DA se Van Damme uitgejou as ‘straatmeid’

Spanning loop hoog in die Parlement waar egos buite beheer geraak het. “Straatmeid” is nou die nuwe swart belediging vir ‘n bruine.

Hierdie keer het ‘n geskel plaasgevind het tussen DA-LP Phumzile van Damme en ander parlementariërs tydens die staatsrede-debat.

Toe ‘n ANC-lid probeer het om ‘n vraag te stel, het Van Damme gegil “hou jou bek!” in Afrikaans.

Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies Thandi Modise het het haar hande vol gehad om Van Damme en die res van die “honourable membas” tot bedaring te probeer bring.

Van Damme het skril te kere gegaan, lede vir idiote uitgeskel, vinger gewys en met individue gestry. Kortom het die DA-lid elke reël oortree.

‘n ANC-lid het haar daarna twee keer vir ‘n “straatmeid” uitgejou.

Die debat oor President Jacob Zuma se staatsrede het net na 14:00 in die Parlement begin. Die leier van die opposisie Mmusi Maimane het oudergewoonte die ANC gekritiseer.

Hy het onder meer gesê dit is duidelik dat die ANC en die regering teen Suid-Afrikaners gedraai het.

Maimane het in sy toespraak gesê die regering het gegaan vanaf ‘n bevryder van die nasie tot ‘n onderdrukker van die nasie. Hy het veral die president gekritiseer, maar sy besware het soos ‘n jaloerse tirade geklink.

“Al waarvoor hy omgee is die voordele wat sy posisie hom bied,” het Maimane gesê, “die motors, die oorsese reise, die bloulig-brigades. Die ANC het opgehou om vir gewone Suid-Afrikaners om te gee.”

Maimane is gereeld tydens sy toespraak deur die vloer onderbreek en het net voor 15:00 sy toespraak afgesluit.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • sussie se vissie

    Wil blyk vir een keer praat iemand die waarheid in die parlement.

    • Vicky

      Nee, straatmeide verkoop nie hulle siele aan ((())) nie.

      • sussie se vissie

        Watwou.
        ((())) lief daai ()
        😉

  • Maus

    Dis goed dat die parlement idee so sy ware kleure ontbloot. Die jaarlikse straatrede is soos ‘n uitstappie na jou naaste dieretuin sonder om eers huis te verlaat. Ondanks al die deftige voorwendsels bly dit ‘n geskree in ‘n bos waar rede lankal die hase pad gevat het. Waar die yster en klei voorheen moeilik uitkenbaar was word dit haastig al duideliker.

  • G

    Is daar enige manier waarop ‘n witte die benaming kan gebruik sonder ‘n R150 000 boete soos Penny Sparrow? Of moet ons nou aflei dat ‘n aap ‘n baie erger ding is as ‘n straatmeid?

  • Anton Schutte

    dit gaan maar rof in the “parli-muntu” dees dae….Ek het so tussen kots episodes die hele SONA 2017 gekyk, en tussen trane van woede and skaterlag beweeg… Ons het die land oorgegee aan n spesie met n gemiddelde IK van n nat baksteen, so die resultaat is nie heeltemal verbasend nie.

  • Kuga

    Die vroulike Malema. Gladnie op haar bek geval nie……Straatmeid of te not.

  • Mattewis Kat

    Die narre begin mekaar nou goed beetpak in die sirkus. Die rasse-huigelary wat in die rioolpapier grondwet van hierdie land onderskryf word, word nogal mooi uitgebeeld in hulle sirkustoertjies. Kan jy jou voorstel as ‘n blanke persoon vir die straatmeid die spieel voorgehou het wat die gevolge sou gewees het. Iemand sou in die tronk geslaap het.