Soros-bende duik weer in Kaapstad op met anti-eiendomsregs-betoging

Deel op

Aktiviste van George Soros se globalistiese konfliksaaiers is bedrywig in Kaapstad om eiendomsreg te ondergrawe, waarskynlik in samewerking met die ANC om wittes van hul regmatige besitsreg te vervreem.

Reclaim die City het twee provinsiale regering geboue beset Vrydag in die hoop van druk op owerhede te plaas om “bekostigbare middestad akkommodasie” in Kaapstad te ontwikkel.

Hoewel Kaapstad dikwels spog met hul suksesvolle behuisingsprogramme vir armes, het die aktiviste ‘n gaping gesien om konflik te saai deur duur eiendom in die stad te teiken vir swart besit.

Dit volg op ‘n aankondiging deur die Wes-Kaapse provinsiale regering dat die eiendom van Tafelberg Skool in Seepunt verkoop sal word om die opknapping van regeringskantore in Dorpstraat te finansier.

In ‘n verklaring, wat duidelik van Soros se gelykheidsideologie deurdrenk is, het Reclaim gesê aktiviste beset die Woodstock-hospitaal en die Helen Bowden Verpleegsterstehuis.

“[Die] provinsie, soos die koloniale en apartheidsregerings voor dit, het verseker dat die begunstigdes van rassediskriminasie, wat meestal wit mense is, steeds toegang, besit het en ons goedgeleë openbare grond beset.”

Ndifuna Ukwazi, die Soros-front, befonds die niksnutse om ‘n inligtingsoorlog teen eiendomsreg te voer, met die gewone “persoonlikhede” se verklarings wat deur die dooieboommedia soos News24 uitgebassuin word.

Die Soros-parasiete is wêreldwyd besig om geweld en opstand aan te moedig. Maar in Belarus is die regering nie die oproeriges goedgesind soos in Suid-Afrika die geval met die ANC-regime is nie.

Hierdie naweek, het die polisie in Belarus honderde onwettige betogers in hegtenis geneem wat teen ‘n sogenaamde “belasting op die armes” betoog het.’n Verbod teen die betoging is geïgnoreer en betogers het die strate van Minsk en ander stede, ingevaar en geskree “Fasciste!” teen die onluspolisie.

Betogers het die woord “Basta,” ‘n Spaanse / Italiaanse woord vir “genoeg,” as ‘n slagspreuk gebruik, ‘n nie-Russiese woord.

Organiseerders van die protes, wat ook deur George Soros befonds word, het die optog “Vryheidsdag” genoem, ‘n verwysing na die onafhanklike Wit-Rusland wat net ses maande ná die Eerste Wêreldoorlog geduur het, in 1918.

‘n Joernalis wat aan die protes deelgeneem het, Alexander Ponomarev het aan AP nuusagentskap gesê hulle is “hardhandig” deur die polisie behandel wat hul “menseregte geskend het”, kennelik nog ‘n taktiek van die Soros-bende om simpatie te probeer skep vir hul onwettige bedrywighede.

Die BBC berig natuurlik soos gewoonlik gretig oor al die “menseregteskendings” deur die Belarus-owerhede. Soros het sy fortuin te danke aan ‘n uiters verdagte valutatransaksie op die Britse pond, waarskynlik ‘n besluit wat op binne-inligting geneem is en waaraan die Britse owerhede ook aandadig sou kon wees.

In elk geval, steun die VK Soros se projek voortdurend met groot ywer.

Lincoln Mitchell, wat vir baie jare vir die Nasionale Demokratiese Instituut gewerk het in ‘n post-Sowjet-lande, het verklaar dat “in 2006 was Belarus was een van die min lande in die wêreld, beslis die enigste een in die voormalige Sowjet-Unie,” waar Washington aktief regime-verandering beplan het.

Senator John McCain, ook ‘n skaamtelose Neocon-oorlogsaanhitser, het nie verbasend nie, ‘n verklaring uitgereik oor die protes in Wit-Rusland waar hy die betogers steun.

Maar baie lande het Soros se werkswyse al ontbloot vir wat dit is: Globalistiese oorname. Reuters het reeds berig oor anti-Soros veldtogte in Masedonië, Roemenië, en Hongarye wat teen die miljardêr se vernietigende agenda optree.

“Ons inspirasie kom uit die Verenigde State van Amerika, van die Amerikaanse konserwatiewe organisasies, media en verteenwoordigers met dieselfde sienings, veral die nuwe administrasie van President Trump,” sê Cvetlin Cilimanov, die redakteur van die belangrikste staatsnuusagentskap in Masedonië, wat saam ‘n groep genaamd Operation Stop Soros in Januarie opgerig het.

Reuters het Vrydag berig dat Hongaarse President Viktor Orban Soros direk blameer vir die immigrasiekrisis.

“Dit is ‘n sameswering van mensesmokkelaars, Brusselse burokrate en die organisasies wat in Hongarye deur buitelandse geld gefinansier word,” het Orban verlede Vrydag aan openbare radio gesê. “Kom ons noem die ding by sy naam: George Soros finansier hulle.”

Die Hongaarse parlement beplan om ‘n wetsontwerp in te dien teen buitelandse-befondsde nie-regeringsorganisasies binne die land.

In die VSA is Soros gekoppel aan voorspraak vir oop grense, teenkanting teen immigrasiehandhawing, en, mees onlangs, aan aktiviste groepe wat probeer om President Trump se leierskap te laat ontspoor.

Reuters het Szilárd Nemeth, ‘n adjunk-leier van die Fidesz-party in Hongarye, in Januarie aangehaal wat opgemerk het dat “vals nie-regeringsorganisasies van die Soros-empaaier nasionale regerings onderdruk ten gunste van globale kapitaal en die wêreld van politieke korrektheid”.

“Hierdie organisasies moet met alle middele beveg word en ek dink hulle moet geheel en al uitgestoot word,” sê Nemeth. “Ek dink daar is ‘n internasionale geleentheid om dit nou te doen.”

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.