Madonna gooi u-draai na groot Washington Vrouemars flater

Dis van jou wat hulle praat Charliezie
Deel op

In ‘n vuilbektoespraak, het die moeë ou sangeres Madonna haar aanhitsing tot geweld verdedig nadat sy gesê het sy wil die “Withuis opblaas”.

Maar ná haar aanval tydens die inhuldiging van Trump met ‘n rits kragwoorde, het intense teenreaksie gevolg, en ou Madonna moet nou desperaat probeer om die skade van haar oproepe tot binnelandse terrorisme ongedaan te maak.

“Ek is nie ‘n gewelddadige persoon nie,” het sy probeer terugkrabbel na haar groot flater in ‘n verklaring op Instagram. “Ek het metafories gepraat”. Metafories gesproke is Madonna natuurlik ‘n groot ou slet wat nie eintlik verdien om in die openbaar gehoor te word nie.

Madonna was een van baie bekende persoonlikhede wat in Washington opgedaag het om deel te neem aan die betaalde opmars teen Trump wat George Soros gereël het – die bekende anti-Trump verdagte – en het ander nuttig idiote Helen Mirren, Scarlett Johansson en ons eie Charlize Theron ingesluit. Theron het twee swart kinders aangeneem, maar haar ouerskapvaardighede laat veel te wense oor.

Verlede jaar het die Hollywood-liefling haar swart seun Max hardhandig rondgesleep in die openbaar omdat die arme klonkie nie ballet wil doen nie.

Theron woon saam met haar ma, wat voorheen weens die moord op haar pa in Suid-Afrika onder die vorige wit regering aangekla is. Mevrou Theron was om daardie rede seker besonder bly oor “die einde van apartheid”.

Die idiote wat vroue ‘n slegte naam gee, is teen Trump se “haatspraak” maar blind vir hul eie aanhitsing tot geweld en vyandigheid.

Ten spyte van hul beste pogings was Donald Trump se inhuldiginggehoor die tweede hoogste in 36 jaar, volgens Nielsen.

Die inhuldiging van die 45ste president is deur 30.600.000 kykers op 12 netwerke besigtig.

Trump het meer kykers as óf Obama of Reagan getrek, want selfs vier jaar gelede, was portale soos YouTube, Facebook en Twitter nie so groot nie.

Die getalle is des te meer merkwaardig omdat Trump wêreldwyd met georganiseerde protes en beloftes dat hy geboikot gaan word, te kampe het.

Trump het intussen ook die TTP weggeteken soos hy belowe het. Die TTP-ooreenkoms is beskryf as ‘n staatsgreep deur oligarge wat soewereine beheer van regerings ondermyn.

Intussen het Leopold Scholz weer ‘n graad-een opstel teen Trump die lig laat sien. Dit is duidelik dat Scholz nie begryp wat aangaan nie en sy onkunde met behulp van Afrikanergeskiedenis wat geen toepassing op die huidige toedrag van sake het nie, probeer toesmeer.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.