Lesufi dwing 2 Afrikaanse hoërskole om Engelse klasse in te stel

Panayza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng

Panyaza Lesufi, die anti-wit, anti-Afrikaanse LUR vir onderwys in Gauteng het Hoërskool Overkruin en Hoërskool Montana in Pretoria gedwing om Engelse klasse in te stel.

Die twee skole het gister gepoog om Lesufi se verengelsingsaanslag af te weer deur ‘n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria te loods. Die saak is egter van die hofrol geskrap, waarskynlik omdat die regter nie die dringendheid wou toelaat nie.

Lesufi het beveel dat elk van die twee Afrikaanse skole nou “moet plek vind” vir ‘n ekstra 40 leerlinge. Blykbaar is daar ‘n Engelse skool in die omgewing maar die swart ouers wil nie hul kinders daarheen stuur nie.

Lesufi, wat reeds voorheen Afrikaanse skole met verengelsing gedreig het, het gesê: “Die geriewe van ons skole behoort aan al die kinders van Suid-Afrika.”

Lesufi het gister gesê dat hy ten minste veertig Engelstalige leerlinge op die skole gaan “aflaai”. Met die toestroming va onwettige immigrante uit die hele Afrika, bestaan daar ‘n tekort aan skoolgeriewe vir ten minste 40 000 kinders in Gauteng.

Terwyl skole in Soweto leegloop vanweë die onderwysers se swak reputasie, het die Gautengse onderwysdepartement gister ‘n nuwe laerskool in die gebied geopen, wat na Winnie Mandela vernoem is. Dit beskik volgens woordvoerders oor “uitstekende geriewe”.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Ou Transvaal

    Wat is laerskool Winnie se skoolwapen – twee kunstig geskilderde vuurhoutjies binne ‘n buiteband?
    Die twee Afrikaanse skole is ‘n steekproef om ouerreaksie te toets , pasop vir die ewige daai- die-ander-wang -sindroom van die draadsitters want dan is dit neusie verby .

    • Rooikop

      So begin die finale aanslag teen Afrikaanse staatsskole.

    • Jacques

      Ja, volgende jaar die tyd gebeur dit met al die Afrikaanse skole.

  • Walter

    Nog ń poepol.

    • Riaan Slabbert

      Jy beledig n poepol…

      • Walter

        Skuus. Jy praat waarheid.

  • Ek wonder hoekom hy nie meer skole bou nie? Klink of hy nog so 40 of so moet bou in Gauteng.

    • Vicky

      Man, hulle moet in die eerste plek nie in Westerse skole in gedwing word nie. Maar die “Puritanical Christian” Sendelaars van die 20ste Eeu wou moes swartes vorseer om skool toe te gaan. Nou sit die hele wereld met n warm pattat.

      • Verkenner

        Netso!!! Van skole en spoeltoilette weet die spul nie veel nie! Hoeveel skole het hul al afgebrand en geplunder, maar ons bou nog en nog want as hul opgevoed is sal dit mos beter gaan, wanneer gaan dit beter gaan my Volk? Hoeveel van ons kinders word geoffer elke dag in die gemengde skole tussen hierdie barbare met geen geskiedenis voor die blanke hier aangekom het nie! Het die ouers al gaan kyk wat word hul kinders geleer, watse voorgeskrewe boeke hul moet lees en en, wat moet nog gebeur voordat ons gaan wakker word?

        • Vicky

          Blanke kinders het geen toekoms in SA nie. Dit moet hel wees om as blanke groot te word in SA, op hierdie stadium is dit n “hostage state”. Dis basies n 12 jaar lange tronk vonnis, met nul kennis/vaardighede wat geleer word. Vergelyk die Lesufi kurrikulum met wat Oos Asiers doen dan is dit geen verrassing dat die blanke van vandag so dom soos n Grotbewoner is nie.

          • Kosenator

            Nee, grotbewoners kon darem vuur maak sonder ‘n aansteker of vuurhoutjies.

    • Jacques

      Soos ‘n Engelse kollega my eendag meegedeel het: “They want jobs, not work.” Daar is ‘n verskil né.
      Maar ek dink Lesufi het maar net ‘n agenda om Afrikaans en Blank te vernietig. White Genocide.

  • Vixie

    My g*t se deksel is; hoekom die Afrikaanse skole DWING om die spul te akkommodeer terwyl daar ‘n Engelse skool daar naby is? DWING die ouers om hul kinders soontoe te vat. Dit het maw absoluut niks te doen met ‘n tekort aan skolespasie nie en ALLES met die aanslag teen ons Afrikaanse blankes. En val dit my nou by; wat die onnosele hase ook nie besef nie, is dat die Afrikaanse skole se standaard hoog is omdat … wel ons weet almal hoekom. As hierdie skole nou deur die gepeupel oorgeneem word … Wel, weeneens weet ons wat dan gaan gebeur

  • Riaan Slabbert

    Planet of the apes…

    • Maddox1

      Voorwaar!

    • Anton Schutte

      nou, wat het jy teen aape? Of vergelyk jy (verkeerdelik) daardie dierbare diere met die “majority” wat, ek gee jou dit, hulle soos aape gedra 🙂

      • Dave

        Anton, indien jy werklik nie weet hoe om ape te skryf nie, koop ‘n woordeboek asseblief. Dit is nie duur nie.

        • Anton Schutte

          off your meds dave? Chill man, my Afrikaans is obviously not up to your standard, but its seems a bit over the top to denigrate my entire ultra right wing nazi community because of a simple spelling mistake.

          • Dave

            No Anton, it seems merely to be a sound proof of the authenticity in the statement I referred to. Not trying to be as nasty as it sounds but merely rebelling against bad language.

  • Vicky

    Laasjaar het hierdie Lesufi n hele klomp Kinderwette gebreek gedurende die Kolwyntjie afpersing. Man-Kind Corne Mulder het baie kokkewietterig opgespring en gese dat kriminele klagtes gele gaan word. Nou sien ek hy is op vrye voet. Tel wette nie vir swartes nie?

  • Charl Coetzee

    Gee die staat skole vir die staat. Bou privaat Christen Afrikaanse skole.
    Ek lees op ‘n ander nuusblad dat hulle nou Christus ook uit die skole wil haal. Wat my meer omkrap is dat daar Afrikaners is wat saam stem.

    • Jacques

      Jy is reg. Uiteindelik gaan dit gedoen moet word. Die jammerte gaan egter hierdie staatskool vol leegleërs wees, in ons woonbuurte.

      • Dave

        Jacques, dit word niè misgekyk dat jy skryf ‘gedoen moet word’. Miskien bloot swak woordgebruik maar selfs al was dit nie so bedoel nie, voorkom dit nie vrae oor die werklike bedoeling van jou woorde nie. Een misplaaste (of onbedoelde) woord kan soos in die betrokke stelling, die hele betekenis bevraagteken. Kyk hoeveel moontlike bedoelings het die woord ‘moet’ aan jou kommentaar geheg.

  • Karel Combrinck

    Wonder of hy Joodse skole ook gaan dwing om nie-Joodse kinders in te neem insluitende swartes.

    • Kalium_Chloraat

      Nee

  • david ras

    Dis baie duidelik dat Lesufi die ANC se Hitler doctrine volg. Geebruik jou getalle oorwig om die wat jy as gevaarlik beskou, uit jou landsgrense te dwing. Met ander woorde dwing hulle om te emigreer.
    Terselfder tyd annekseer jy hulle eiendom, warvoor hulle met hulle belastings betaal het.
    Dit is mos hoe die ANC sogenaamde ooreenkoms tussen die ANC en deKlerk hulle, vertolk.
    Ek sien nerens in die grondwet dat die infrastruktuur in hierdie land aan julle oorgedra is as hulle eiendom nie.
    In 1948 was daar 11 milj. mense in hierdie land–10,2 milj. swart en 800 000 wittes
    Daar was 3310 skole, 8000swart onderwysers en 336000 skoliere.
    teen 1967 –bevolking 20 milj.—18,4 m swart en 1.6m wittes.
    8600swart skole, 32000 swart ondrwysers en 2 miljoen skoliere
    Met ander woorde daar was MEER swart skoliere as die hele blanke bevolking !
    Die bevolking het verdubbel, die skoliere byna ses maal meer, die onderwysers vier maal
    en die skole drievoudig meer.
    Die fondse vir bg. moes uit die staaskas uit kom.
    Belasting bydraes:
    1970–per individu–R126/ witmens, R10 / Indier, R3/ Kleurling en R0.85 /swarte
    1980–Tien jaar later–per groep–R2053milj–wit, R43m Indier, R39m Kleurling en R100m swart
    Wittes het dus 91,2% van die total voorsien
    1982/83 Betaal wittes 92,5% van die totaal. met ‘n bevolking van 32 miljoen
    Vir 1983/84—
    Bydrae per groep en bedrag vir onderwys
    Swart– R299milj belasting en R1120m vir onderwys
    Kleurling–R101milj belasting en R784 milj onderwys
    Indier –R 110 milj belasting en R150 milj onderwys
    Wittes–R4367 milj belasting en R1170 aan Wit onderwys.
    Hierdie syfers kom uit ‘n brief van wyle mnr Jaap Marais wat in die Citizen gepubliseer was.
    Mnr Marais skryf verder dat ‘n studie deur RAU het bevind dt die begroting vir swart onderwys in 1977 16% tot 58% vir 1991 gestyg het,
    Lesufi lieg deur sy tande as hy beweer die skole behoort aan almal—wat daar staan is deur die witmense vir die witmense gebou.
    Dis hoog tyd dat ons eis dat hulle of die agterstallige gelde vir die oprigting van daardie skole bybring, en sommer ook vir al die skole wat hulle afgebrand het.
    Onss kan nie heel tyd nuwe skole bou terwyl hulle oor wetgewing beskik om dit enige tyd soos hulle behaag dit te kom annekseer nie.
    En asseblief—vir diegene wat so graag die VF+ aan die hare prober bysleep in hulle beledigende verwyte—die ANC IS JOU VYAND–NIE DIE VF+ NIE!!!!!!

    • Rifrug

      Ai, david ras

      ” … -vir diegene wat so graag die VF+ aan die hare prober bysleep in hulle beledigende verwyte …”

      Ek het deur die kommentare gelees … maar NIKS van die VF+ gesien nie. Terwyl jy hulle egter noem, wil ek net noem dat die probleem wat ek met die VF+ sien, is dat hulle saamspeel. Sit in die parlement, kry hulle lekker vet salarisse en praat teen die huidige bestel. Kan niks doen nie, want soos jy self erken gebruik die anc hulle “getalle oorwig” om te doen wat hulle wil.

      Die VF+ is seker nie my vyand nie, maar is nutteloos omdat hulle met die boosdoeners saamspeel, en sodoende die klug legitimeer!

      • david ras

        Rifrug–wat presies wil jy he moet die VF+ in die parlement doen ? Tekere gaan soos die EFF…?
        Terloops–iemand het onlangs na die parlement verwys as die “groot praathuis”—want dis wat daar gedoen word : PRAAT…!!
        Maar kom ek gee jou ‘n bietjie inligting oor ..PRAAT…..
        Die tyd wat toegeken word om ‘n toespraak daar te maak, hang van die grootte van jou party–
        So kry die ANC bv ongeveer 20 minute praattyd.
        Die DA kry in die omgewing van 13-15 minute…..
        Die VF + kry presies 3 (drie) minute om sy saak te stel…..
        Hoe op aarde kan mens verwag dat daar “robust discussions” (die ANC se stelling!!) kan wees
        met so ‘n skeefgetrekte beleid ?
        Oor die kommentare wat jy dan sou gelees het–dr Groenewald het op F/Book duidelik vir Lesufi aangevat met die beskuldiging dat Lesufi nou sy swak bestuur wil verdoesel met hiedie stappe teen daardie skole….
        Jy is een van ‘n groep wat nou kerm oor die “lekker vet salarisse” wat hulle as LP’s kry. Nou hoe meen jy waar moet hulle die brandstof geld kry om vergadering na vergadering op die platteland by te woon ? En verblyf as hulle uithuisig is ?
        As jy na die Debat oor die mosie van wantroue oor Zuma op TV gekyk het, sou jy gesien dat Dr Mulder die podium bestyg het, hy het die gehoor aangekyk en die lawaai wat daar was, het stil geraak tot aan die einde van sy toespraak. Daar was aandagtig geluister–of hulle alles begryp het, is te betwyfel.
        In die raadsale van stadsrade is die VF+ beperk tot 2 Minute praattyd.
        Dis teen sulke obstruksies wat die VF+ hulle daagliks vasloop.
        Ek dink ons het nou die punt bereik waar ons as Afrkaners moet besluit of ons enigsins nog ‘n politieke profiel op die hoogste vlak wil he…….
        Maar ek kan vir jou se dat al vervang ons nou die VF+ met enige ander party, gaan so ‘n party met dieselfde probleme sukkel
        Die punt is eenvoudig—hulle prober ons stilmaak, sodat hulle minderheidsonderdrukking ons later dwing om uit die land pad te gee…..
        Rifrug–watter kan toe blaf jy…?

        • Johann Schutte

          Die probleem is dat die VFminus GEEN vordering gemaak het met hul 1994 onderneming teenoor die Afrikaner nie.

          Die enigste afleiding wat mens kan maak is dat hulle NOOIT ernstig met hul selfbeskikkingsbelofte nie.

          Ek vermoed dat die VF parlementere koukusvergadering se agendas/notules sedert 1994 dit ook sal aantoon. Voorsien jy (of enige lid van die VFminus) aan ons die datums waarop Afrikanerselfbeskikking in binnekring bespreek is, en watter stappe geneem was om enige verbandhoudende besluite uit te voer.

          Die VFminus parlementere leierskap is m.i. moreel gebrekkig. Hulle gee bloot nie uitvoering aan hule beloftes nie, trouens, ek het `n voeltjie hoor fluit dat die selfbeskikkings gedagte finaal laat vaar is, en dat hulle nou hulle lidmaatskap oopgegooi het vir alle etnisiteite.

          As jy verder Piet se morele en intellektuele saltos bereken om homself met `n ministerpos in Zuma se parlement te versoen, verkies ek beslis om myself van hierdie spulletjie bedrieers te vervreem.

          `n Lamlendige klompie wie se gatte net groter en groter word.

          • Ou Transvaal

            KOLSKOOT!!!!

        • Rifrug

          Dankie vir jou pragtige pleidooi vir die Mulder-Nepotiste-Bende … beter as Johann Schutte kon ek dit nie gestel het nie!

      • Johann Schutte

        “Die VF+ is seker nie my vyand nie, maar is nutteloos omdat hulle met die boosdoeners saamspeel, en sodoende die klug legitimeer!”

        Dis die kern van my beswaar ook. Indien die VFminus slegs nutteloos was, sou ek daarmee kon saamleef, al is ek gekant teen enige misbruik van belastingbetalersgeld, soos bv in die vorm van `n soustrein.

        Die VFminus is ongelukkig meer as net belasting-misbruikende nikswerds.

        Hulle verswak pogings tot Afrikaner solidariteit, omdat hulle die ‘amptelike’ verteenwoordigers van die selfbeskikkingsgedagte is, maar hul 1994 onderneming ignoreer.

  • Anton Schutte

    en so draai die wiel….vat n werkende, suksesvolle skool, verander die kultuur en taal beleid, laat meer en meer swart kinders in (wat dan nie die mas opkom nie), verlaag die standaarde, verloor die beste onderwysers, en die metamorfose na n pateetiese “blade and angie” frankenstein monster is kompleet.

    • Jacques

      Jy is reg, dis basies nou die einde van daardie 2 skole.

      • Mens

        Dis die einde omdat ons slapgat wit afrikaans sprekendes dit toelaat..Sê dankie vir die JA stemmers!

  • WB

    Soos gewoonlik mors hulle die engelse skole op en dan wil hulle he dat die afrikaanse kinders moet nou plek maak vir daai barbare wat die engelse skole klaar opgemors het,met tyd dan sal die wit afrikaanse skole ook verniel wees.

  • Fork

    Die engelse skole word oorval deur die swartes – jy weet die bediende en tuinier se kinders – lae klas soos hulle beskryf kan word.
    Nou wil die “high class” swartes hulle kinders in die afrikaanse skole sit

  • Chris van dijk

    Nee, nee en nogmaals NEE!! Hulle wil ons universiteite verengels en nou nog ons skole ook verengels. Se voet daarmee. Die regeering kan hulle eie skole en universiteite bou met hulle eie geld. Dit is nie die Afrikaner se plig om ander mense in ‘n ander taal te onderrig nie. As hulle in Afrikaans wil skool gaan is hulle welkom. Daar word nie gediskrimineer nie maar forseer nie om ons skole te verengels nie en dan ons hoe standaarde te verlaag nie. Nee, nee nee. Leer in Afrikaans of BOU JOU EIE SKOOL!!

    • Karel Combrinck

      Die regering se “eie geld” is ons belastings!

  • Kosenator

    Ek het ‘n voëltjie hoor fluit, dat hy blykbaar met Blade en Julius ook gekomms het. Maak sin. Eers word Afrikaans as die “taal van die verdrukker” uitgemaak. Dan is dit baie maklik om die sprekers van die taal as verdrukkers en dus ope, vrye teikens, uit te wys.

    http://sa-news.com/wp-content/uploads/2016/10/14520475_10211004595290498_4835522869691726931_n.jpg

    • Vrystaat

      En so is dit nog altyd. Belowe hom ‘n KFC drumstick en ‘n geel t-shirt om sy stem te kry

  • Kalium_Chloraat

    Ons sal definitief ons eie skole moet daarstel. Finansieel sal dit vir die meeste knyp, maar ek dink baie van ons mense het in selfsug, selfs tot die nadeel van hul kinders verval. Ek voorsien nie dat ons eie skole skielik sal opstaan nie, dit sal geleidelik gebeur.