Lyndenburgse kind doodgeskok agv munisipale wanbestuur

Deel op

Die Lyndenburgse munisipaliteit probeer hul wanbestuur en gewone onbeholpenheid wegpraat nadat ‘n wit kind deur ‘n ontblote kabel doodgeskok is.

Die Thaba Chweu-munisipaliteit sê hulle is nie aanspreeklik vir die dood van Jaden Landsberg nie.

Hy en maats het gaan fietsry toe hy deur ‘n plas water gery het en doodgeskok is deur ‘n beskadigde elektriese kabel wat rondgelê het.

“Iemand” het die kabel met ‘n laaigraaf beskadig en net so gelos. Dié “iemand” is natuurlik ‘n swart werknemer van die hopelose swart munisipaliteit wat in alle tale verswyg word.

Maar soos dit altyd gaan met ANC-bestuur, het die pateties onbekwame munisipaliteitsbestuur nie “rekords” van die opgrawings nie en die beskadigde kabel is nie “aangemeld” nie.

Dis die gewone ou storie van swart wanbestuur: Geen Afrikamens is ooit aanspreeklik vir sy foute nie, iets wat hulle kultureel blykbaar kan regverdig. Afrikaners moet nou al meer as twee dekades lank hierdie kulturele vooroordeel, ook van liberale Engelse en hul Afrikaanse meelopers, opvreet.

Dis jammer dat daar nie meer liberales is wat hieraan blootgestel word nie, aangesien die werklikheid ‘n uitstekende leermeester sal wees.

Kennelik was die vorige bestel die enigste manier om ons teen hierdie dodelike onbekwaamheid te beskerm.

Nou het dit weereens die dood van ‘n onskuldige kind in Graad 5 gekos.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.