Amerikaanse wit nasionaliste draai teen Trump

Dié Kuschner-vent en Soros-vennoot slaan die kitaar in die Withuis. Hy is nooit verkies nie.

Stomgeslaan deur die president waarin hulle hul vertroue geplaas het, het wit Amerikaanse Trump-ondersteuners teen die leier waarvoor hulle gestem het om oorloë te beëindig, gedraai.

Sy kiesers het gedink hy bedoel wat hy sê omdat Trump vir jare volgehou het dat ‘n Siriese aanval ‘n verskriklike idee sal wees. Tot hy sonder enige bewyse skielik besluit het om presies dit te doen waarteen sy kiesers in die eerste plek gestem het.

Voormalige Trump ondersteuners was Donderdagaand verenig in die veroordeling van die aanval op Sirië as ‘n groteske fout. Voormalige Breitbart-mederedakteur Milo Yiannopoulos het Trump se optrede “vals en gay” genoem. Trump het sy basis totaal vervreem wat in sy isolasionistiese, “America First” boodskap geglo het.

Die redes vir die aanval wat Trump aanvoer is so ongeloofwaardig, dis pynlik om te aanskou. Daarbenewens was die Siriese lugbasis gebruik ter beskerming van die Christene in Homs, waar die meeste van hulle saamgetrek is. Sonder dié beskerming is die Siriese Christene uitgelewer aan ISIS.

Sonder die wit nasionaliste se steun, sou Trump nooit die kieskolleges gewen het om president te word nie. As daar nou ‘n beweging kom om van hom ontslae te raak, is dit neusie verby vir die ryk eiendomsagent.

Nasionaliste, anti-intervensioniste en anti-globaliste, sowel as die alt-regses het ook ‘n merkbare weersin in konflik met Rusland, iets wat die Amerikaanse aanval op Sirië dramaties gaan verhoog.

Volgens die New York Times, het die Amerikaanse president Donald Trump “emosioneel” opgetree, ‘n monumentale fout vir ‘n leier van ‘n land soos die Verenigde State van Amerika en iets wat sy manlike kiesersbasis verafsku.

Toevallig, kom die gekke aanval op Sirië net nadat Steve Bannon deur Trump se skoonseun Jared Kuschner weggejaag is. Kuschner is nie ‘n verkose amptenaar nie maar hy slaan die kitaar oor die VSA se besluite rakende buitelandse beleid.

Trump, het sy ondersteuners geglo, sou die land uit onnodige oorloë hou. Die mees uitgesproke in hul verontwaardiging was leiers van die klein maar invloedryke wit nasionalistiese beweging. Paul Joseph Watson, ‘n redakteur vir die gewilde webwerf Infowars, het op Twitter gesê dat Trump “is net nog ‘n skaduregering/Neocon marionet.” Hy het bygevoeg: “Ek is amptelik af van die Trumptrein.”

Alex Jones, eienaar van Infowars het gesê: “Die White Helmets, ‘n al-Qaeda geaffilieerde groep befonds deur George Soros en die Britse regering, het na bewering die chemiese wapen aanval op burgerlikes in die Siriese stad van Khan Sheikhun uitgevoer om blaam te lê op die Siriese regering.”

Richard Spencer, wat die term het geskep “alt-regs” geskep het, het gesê dat hy die aanval veroordeel. “Die ergste scenario: Ons herhaal die 2000s: ‘n Konserwatiewe as leier met ‘n populistiese boodskap, word ‘n globalis en Neocon-sluiper. Weereens, ek sal wag en kyk, maar ek is bereid om Trump af te skryf.”

Scott Adams, die spotprenttekenaar wat Dilbert geskep het, skryf op sy webwerf dat die chemiese wapenaanval ‘n “vervaardigde gebeurtenis” was.

Blogger Mike Cernovich het gewaarsku dat die Verenigde State van Amerika Sirië gaan aanval. “Ons moet hom stop” het hy op ‘n lewendige internetvoer gepleit.

Stefan Molyneux het dit raakgevat toe hy die volgende getwiet het:

Marine Le Pen het Trump se onbesonne aanval ten sterkste veroordeel. Beide UKIP-leiers Nigel Farage en Paul Nuttall het ook teen hom uitgevaar en gewaarsku dat sy ondersteuners hom gaan verwerp.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Charles

    JD Trump MOET ophou waarmee hy nou mee besig is, ONS ALMAL SAL hom verwerp indien hy(onder die invloed van die Kushner skepsel) van sy agenda afwyk! Die konserwatiewes sal baie vinnig van hom onslae raak, en nou het hy daai McCain (Generaal Ministry of Peace) weer opnuut ‘n platform gegee om verdere onnodige en ongevraagde militere aksie te propageer in Sirie, dis die ergste!
    Die groot tragedie is dat wanneer die konserwatiewes hom gaan los(EN DIE REPUBLIKEINSE PARTY “by default”) die verfoeilike libtard demo’s hul sin gaan he en gaan seevier en partytjie soos nooit tevore. Dan is dit DIE EINDE van WESTERSE BESKAWING.
    Die punt is dus: Donald Trump moes NOOIT afgewyk het van sy (is dit nog syne?) konserwatiewe en populere agenda nie. Kan hy dit nog red? Is dit nie nou te laat nie?
    Die VSA is NIE!! die bewaker van internasionale norme en beleid nie!!!

    • “Jared’s wife, Ivanka Trump, converted to Judaism from Presbyterianism before the couple’s 2009 wedding. Religion — specifically, the Kushner family’s objection to the fact that Ivanka wasn’t Jewish [!!] — was reportedly one of the reasons for their brief breakup in 2008. Now, the couple are shomrei Shabbos [a person who observes the mitzvot (commandments) associated with Judaism’s Shabbat]. They observe the Sabbath, turning off cell phones and walking instead of driving between sundown
      Friday and sundown Saturday.” – http://www.cosmopolitan.com/politics/a8293534/who-is-jared-kushner-trump-administration

      • Charles

        En jou punt Jaco?

        • sussie se vissie

          Hy deel net sy retrospektiewe insig. ( die godsdiens tokkelosh die bron van alle kwaad….onthou ? )
          Wat hinder is sy bron verwysing. Anders as my wederhelf blyk hy nie skaam te wees om met sy ‘Cosmo’ onner die blad ( tensy soos met my man daar n paar ‘girls’ in bikinis paradeer ) – gevang te word nie.
          Snaakse tye….inderdaad.

          • sussie se vissie

            Uit nuuskierigheid ook loop loer.
            Helse artikel oor n spul spirituele guru-meesters wat in n kring ( lotus posisie ) sit en yoghurt eet.

        • Charles. Die voorgaande aanhaling is doodeenvoudig ʼn verwysing na feite wat enigeen van julle kan bevestig. Ek deel bloot inligting met die lesers en laat dit aan hulle oor om die “kolletjies met mekaar te verbind”. Hier is nog inligting wat julle kan help om die eintlike motivering vir Trump se onlangse besluite te verstaan:

          “Syria is one of Israel’s principal immediate military threats. Syria’s primary military objective following Israel’s independence in 1948 had been the destruction of the Jewish State, however the IDF [Israel Defense Forces] has defeated the Syrian army in every major military engagement since… The prospects for Syrian-Israeli peace are
          undermined by the likelihood that Bashar Assad will be replaced by someone even
          more extreme and less interested in a compromise with Israel on the Golan Heights, and by increased Israeli concerns that an agreement would not be long-lasting because of the possibility of another change in regime.” – http://www.jewishvirtuallibrary.org/syria-military-threat-to-israel

          • Charles

            Dankie Jaco, ek waardeer;)

          • Hans Onrust

            zijn de babies van Ivanca besneden ? (gemarteld en verminkt)

          • Charles

            DIE MERK VAN DIE JOOD.

          • Hans Onrust

            en ook moslims (volgens dr Wolfgang Gedeon in Der grüne Kommunismus und die Diktatur der Minderheiten, ‘voetsoldaten in de BRD’

            Smaakversterker van veel schizofrene achterlijkheid en gewelddadigheid.

            Maar zijn de kinderen van Jared Kushner en Ivanca besneden ?

          • Charles

            Bekend as “tahara” of “Khatna”, glo vir purifikasie doeleindes?
            “You don’t say?” hehe!!

          • Hans Onrust

            ja dat ‘purificeren’ wordt ook veel gezien als achterlijke geweldsorgie en uiterst traumatiserend tot vele jaren later, bedoeld tot het cultureel aanwakkeren van achterlijk fanatisme en gewelddadigheid.

            Gebeurd niet zelden met onreine handen e.d.
            Weet men schijnbaar elk jaar in SA ook alles van als er door anderen weer betaald moet worden voor medische ingrepen om de directe schade te beteugelen.

          • Charles

            In die goeie ou republiek aldaar vorm besnydenis ook deel van die swartes (veral die Xhosa) se inisiasie prosedures(inisiasieskool) urrghh!!!

          • Hans Onrust

            ‘de slachtoffers met stenen (klip) te lijf gaan’ lijkt sowieso volkssport nr 1 als er geen mes of klewang of pistool of benzine voor handen is in dit moorddadige achterlijke regenboog helhol…….
            En ook daarin weer bij voorkeur gedrogeerd en/of gealcoholiseerd en nog wel met de kippenborst(hoenderborst) vooruit als ‘haantje’

          • Charles

            Hans, jy blyk goed op hoogte te wees van hoe dinge daaruitsien in die “good ol’ SA” 😉

          • Hans Onrust

            PRAAG is goud hè 😉

          • Charles

            VERSEKER, en dankie dat jy bereid is om so lekker met ons te gesels in jou taal(Nederlands). Ek was altyd van mening die verstaanbaarheid onderling tussen Afrikaners en sprekers van Nederlands sal maar moelik wees, maar eintlik is die wederkerige (mutuele) verstaanbaarheid baie maklik en eenvoudig. Daar is ‘n kanaal op ons DSTV (“Die Beste van Nederland” dink ek) en daar gaan dit maar nog moeilik (“bars”) om te verstaan wat die sprekers se (met ander woorde die geskryfde taal is baie makliker om onderling te begryp as die gesproke taal-die dialek en spoed van praat is moelik verstaanbaar-maar wanneer dit by die lees van Nederlands kom is dit relatief baie eenvoudig)

          • Hans Onrust

            ‘Oefening baart kunst’ 😉

          • Hans Onrust

            here we go :

        • Hans Onrust

          Bedenkelijk bekend Joods geduw en getrek op het hoogste politieke niveau in de Jewnited States.
          In de USSR trouwden bv. Chroetsjov en Brezhnev ook met Jodinnen als soort van ‘levensverzekering’

    • “Ons” het geen stem nie …

  • Skisofreen

    Wel, dit mag dalk my geestesafwyking wees, maar ek dink ou Trompie en sy maatjie Poetin het net ‘n ou grappie gemaak. 23 van die 59 missiele tref die teiken. 23:59 is “one minute before midnight op die Doomsday klokkie”. Ok, ek is nie net mal nie ek is oud ok! Dus onthou ek die Kubaanse missiel krisis. En omdat ek outisties is hou ek van syferspeletjies en raai raai riepaai wat is die ooreenkoms tussen Poetin en Khrushchev? My sielkundige vertel my normale mense glo Arsehat het chemiese wapens gebruik omlat hy bang was die oorlog tot ‘n einde sal kom en dat ou Trompie ‘n honderd miljoen dolhaar in die woestyn weggebliksem het. Ek dink normale mense is moer snaaks! Blykbaar hou normale wit nasionaliste ook nie daarvan om bruin mense in hul peetjie in te blaas nie. Ek dink die wêreld het meer mal nasionaliste nodig soos oom Hitler (óf was dit Hiller?) wat vergeet dat hy eintlik veronderstel was om ‘n jood te wees.

    • G

      Die goeie nuus is dat jy nie ‘n skisofreen is nie maar ‘n doodgewone idioot. Wie moet gaan veg as die VSA Sirië inval? Dink jy die bruin en swartes haal die Seals, Rangers of Marines? Of Rusland gaan deur die bruin mens bredie koudgesit word?

      • Johann Schutte

        Hy’s `n oligofreen

  • Vicky

    Wag bietjie, ons het nog nie heeltemal gedraai nie maar ons hou die korttermyn verwikkelinge baie fyn dop.

    • sussie se vissie

      Ietwat vroeg ‘for the chickens to come home to roost’?
      Sonder om nou te wil ‘I told you so’ – het ek my bedenkinge oor sy kwaliteite as STAATSMAN vroeg reeds geuiter.
      ‘Showbiz’ en n Verwoerd….is skaars vereenselwigbaar.

      • Vicky

        Sussie jou Afrikaans is skokkend. Praat dan eerder Engels, want ek verstaan helfde van die tyd nie wat jy kwytraak nie. Waar is Albert?

        • Hans Onrust

          Vicky, heeft u Pastor Manning nog wel eens gehoord over Trump ?
          Die steekt z’n kritiek al 7 maanden niet onder stoelen of banken…..

        • sussie se vissie

          Phfttt.
          My Afrikaans blyk helfTe so verstr*nt te wees soos joue.
          Albert sit in die Castle Bar en wil nie gesteur word nie.

  • Hans Onrust

    Kijk eens wat wereldkampioen schaken Bobby Fischer, die onwettig in Japan in de bak werd geslingerd, over de USA politiek wist te vertellen en zie hoe dat elke dag weer bevestigd wordt.

    p.s. de Nederlandse media melden nu dat een Nederlander in SA is vermoord met eraan toegevoegd………..!!! dat de moorden op blanke boeren toenemen.
    http://www.telegraaf.nl/buitenland/27968773/__Nederlander_gedood_in_Z-Afrika__.html

  • Vicky

    Hoekom praat Dan so van Wit Nasionaliste asof hy nie self ook een is nie. Wat is jy dan Dan? ‘n Kloek? ‘n Swart Nasionalis?

    • Hans Onrust

      is dat nu niet wat al te ver gezocht, Vicky ?

    • Karel Combrinck

      Ek dink dr Dan praat van wit nasionaliste juis omdat hy nie skaam is om self een te wees nie.

      • Vicky

        Dankie Karel, dan het ek sy styl misinterpreteer.

        • sussie se vissie

          Eerder die inhoud van sy skrywe verkeerd vertolk.
          Dit daar gelaat.
          Waar’s Albert?

  • Nick

    Met die eerste oog op slag wil hierdie militêre strike deur die V.S.A. voorkom as iets werklik idioties. Vir twee redes – Soos vroeër genoem [1] Assad is waarskynlik nie die sonnebok nie, en [2] Trump se eie reaksie is ietwat verbysterend toe hy gevra was of daar sekerheid is oor eersgenoemde – “well, he’s running the show, so …” Dit is vir my al asof selfs Trump nie so uit pas uit kan wees nie. En nog hy, nog sy segsman het enige werklike pogings aangewend om kredietwaardigheid terug te wen onder die publiek.

    Maar dan op die keper beskou, kan hierdie dalk een van Trump se eerste, meer intelligente orkestrasie wees .. kyk mooi na wat aangaan. Rex Tillerson stel dit amper onomwonde – dat dit nog lank nie klaar is nie, dat Assad wel sal moet skoert ! Dis nog petrol op die vlamme. Vir my is dit iets ondeurdagte gevolg deur iets verregaande. Want soos Watson hier sê – raak ontslae van die bose gees dan storm daar 20 ander bose geeste by die gevolglike leemte in.
    Hier’s my twee sente:
    Dis bluf.
    T.o.v. die midde ooste was die V.S.A. in `n uiters swak posisie na die Obama administrasie se jare lange non-aksie en die Russiese oorname in Sirië. Boonop het Trump se blykbare vriendelike houding jeens Putin hom eintlik net skade aangedoen ompdat, soos mens kan verwag, Putin – na baie jare se orkestrasies teen Obama se V.S.A. en as voormalige K.G.B. agent – ietwat van `n voorsprong teen Trum sou hê. Dus moes die “strategic advantage” teruggewen word voordat onderhandelinge aangaande Sirië hervat word. En wat is dan nou meer doeltreffend as om onredelik en half bot voor te kom. `n Half gek egotist met sy vinger oppie knoppie. Dalk, net dalk, veroorsaak dit dat die Russe meer bereidwillig in te stem met eerskomende stipulasies en versoeke van die V.S.A.

    Dit is die beste senario in my mening. Die (enigste) alternatief is dat Putin deur dit sien – soos wat reeds blyk die geval te wees – en die Russe bly staan waar hulle is. Trump sal dan `n keuse hê tussen slegs [1] `n uitgerekte militêre kampanje of [2] `n stert-tussen-die-bene terugkeer na huishoudkunde 101 oppad na die groot droom van “Make America Great Again”.

    Hoe dit ook al sy, die laggende hiënas is vir my net te veel – Sjina, Hillary, Die GOP sous trein en elke linkse koerant op aarde lag hulle dingesse af oor hierdie gemors. War sells.

  • Ou Transvaal

    Ek sou nou dink dat die Kerke nou sou tevelde trek teen die afoes van Christene in Sirie en Egipte maar hulle is maar net so stil soos met die slagting in SA onder die landbouers , wat in werklikheid die mense bly wat hierdie organisasies aan die gang hou …ek se maar net ??
    Iets is ernstig verkeerd .Is Koptiese Christene dan van die verkeerde “vertakking” van katolisisme en daarom nie ondersteuning werd nie , die ou ketter storie???

    • Ou Transvaal. Vergelyk ook in verband hiermee die aantal Christene in Israel (2%) met dié in Sirië (10%). ʼn Goeie vraag is tot watter mate Amerikaanse Christene bewus is hiervan. Sal hulle nog steeds hul leiers se gedurige oorloë in die Midde-Ooste ter bevordering van die Israelse regering se belange ywerig ondersteun, indien hulle wel hiervan bewus was? Wie se belange weeg vir hulle die swaarste – dié van die Christene in Sirië, of dié van die regering van die beweerde “uitverkore volk van God”? https://uploads.disquscdn.com/images/a89c9ccfaeea2210c824b35043a25567457dd935e98bc5c553f201e1ab8400a2.jpg

  • Kalium_Chloraat

    Trump is net soveel ‘n lid van dieselfde sisteem as wat die laaste 50 jaar se Amerikaanse presidente was.

    • sussie se vissie

      …..en n vae moontlikheid van selfs meer.

    • Jacques

      Die laaste man wat teen “hulle” opgestaan het, het die duurste prys betaal (Kennedy).

  • Nick

    Dan Roodt, jou vervoeilikheid is verstommend.

    • sussie se vissie

      Vervoeilik = Ver[F]oeilik.
      Dus. Getrou aan die credo van analfabete….hou by [F]erstommend.
      Met jou spellessie agter die rug…kwalifiseer asb jou inset.
      Dki.