Trump-effek: Dow behaal mylpaal

Die Amerikaanse hoofaandele-indeks, die Dow Jones, het die eerste keer deur die 20 000 gebreek.

Dit word onder meer toegeskryf aan die verkiesing van Donald Trump as president wat ‘n hupstoot aan Amerikaanse aandelemarkte gegee het.

Volgens berigte verwag beleggers `n besigheidsvriendelike agenda van die nuwe regering. Finansiële reuse soos Goldman Sachs en JPMorgan Chase trek in hierdie stadium die meeste voordeel.

Trump se beleid sal na verwagting tot vinniger ekonomiese groei en hoër rentekoerse lei.

Die S&P 500 en die tegnologie-belaaide Nasdaq het ook nuwe hoogtepunte getoets, aangevuur deur die hoop dat die beleid van President Trump die Amerikaanse ekonomie sal stimuleer.

Die Dow, wat nader aan die 20 000-mylpaal gedurende Januarie opgekruip het, het met 0,8 persent gestyg tot 20,068.51.

Beleggers se verwagtinge van belastingverlaging en hoër groei is in aandele uitgestort.

‘n Senior adviseur van Trump, Kellyanne Conway het getwiet dat die mylpaal toegeskryf kan word aan “die Trump-effek”.

Praag is die enigste nuuswerf in Afrikaans wat pro-Trump is en die enigste op die kontinent om president Trump se oorwinning te voorspel en ondersteun het.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Vicky

    Stel nie in kapitalisme belang nie. Die alt right is nie n kapitalistiese beweging nie. Ons “rykdomme” is volkskatte.

    • Riaan

      Waar kan ek objektiewe inligting kry oor “alt right” – Ek kry die idee dit is ‘n groep / beweging waarvan ek sal hou

      • besoeker

        http://www.breitbart.com/tech/2016/03/29/an-establishment-conservatives-guide-to-the-alt-right

        Anti – semitisme vier hoogty in alt-right. Soos die Boer/Afrikaner bly die jood die muishond. Altyd die jood wat vir alles verantwoordeik is en tog het NET een land het ons tuislandbeleid gesteun- Israel.

        So did many politicians. Israeli cities found twins in South
        Africa, and Israel was alone among western nations in allowing the black
        homeland of Bophuthatswana to open an “embassy”.

        The whites [in South Africa] always saw their fate in
        a way related to the fate of the Israelis because the Israelis were a white
        minority surrounded by 200 million fanatic Muslims assisted by communism,”
        says Liel. “Also, there was this analysis that said Israel is a civilised
        western island in the midst of these 200 million barbaric Arabs and it’s the
        same as the Afrikaners; five million Afrikaners surrounded by hundreds of
        millions of blacks who are also assisted by communism

        Daar is net twee volke wat nog altyd probeer het om die rondom hulle te akkommodeer; die
        Jode in Israel met die Arabiere en ons met die swartbevolkings.

        En dit het nie gewerk vir ons nie en sal nooit werk vir hulle nie.
        Die rede is eenvoudig:

        die een wil die ander dood, vernietig he en hierdie ‘jihad’ kom nie van die Boer of Jood af nie.Dit is die haat wat net nooit sal verdwyn.

        As die Arabiere more vrede maak is daar vrede. As Israel more hulle land oorgee sal elke Jood in Israel uitgemoor word. Dink daaraan.
        Die feit dat dit ie hier gebeur het nie, is suiwer genade.

        In ons land, vir elke Jood wat teen apartheid gewerk het, het 1000 wit afrikaanse christene hulle gif in die naam van Jesus versprei, deur die kerke en die politiek.

        Maar ons ou volkie is goed gekonfyt om almal die skuld te gee behalwe hulle eie slapgatheid en hulle sonde van ongehoorsaamheid aan hulle God.

        • Riaan

          Dankie vir jou reply. Kan jy meer uitbrei wat presies jy bedoel met

          “” het 1000 wit afrikaanse christene hulle gif in die naam van Jesus versprei, deur die kerke en die politiek. “”

          • besoeker

            Wat wil he moet ek antwoord; die gif, die christene of die kerke se rol om ‘n volk te vernietig.

      • Vicky

        http://www.dailystormer.com of Red Ice Radio op Youtube

  • Chroom

    Kapitalisme is ‘n sogenaamde onding, maar kyk hoe lekker lewe die kommuniste in Suid Afrika.
    Deputy President, Ministers and Deputy Ministers

    Role Total Remuneration
    Deputy President R2 716 796
    Ministers R2 309 262
    Deputy Ministers R1 901 726
    Members of the National Assembly and Permanent Delegates to the National Council of Provinces

    Role Total Remuneration
    Speaker of the National Assembly
    Chairperson of the NCOP R2 716 798
    Deputy Speaker of the National Assembly
    Deputy Chairperson of the NCOP R1 901 726
    House Chairperson R1 765 934
    Chief Whip of the Majority Party
    Chief Whip of the NCOP
    Parliamentary Council President
    Parliamentary Council Deputy President
    Leader of the Opposition R1 494 192
    Chairperson of a Committee R1 358 399
    Deputy Chief Whip of the Majority Party
    Chief Whip of the largest Minority Party
    Leader of a Minority Party R1 222 606
    Whip R1 134 517
    Member of the National Assembly
    Permanent Delegate of the NCOP R1 033 438
    Premiers, Members of the Executive Council and Members of the Provincial Legislatures (adjusted by 4.4%)

    Role Total Remuneration
    Premier R2 173 470
    Member of Executive Council
    Speaker R1 901 726
    Deputy Speaker R1 494 192
    Chief Whip of the Majority Party R1 358 399
    Chairperson of Committees
    Leader of the Opposition R1 222 608
    Deputy Chairperson of Committees
    Deputy Chief Whip of the Majority Party
    Chief Whip of the largest Minority Party
    Leader of a Minority Party R1 150 258
    Parliamentary Councillor to a King / Queen
    Whip R1 033 438
    Member of Provincial Legislature R1 000 210

    • Ou Transvaal

      Politiek is hoogs betalend …dit is waarom hulle enige iets sal doen om in die parlement …skies saal te bly.

    • Kalium_Chloraat

      Was nog altyd so. Die kommunis haat die kapitalis, maar is lief vir die kapitaal.

  • Rifrug

    “Die Amerikaanse hoofandele-indeks, die Dow Jones …” – ‘aandele’