Klug van post-1994 SA raak net groter

Deel op

Die chaotiese tonele Donderdagaand in die Parlement in Kaapstad, is verteenwoordigend van die karakter van die land.

Die absolute Zoeloemeerderheid in die ANC het veroorsaak dat die opposisiepartye meen hulle het geen ander manier om mag te bekom as om die werkinge van die instelling te ontwrig met aapstreke nie.

Die DA en VF+ het aan die sirkus deelgeneem, maar beweer hulle steun ‘n parlementêre demokrasie.

Die begin van die President se Staatsrede is vir meer as ‘n uur onderbreek toe die EFF daarop aangedring het dat Zuma nie die Huis toespreek nie, omdat hy sy ampseed verbreek het.

Die EFF is deur lede van die Parlement se Veiligheidsdiens verwyder en die DA en VF+ het daarna ook uitgestap. Zuma sê die EFF is ‘n party sonder beleid en ‘n groep woedende individue.

‘n Faksie binne die ANC het ook die chaos geniet omdat hulle glo hulle gaan op dié wyse beter soustreinsitplekke bekom.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.