Macron se kanse om Le Pen te klop is skraal

Volgens Eurointelligence, is die kanse van Emmanuel Macron om teen Marine Le Pen te wen, skraal. Macron is nog ‘n Soros oop-grenssurrogaat.

Ifop se meninsgpeiling toon Macron kan slegs 14 persent steun van werkers verwag, dieselfde as Jean-Luc Mélenchon, wat beskou word as ‘n randeier. Marine Le Pen loop voor met 37 persent steun, terwyl die Sosialistiese Benoit Hamon effens beter as die ander twee kandidate met 18 persent vaar.

Blootstelling aan liberale onderwys was een van die skeidslyne ook in die Brexit stem en die Amerikaanse verkiesing. Macron is dus die stedelike gunsteling, maar nie op die platteland waar hulle die elite met ‘n groeiende agterdog bejeën nie. Baie ouer immigrante wil ook die invloei van nuwelinge beperk en sien hulle as direkte kompetisie vir poste. Hulle wil ook vir Le Pen gaan stem.

Le Pen verdeel die wêreld in globaliste en patriotte, terwyl Macron probeer om kiesers as progressiewes en konserwatiewes, in te deel berig Journal du Dimanche. In daardie sin, bied Le Pen se visie baie meer duidelikheid as oop grense en beledigings.

Om dieselfde rede, sal Geert Wilders na verwagting 20 persent van die stemme kry, in vergelyking met sy teenstander Mark Rutte se 16 persent in Nederland. In 2005 het die land die Europese grondwet verwerp en verlede jaar gestem teen ‘n verdrag vir EU bande met die Oekraïne.

‘n Peiling Dinsdag het getoon dat meer as 61 persent van die respondente Nederlandse politici as “elitistiese, onbetroubareen oneerlike” mense sien.

Die veldtog vir die Nederlandse verkiesing het Woensdag afgeskop, het Reuters berig. Wilders en sy party vir Vryheid loop voor in meningspeilings vir die grootste deel van die afgelope twee jaar.

Nigel Farage het gister in Europese Parlement, gewaarsku dat die immigrasie krisis geïgnoreer word.

“Ek voel asof ek ‘n vergadering van ‘n godsdienstige sekte hier vanoggend bywoon. Dis asof die wêreldwye revolusie van 2016, Brexit, Trump, die Italiaanse verwerping van die referendum, het heeltemal by julle verbygegaan.

“Geen twyfel, baie van julle hier sal waarskynlik julle eie kiesers verag vir wat ek nou gaan sê, want net verlede week, het Chatham House, die betroubare groep, ‘n massiewe opname van 10 Europese lande gepubliseer, en slegs 20% van die mense wil immigrasie uit Moslem lande laat voortgaan. Net 20%. … Wat beteken jou kiesers het ‘n harder standpunt oor hierdie as Donald Trump, of myself, of eintlik enige party in hierdie Parlement … En die feit is, die Europese Unie het geen toekoms nie in sy huidige vorm. En ek vermoed julle is in vir so ‘n groot skok in 2017 as wat julle in 2016 gekry het.”

Die EU se vlugtelingkrisis is nie ‘n natuurlike verskynsel nie. Dit het saamgeval met Soros Open Society Foundation-skenkersgeld aan die VSA-gebaseerde Migration Policy Institute en die platform vir internasionale samewerking op Ongedokumenteerde Migrante, albei Soros-geborgde organisasies. Beide groepe bepleit die hervestiging van die derdewêreld Moslems in Europa.

In 2015, het ‘n Sky News verslaggewer bevind dat “Migrante Handboeke” op die Griekse eiland Lesbos versprei word. Dit is later aan die lig gebring dat die handboeke wat in Arabies geskryf is, uitgegee is om immigrante oor die Middellandse See te help deur ‘n groep genaamd “Welkom by die EU” befonds deur die Soros Open Society Foundation.

In ‘n klein dorpie in die VSA, Fargo, Noord-Dakota, het ‘n plaaslike televisie verslaggewer die Soros-plan vir die Verenigde State van Amerika oopgevlek om die land te oorstroom met Moslemvlugtelinge. Die PNAE, is deur Soros gebruik om te probeer om miljoene mense uit die Midde-Ooste in te voer en te vestig in klein dorpies soos Fargo.

U sal hierdie berig in geen ander Afrikaanse nuusmedium lees nie. Die tyd, moeite en insette wat dit verg het ondersteuning nodig. Sluit vandag nog aan by Praag!

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Hans Onrust

    Naar te hebben begrepen wordt vader Marie, die met hard werken en de nodige oprechtheid de aanzet tot FN gaf, weer voor de rechter gesleurd om zogenaamde “anti semitische” uitlatingen in EUSSRepubliek Krankrijk.

  • Mattewis Kat

    As gevolg van die sub-2 kinders/vrou geboorte-tempo van die beskaafde nasies, verkeer die elite onder die wanbegrip dat jy daarvoor kan opmaak deur ‘n broeiende massa uit ‘n klomp substandaard modderrasse in te voer. Ons vertrou dat die oorblywende suiwer Europiërs ‘n stokkie daarvoor gaan steek. Oë is gevestig op Frankryk en Duitsland hierdie jaar.

    • Johann Schutte

      Ek glo nie ‘die elite’ het enige illusies oor die implikasie van massa-immigrasie nie. Hulle weet presies wat hulle doen. Dit gaan nie oor bevolkingsgetalle nie. Die intensie is rasvermeniging en vernietiging van blankes wereldwyd, m.a.w rasmoord.

  • Kalium_Chloraat

    Le Pen verdeel mense in Globaliste en Patriotte. ‘n Klassifikasie met ‘n baie hoë akkuraatheid.

  • sussie se vissie

    As daar gekyk word na die ‘papsakke’ onder sekere here se oë, kom dit voor die soete slaap ontwyk ook maar die vermoëndes.
    Hebsug na geld n blixem…en laat n man rondrol saans.