Stewels ontspoor humor

Soms kan onbedoelde foute aan vervaardigers nagmerries besorg. Een só ‘n geval is Polar Fox se mansstewels, wat hul fout te laat agtergekom het.

Die stewels is goed gemaak en dien hul doel wat skoeisel betref, maar hulle verberg ‘n nare geheim.

Dit het na vore gekom dat die voetspoor van die patroon op die sool ‘swastikas’ op die grond afdruk.

Die spoor van die stewel het intussen gelei tot ‘n stortvloed van ‘n kliënteresensies oor die produk waarin woordspel wat verband hou met die Holocaust en Nazi’s gebruik word.

Conal International Trading Inc, in Kalifornië, sê hulle gaan stewels van die mark onttrek.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Waar kan ek so ‘n paar bestel, is dit hier by ons beskikbaar?

    • Ciska

      Stem, ek wil ook so ‘n paar hê!!!!!!!!!!!!!!!!!

    • Jacques

      Ek wou nou net dieselfde ding vra. Nou word die goed van die mark afgehaal. Miskien kan die Sjinese maar namaaksels vir ons maak?

    • Vixie

      Dink net hoe mooi sal dit lyk as jy iemand op sy agterent hard trap(skop) dat die merk daar sit

  • Cousin Vinnie

    Wys jou net weer hoe (((daardies))) die betekenis van enige- iets kan bedwelm en verander deur liegstories en halwe waarhede met hul HS Media en Hollywood! Enige persoon wat nog hul glo en val vir sulke nonsens is moontlik nie enigsins intelligent nie of anders wil hul nie weet nie. Breinspoeling van die eerste waters!

    “The word swastika comes from the Sanskrit svastika, which means “good fortune” or “well-being.” The motif (a hooked cross) appears to have first been used in Neolithic Eurasia, perhaps representing the movement of the sun through the sky. To this day it is a sacred symbol in Hinduism, Buddhism, Jainism, and Odinism.”

    • Rooikop

      Ek het hierdie die eerste keer besef toe ek ‘n vaas in Sjina in ‘n museum gesien het. Hierdie bloedrooi vaas met die swastika uitgeker is meer as 2000 jaar oud. Toe ek my Sjinese gids hieroor uitvra toe vertel hy vir my dat dit blykbaar baie oud is en ook as ‘n baie kragtige simbool beskryf word wat met groot omsig gebruik behoort te word. (Wel dit is as jy glo in die krag van simbole)

      • Cousin Vinnie

        NAZI staan vir Nasionalis en is in iets totaal anders verander na WW2. Dit was n politieke party en ons sal seker nooit die volle waarheid hoor van wat werlik gebeur het nie want niemand mag mos meer die werklike waarheid praat nie. Die feit bly staan dat sekeres n donker agenda gehad het en steeds het daarmee wanneer dit veral kom by “whiteguilt”!

        • Rooikop

          Stem saam – daardie klomp het net hulle volk gebind met dinge wat kon gebly het.

        • Jacques

          Daar is ‘n bykans 7 ure lange film op Youtube wat almal behoort te kyk, Soek vir Adolf Hitler: The greatest story never told. Sal mens bietjie perspektief gee oor wie die Nasionaal Sosialiste werklik was, nie die strooi wat orals in ons kele af forseer word nie.

          • Cousin Vinnie

            Juis, ek het dit wel gesien en dit gee heeltemal n ander perspektief aan al die Hitler stories, dis wat dit is aangesien (((hulle)) die HSMedia en Hollywood beheer. Snaaks dat nie een enkele fliek gemaak was van die Holomodor, die Irish Potato Famine, Anglo Boere oorlog of die 15 Miljoen Duiters wat na WW2 gebom afgemaai en bloot uitgemoor was in oorlogs misdade deur Churchill, Roosevelt en Stalin met Eisenhower as n baie wrede oorlogsmisdadiger en sg. Generaal wat beloon was met dieVSA Presidensie daarvoor.

          • Jacques

            Daar is ‘n baie groter waarheid wat al die stories moet toesmeer. Sal nooit flieks sien wat die waarheid oor die goed probeer vertel nie.

      • henkst

        Voor kerstening het baie Germaanse vroue aan haar liggaam (meestal om haar nek of middellyf) ‘n klein swastika of sonwiel (Gottesrune) gedra. Dit was die simbool vir geluk, vroulikheid, oneindigheid en die ewige Son.

        • Rooikop

          Oorsprong in sonaanbidding.

      • Kalium_Chloraat

        Sie swastika is ‘n sonwiel wat in Oosterse en Westerse mitologie gebruik word. Van die Oosterse gevegskunste se “kata’s” beweeg selfs op die swastika se patroon. Na die 1 ste W.O. het die Duitsers gevegsgroepe (Freikorps) uit ou soldate gevorm, om hulle teen Russiese en Poolse agressie te beskerm (lees bv oor die geveg van Annaberg) wat hul eie tekens geneem het. Van hulle het die swastika uit die Noorse mitologie geneem en die was toe later deur die NAZI’s aangeneem. In Oosterse konteks beeld die swastika geluk en vrede uit en in Westese konteks krag en reinheid. Die swastika is al van duisend jaar plus voor Christus gevind.

  • Anton Schutte

    ek wonder of die ontwerper nog vir hulle werk 🙂

  • Skatymir

    Wat ‘n gekke parradys. Schopenhauer het gesê, maak die leun groot genoeg en herhaal dit dikwels genoeg en almal sal dit glo.

  • Rifrug
  • Vrystaat

    Vir baie mense verteenwoordig die swastika en die Nazi’s ‘n euwel, net so baie mense voel dieselfde oor die ou Suid Afrikaanse vlag. As jy van daai simbole hou is jy mos ‘n rassis. Wel dan is ek een!Ek dink die patroontjies op die grond lyk heel mooi.