Mugabe kry ‘n rolstoel, ‘n simbool van ‘n gefaalde staat

Die Zimbawiese kabinet het ‘n rolstoel aan president Robert Mugabe oorhandig as ‘n verjaardaggeskenk tydens ‘n geselligheid in Harare.

Die simboliese gebaar is soos al die ander gebare van die land se leierskap omgeef van ‘n wrange ironie.

Die land vergaan van honger weens Mugabe se swak bestuur. Hy het in Februarie 93 jaar oud geword.

Hy het sy ministers bedank vir die geskenk wat in China vervaardig is.

Opposisiepartye sê die rolstoel bevestig dat Mugabe se kragte verswak. Zanu-PF het Mugabe as presidentskandidaat verkies en hy sal die party aanvoer tydens volgende jaar se verkiesing.

Intussen het die Wêreldvoedselprogram van die Verenigde Nasies aangekondig dat hulle die “kwesbare” bevolking in Zimbabwe sal bystaan tot 2020 met voedselhulp om hongersnood te voorkom.

Die Verenigde Nasies se World Food Programme (WFP) het Maandag belowe om $253 miljoen in ‘n vyf-jaar plan te stort na ‘n “vernietigende droogte” wat meer as 4 miljoen mense tot voedselhulp gedwing het.

Maar dit is algemene kennis dat die VN swart diktators soos Mugabe moet steun en dus die hulp aanbied sodat Mugabe aan bewind kan bly. Anders is hul hele Afrika en “swart-sukses” paradigma daarmee heen.

Die ou onbekwame president het eiehandig voedselnood veroorsaak deur wit boere van die plase af te jaag, lank voor die droogte toegeslaan het.

Dit was die grootste grondgryp in Afrika, waar 6 000 wit boere vervang is deur 245 000 Zimbabwiese “boere” en die meeste van hulle boer nie maar wag vir ondersteuning.

Zimbabwe se belastinggesag vergesel tans alle brandstofvervoer maatskappye wat petrol aflewer, om hulle te dwing om invoerbelasting te betaal, sê ‘n koerant.

Tenkwaens word nou begelei deur ZIMRA na die Zambiese of Botswana-grense as hulle nie belasting wil betaal om brandstof in Zimbabwe te verkoop nie, sê die Manica Post.

Daar is ontdek dat sommige bestuurders in die geheim brandstof in Zimbabwe aflaai en hul tenks met water hervul om die land te verlaat, het die koerant gesê.

Vier brandstofwaens met water gevul is onderskep by die Chirundu-grenspos, het die Herald berig in Februarie. Hul bestuurders het na bewering verklaar dat hulle op pad was na die DRK en nie betaal by die grens nie, sê die verslag.

“Sedert ons hierdie oefening begin het, het ons inkomste aansienlik verbeter,” het ‘n ZIMRA beampte gesê aan die Manica Post. ZIMRA eis $19 500 per 60 000 litre petrol.

Die gefaalde swart staat van Zimbabwe is desperaat vir inkomste en dink gedurig aan nuwe maniere om belasting in te samel.

Daar was verontwaardiging Saterdag toe dit na vore gekom het dat ZIMRA ‘n nuwe 10 persent belasting op tabakboere opgelê het sonder belastingklaringsertifikate.

Joseph Made, Zimbabwe se minister van Landbou, het aan die Herald gesê dat die maatreël onregverdig is teenoor diegene wat buitelandse valuta verdien, maar sy kwellinge sal op dowe ore val, want die buiteland staan altyd reg om die swart inwoners van hulp te voorsien. Hulle anti-wit propaganda hang daarvan af om aan te hou met die leuens oor swart prestasie.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Ou Transvaal

    ‘n Goeie ou koloniale rysstoel vir ‘n afgeleefde diktator ,as dit op Afrika se steil geskied het sou hy lankal ala Shaka styl ‘n assegaai in die rug gekry het .
    Dink net hoe Afrika sou gelyk het sonder die inmenging van die VN deur al die jare , bou hierdie mense dan vir hulle eie lande die hordes onwettige immigrante vir latere jare deur ‘n misplaasde hulpverlening en inmenging in die natuur???

    • Middag,
      hulle leen in ‘n droomwêreld dat hulle kamtig die arme mense help, en so hulle eie siek agendas troetel.
      Foeitog.
      Mooiloop ou maat.

  • Dawie Barnard

    Europa pluk tans die vrugte van hulle swart beheptheid en verafgoding. Kan nie wag dat Nederland, Swede en Belgie stewig onder die moslemstewel is nie. Dan sal Engeland, Duitsland en Ierland vinnig volg. Die Hollanders en Swede sal nog lang trane huil oor hulle patetiese beleid en flights of black fantasy.

  • Anton Schutte

    verbasend dat die ou vuilgat nog lewe…satan wil hom in alle waarskynlikheid nie daar he nie, want hy sal alles op bogger

  • Kalium_Chloraat

    Uit die vroeë 1980’s:
    America’s got R Reagan,
    Bob Hope
    Johnny Cash &
    Stevie Wonder

    Zimbabwe’s got
    R Mugabe
    No Hope
    No Cash
    No Wonder

  • Riaan

    Verstommend dat niemand die pateet al ‘n lood pil tussen die oë gegee het nie