Niekerk

    ‘n Gawe versameling hondlelike klitterroriste, een en almal. Feminisme is ‘n kanker. Deur die eeue pers die vroulike geslag mans af vir hulpbronne (verwys na Amor Vittone) in ruil vir babas. Feminisme wil steeds eersgenoemde doen, maar weier om ‘n teenprestasie te lewer.

    • Ou Transvaal

      Kolskoot!!!

    • sussie se vissie

      Kom nou !
      ‘Teenprestasie’ is harde werk.
      Jy doen dit op jou rug.
      Duik n pienkvoet op-die-koop-toe op, bloei die parasiet se gasheer lewenslank.
      Hul noem dit langtermyn versekering.

  • Skisofreen

    Gelukkig identifiseer ek as nie-binêre aseksuele entiteit in die kollektiewe bewussyn van die heelal. Die veldtog is dus nie op my van toepassing nie. Ek ondersteun die dames in hul veldtog en stel voor dat daar ‘n organisasie gestig word sodat die eiendom van die laakbare wit mans rondom hulle uitkoop en uit verhuur aan dié meer verdienstelike rasgenote. Dit sal heelwat help om die dames se trauma wat spruit uit die uitermatige blootstelling aan die wit varke, te verlig. Ek sal ongelukkig nie kan deelneem aan die uitkenning van die wit eienaars nie, aangesien ek sedert 1994 aan kleurblindheid lei.

  • Paul Swart

    Nog ‘n aanslag teen die Calvinistiese Christelike ideoligie, wat as dit gevolg word met geloof in Christys alleen, God se en bring. Hierdie heidene en huigelaars probeer God se koniinkryk ondermyn, wat -n vrugtelose en sondige projek is. Ons moet onsself laat geld en beide mans en vrouens moet die haatspraak beveg

    • Jip, Paul. Vader Adam en Vader Abraham draai seker nou in hulle grafte om. Ek sien self in my familie hoe vrouens nou die vrugte pluk van die Liberale Femministe en “buustelyfie verbranders”. Nou het hulle die werk en besluitnemingsposisies, maar kreun klaende onder die gewig van die emosionele oorlading wat dit teweegbring. Selfde met vroue predikante in gesagsposisies. Maar ons manne moet nou nie houtgerus terugsit nie, want dis tans juis die klagte by die Boerevrouens ook, nl. dat die mans daar by die stadspoorte vergader maar niks verander vir ons vrouens en kinders in die kombuis nie. Wat die “Liberale” hoofstroom op die pad na die Nuwe Ordes in SA betref, word vroueregte deur die A*C en tot onder die Stamkapteins ingdedruis. Met die “Trump” herlewing, die effense geskuifel onder die “Konserwatiewes” en oud weermaglede wat grom oor die verval in SA, kan mens begryp dat die Media 24 magnate nou tot desperate misbruik van hulle pionne sal oorgaan ter wille van die vroulike pionne se soeke na die voortgesette aanvaarding van hulle marionettemeesters, wie agter die skerms (Edomitiese) mans is. Iets soos ‘n Nieu Lesbos? Red nou so nasie … https://uploads.disquscdn.com/images/ba70c00164c56d00cfabf4f275a5dc6e8a426583d607aee4f20460e222f220cc.jpg

      • Ou Transvaal

        Ons Volk word al so lank gebombardeer met die Skollie-en-Viswyf voorbeeld soos voorgestel in die meerderheid Afrikaanse flieks , waar die man ‘n onintelligente dofkop is en die vrou die meester van die gesin voorstel , dat die treetjie na Feminisme gladnie so ver is nie .
        Hierdie tendens by ons mense het die struktuur van die gesin vernietig want GEEN man wil met ‘n viswyf opgeskeep wees nie ….net so min wil Geen vrou met ‘n biersuipende afwesige idioot van ‘n man getroud wees nie !!

    • Maus

      Die Calvinistiese ideologie was dalk nie so Christelik soos ons gedink het nie. Die konsep van Calvyn dat “alles wat gebeur is God se wil” waar ek ook op ‘n stadium by ingekoop het is ‘n groot oorsaak van ons probleme in die land. Dis bv. die rede hoekom soveel Boere gehandsop het soos De Wet se eie broer in die ABO. Hul redenasie was dat “God sy wil getoon het toe die Britte die stede vat” en dat om voort te baklei neerkom op “opstand teen God”.

      Maar tog het Christus ons geleer bid “Onse Vader.. laat U koningkryk kom, laat U wil geskied, soos in die hemel, netso ook op die aarde”.. wat heeltmal oorbodig sou gewees het indien God se koningkryk reeds op die aarde gevestig was, en indien Sy wil reeds op die aarde geskied. Die idee ook dat dit God se wil sou gewees het dat Jesus Christus gekruisig moet word, is juis die redenasie wat die Joodse Raad wat eintlik agter Sy dood was aan die wereld wil verkoop. Die idee dat Christus regmatiglik kruisig is terwyl ons weet dat dit onregmatiglik was (of veronderstel is om dit as Christene te glo).

      Ek glo hierdie is grondliggend tot ons probleme en indien ons dit nie aanspreek nie gaan ons die geskiedenis maar net herhaal todat daar wel ‘n nageslag eendag gaan opstaan. Ons kry nie op aarde ons loon of straf nie, maar eendag in die hiernamaals in God se koningkryk.

  • Ou Transvaal

    Gaan kyk wie die drywers is agter Feminisme en u sal dadelik verstaan waarom hierdie ((geloofsdenkrigting)) so suksesvol is die liegpers gebruik vir hul haat propoganda.

    Die gevolg van Feminisme – bevolkings uitwissing , bitter mense wat alleen doodgaan sonder erfgename en die besef…meestal te laat dat Feminisme ‘n gejaag na wind is en dat die navolgers daarvan op ‘n dag besef dat hulle polities/ras- oningeligtheid instrumenteel was in hulle vermorsde lewe ….tragies word hierdie haat in ons mense ‘n gevestigde denkrigting , aangehelp deur die ontmande leiers wat in nie-patriagale huishoudings gebreinspoel is

    • Vicky

      Die bagelbakkers

      • sussie se vissie

        ….gedryf deur ‘bloubloed Afrikaners’ agter die boerewors gordyn.

  • eduard

    Wonder net of dit ook edomietiese mans insluit aangesien hulle die meeste van die sg “wealth” besit.

    • Vicky

      Oooooh. Antisemitisme. Tronk toe met jou goyim.

    • Ou Transvaal

      Kan Edom as wit en Semities beskryf word???

      • eduard

        Edomiete is nie ‘n suiwer ras nie – klomp basters. Semities, ja , maar so is die Ismaeliete ook semities. Die semietperd is ook al holrug gery. Die stryd is tussen Jakob(Israel) en Esau(Edom).

  • Karel Combrinck

    Die werklike probleem bly steeds nie die feit dat hulle probeer om wit mans as’t ware uit te faseer nie, maar dat die wit mans dit TOELAAT.

    • Vicky

      100%. Maar Karel onthou net WW1+2 was dodelik vir ons ras. Dit het ons helse knou toegedien.

  • Rene Smit Taljaard
    • sussie se vissie

      Dki Rene.
      Chronologiese verloop sê als.

  • Chris111

    Media24 begin dit nie.Het dit lankal begin.Hulle doen dit net nou blatant en sonder vrees.Hulle meesters het hulle die opdrag gegee.
    Het sommer hoendervleis van lekker kry.Hulle weet hulle kan nie die wm uitdaag vir n geveg nie en nou skryf hulle die gemors.Maar ons is meer as bewus dat die paw paw die fan gaan tref.

  • Vicky

    Die artikel is geskryf deur ‘n JODIN !!!

    • sussie se vissie

      Twak.
      Betrag die foto mooi en jy sal let dis fopnuus van n fopdosser.
      Hul sê Max du Preez…….

      • Vicky

        Is jy ‘n bagelbakker vissie? Wat hier op praag rondhang om op ons senuwees te werk?

        • sussie se vissie

          Nope.
          Maar met jou aanname maak jy jou naam gai.
          Vergewis jou eers van jou feite ( nes Huff Post moes ) alvorens jy bagels in gasoonde wil bak.
          Lees eers die link soos deur Rene Smit verskaf.

          • Vicky

            Bagels word in oonde gebak, dis hulle kultuur, moenie antisemities wees nie.

    • G

      Nonsens. Jy het die histeriese trekke van een.

  • Vicky

    Die JODINNE se ware kleure kom na vore sedert begin van internet era. As jy nog ‘n Sionis is, verlaat asb Praag. Dankie

  • Rifrug

    ” ‘n Media24-publiikasie … ” – ‘publikasie’

  • Cousin Vinnie

    Deur ‘n bespotting te maak van God se skepping kan die ((($ataniste))) nou (((hul))) Lesbo koeie laat hardloop om amok te saai vir jong mense deur hul te breinspoel. (((Hulle))) het dieselfde gedoen deur ons immuun stelsels te verontagsaam en vaccines in ons liggame in te pomp en kyk wat die resultaat is, Autisme oral waar jy kyk…en steeds besig om n siek samelewing te kweek!

  • sussie se vissie

    Repudiasie en onttrekking van die berig het gevolg nadat Ton en Koos moes verneem hul tande word aanstons getrek.

  • Maus

    Die skreiende skynheiligheid van privaatskool bevooregte tipies vrymesselaar dogters wat elke beweging (selfs iets inherent uitsluitend van haar soos radikale swart bemagtiging) moet skaak of stuur om haar wit joodsgesinde familie posisie te beskerm aan die bokant van die piramiede. Nogmaals heilig die doel die middele om die meer eerbare onbevooregte blankes (hul werklike kompetisie) verder te knou. Hulle is soos Lot se dogters wat sou gaan om die rondom die huis se luste te bevredig as dit moet.

  • Theo Du Toit

    Wat ‘n sataniese gedagte. Dit sal net als laat verder verrot as wat dit reeds is. Daar is geen probleem met vroue wat hulle rolle in die gemeenskap sterk vertolk nie, maar gee hulle te veel reg, (of tee partytjie-tyd) en kyk net met watse soort ‘snot’ kom hulle vorendag..!
    Hoe idioties kan die groeppie dan nou wees..?!

  • Pingback: Media24-HuffPost sim hates white men while her stove is burning | Dan Roodt()

  • Nevyn

    My vraag is, as die wit ou so erg is, hoekom kan hulle nie weg van die wit ou bly nie?

  • Rooikop

    Hierdie gaan maar eintlik daaroor om die samelewing te vernietig. Hulle is nes die volk – as ons nie ons sin kry nie dan brand hulle mos als af. Hierdie dogtertjies wat hulle pa’s so haat. Ek wonder hoeveel van hulle lei aan depressie en is op pille – dis mos maar hoe die moderne mens met sy “swaarkry” omgaan.

  • Jared van Niekerk

    Dit is heeltemal moontlik dat Pillay, sy met die kenmerkende vrot asem en geel vingers van die kerrievreter, befonds word deur hetsy die regering, hetsy iemand soos Soros, om leuens, waninformasie en fopnuus te versprei. Sy het juis “vrywillig” by juis die Mail & Guardian “bedank” agv haar fopnuus en leuens, ironies genoeg oor ‘n mede-marxis, FW.

    http://citizen.co.za/opinion/opinion-columns/977561/toxic-intent-in-fw-da-story/

    • sussie se vissie

      Jy skuld my tantieme. ( sien laer af )

  • Suidpunt

    “ons alles (van wit mans) moet vat en ons moet alles besit”.

    Sover my kennis strek het 8 000 miljoenêrs tussen 2000 en 2015 (die meerderheid seker blankes?) reeds die land verlaat en sit die meeste veilig in Londen. Waarom dan met die orige Suid-Afrikaanse kleingeld tevrede wees?

  • Lynette Ackermann

    Die wit mans met geld verskaf werk, en as hulle al hulle geld weg sou gee, wie gaan dan werk verskaf? Ek was in elke val altyd onder die indruk dat, met uitsondering van een of twee, die wit mans meestal van Joodse herkoms is? Is hierdie dames anti-Semities? Ek kyk na die fotos van die ‘dames’ hierbo en ek wil-wil my verbeel ek sien een of twee sonder enige lig in hulle oge; ek het al gehoor van “shape-shifters”!

    • G

      Heel normale verskil. Dubbelsyfer IKs is tipies so in vergelyking met drie syfers. Kannie byhou nie.

  • david ras

    Hemel, maar julle is dommer as selfs die ANC…!
    HUFFINGTON POST ? Die Huff and Puff post klink so bietjie nader aan die waarheid–
    Vir die Afrikaanstaliges wat nog Media 24 se twak lees—Die Hoes- en- Poep Kommando–
    ‘n nuwe eenheid in die Swartserp Brigade.
    Wonder wat se kommandant Zille hiervan ….?

  • Fork

    Die Garland ding lyk vir my soos n man.
    Die vrouens besef nie dat n man nodig was sodat hulle gebore kan word nie.
    Indien enige van die vrouens getroud is en kinders het, wonder ek of hulle mans en kinders trots is op hulle!
    Maar net soos FW sal die dieselfde pad loop wanneer die wittes weer aanbewind kom.
    En soos die ANC uitmekaar val glo ek dat die wittes weer aanbewind gaan kom.

    • Riaan Slabbert

      Jip… Dis hoekom sy witmans haat, want sy kan nie een Kry nie. Net die moffies like haar

  • Fork

    Ek hey gelees mense noem Marxsisme en kommunisme hier.
    Die ANC regering misluk ook met kommunisme!
    Volgens kommunisme is almal gelyk. Almal het werk, kos ens.
    Hulle kan dit nie eers reg kry nie.

  • Fork

    Ek sien op FB dat Hannelie Booysens n seun het
    Hy is seker baie trots op sy ma!

    • G

      Dis ‘n klonkie, wat ‘n soort parasiet is. Trots is nie in die vergelyking nie

  • Fork

    En ek sien Pillay is met n WIT MAN getroud!

    • G

      Gelukkig is sy sperma nou aan kerrie veelvoud geskenk en uit die wit genepoel verwyder. Wees dankbaar!

    • Riaan Slabbert

      Jap, sy like nie die wet man nie, ma sy wel hom sy Pill hay

  • david ras

    Ek wonder nou net……tel Arabiere soos Siriers, Irakese, Iranese ens ook as wit mans ? Of mik julle net na Europese wit mans ..? As julle plan bewaarheid word, is julle binne ‘n kort tydjie bywywe van groepe soos ISIS, en Boko Haram en diesulkes.
    Julle verwag tog nie dat stemlose wit mans julle moet beskerm teen sulke bendes nie …?
    Julle ly aan ‘n oordosis grootheids waan……

  • G

    Iets sê vir my die mislukkings raak nou desperaat dat hulle nie genoeg aandag trek nie.

  • Michael Dean Miller

    .

    From the picture I’d say Shelley Garland is actually a ‘Sheldon’.

    Perhaps confusion about himself is what fuels his/her/them/its hatred towards White men.

    .

    • Vixie

      Perhaps you should say “… confusion about itself …” 🙂

      • sussie se vissie

        Vidi. Vici. Veni = Vicky. Vixie. Fanny.

        • Guest

          Nee verkeerd Sussie……dis Nanny se Fanny.

  • Dit is nogal Interisant as gekyk word wat van die wereld geword het nadat vroue stemreg gegee is, maar moet my nou nie ‘n chauvinistiese vark noem nie. Ek vra maar net om te kyk na die gevolg, net so kan jy maar ook kyk na die gevolg van die een mens een stem se gevolge in SA. As daar nugter daarna gekyk word maak die klomp se sieninge nie vir my sin nie.

  • Riaan Slabbert

    Esmaré Soekeman…ma ha bek iste Weid.

  • Rifrug
    • sussie se vissie

      Dink ek hoor Dok Dan van sy stoel afval ? 😉
      Nou ja toe.
      Soveel dae….soveel…..

      • Guest

        Dok Dan en nog ‘n paar ander ook Sussie.
        Is gaande oor jou vissie ou Sussie.

  • Guest

    Dis nie ‘n “blog” of ‘n woernaal nie. Dis ‘n hoernaal.