Merkel maak planne om grense oop te hou vir nog 12 miljoen

Iemand moet hierdie vrou teen 'n muur sit

Die Duitse kanselier Angela Merkel is nie van plan om die grense van Duitsland gou te sluit nie ten spyte van haar aankondiging van sekere beperkings op onwettige immigrante en familieherenigings.

Dit het na vore gekom dat Duitsland 300 000 mense per jaar vir die volgende 40 jaar benodig om bevolkingsafname te stop.

‘n Verslag van Merkel se regering wat uitgelek het, en gepubliseer is deur die Rheinische Post, verklaar dat Duitsland 12 miljoen immigrante moet inneem oor die volgende vier dekades om Duitsland se bevolkingsgrootte stabiel te hou.

Die verbysterende syfers sal Duitsers laat voel dat hulle verder oorval word as deur die byna 2,2 miljoen buitelanders wat hul tuiste oorstroom het in 2015 alleen.

Volgens plaaslike verslae is die nuwe beleid opgestel deur die regering wat erken dat die kwessie van integrasie nie opgelos is nie.

Die nuwe riglyne oor integrasie van vlugtelinge merk op: “Volgens ons ervaring sal dit [integrasie] nie maklik wees nie en sal dit langer as wat aanvanklik gehoop is, duur.

“Suksesse sal slegs sigbaar wees in die medium tot lang termyn,” lui die konsepplan.

Verlede week het Merkel ‘n verbod geplaas op families wat wil herenig want dit kos die staat al 4 miljard euro. Dit beteken dat slegs jong mans sonder hul gesinne in die land toegelaat word.

Die Bundestag het gestem om deportasie te bespoedig en het verpligte vingerafdrukke ingestel, nadat soveel as drie miljoen immigrante Duitsland tydens Merkel se oop-grens-waansin binnegestroom het.

Die verbod, wat ook van toepassing is op vroue en kinders en bejaardes uit konflikgeteisterde Moslemlande, is in plek gestel vir die volgende twee jaar.

Hieruit is dit duidelik dat die kanselier ‘n soort onderklas wil skep waar derdewêreld migrante met Duitse vroue ondertrou, ‘n onverkwiklike sosiogenie-projek om die presterende Duitse volk tot niet te maak.

Merkel het al herhaaldelik gesê daar bestaan nie iets soos ‘n Duitse volk nie. Behalwe die AfD party se kiesers, glo die meeste Duitsers dit ook.

U het pas ‘n unieke nuusberig gelees in Afrikaans! Help ons asseblief om sulke belangrike berigte op die lug te hou in belang van Afrikaners. Sluit vandag nog aan by Praag.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Hans Onrust

    “Dit het na vore gekom dat Duitsland 300 000 mense per jaar vir die volgende 40 jaar benodig om bevolkingsafname te stop.”

    De teruglopende lage netto geboortecijfers van de Germaanse bevolking in EUSSRepubliek Duitsland komen voort uit onderdrukking. Dat is al 50 jaar lang waar te nemen in West Duitsland waar Genocidale vervanging al werd ingezet in de jaren ’60 met zgn. ‘gastarbeiders’.
    Dat geldt ook in de andere WE EUSSR landen waar dagelijkse leugens over ‘migratie’ in corrupte media en volksvijandige politiek het publieke domein regeren.

    “Volgens plaaslike verslae is die nuwe beleid opgestel deur die regering wat erken dat die kwessie van integrasie nie opgelos is nie.”
    Intergratie is een propaganda leus. De praktijk leert dat al 50 jaar bv. juist moslims niet integreren terwijl verval van normen en waarden alles wat goed was aantast en afbreekt.

    Gisteren is de arbeidersklasse verradende narcist Steinmeier in DDR stijl benoemd tot Bundespresident.
    Zijn pensioen is gezekerd terwijl miljoenen oude Duitsers in bittere armoede leven.

    • Betzie van Rensburg

      Wie, und wofür man sich verliert, darauf kommt es an.

      • Hans Onrust

        so wie es jetzt aussieht ist Björn Höcke aus der AFD geworfen nach sein Rede über u.a. das holocaust Denkmal in Berlin vor zwei Wochen, Betzie.
        http://www.standaard.be/cnt/dmf20170213_02728079

        Verliert die AFD(gecontroleerde gekortwiekte oppositie), verliert Höcke, verliert Demokratie oder alle ? Warum, wofür ?

        • Betzie van Rensburg

          Dankie vir die skakel na De Standaard, Hans. Höcke se uitwysing van ‘ verlammende herinneringspolitiek’ is n gelaaide term. Mens het soveel begrip daarvoor. En dan verwys ek nie net na die Tweede Wêreldoorlog se ongeregtighede en wreedhede nie.

          Goethe sou gesê het ( verskoon as ek dit dalk op praag.org reeds genoem het ) : ” Wer in der Demokratie schläft, wacht in der Diktatur auf. “

  • Ou Transvaal

    Om ‘n groter kieserbassis te kry blyk dit of politici oor die algemeen pro-sosiale eksperimentering is ….daarom word ons ‘n bedreigde spesie ..ons stem bemagtig hulle elke keer.

  • Vicky

    Ja, daar is ‘n paar van julle hier op praag wat nie wil luister as ons praat van 100e mijoene wettige immigrante nie. Regse politiek het niks met die sogenaamde Siriese vlugtelinge te doen nie.

  • Rooikop

    En so neem die kommunistiese ideale oor sonder slag of stoot – nes hulle voorspel het.