Gustav Venter: Laat ons net nie hopeloos wees nie

Gustav Venter

Daar is ʼn nuwe Grootman in Twitteranië, sy naam is Donald Trump, en ons mense wil iets van hom hê. “Meneer Trump,” soos ʼn verteenwoordigende twiet dit uitdruk, “wat gaan u oor die blanke uitwissing in Suid-Afrika doen?”

Ek wil my nou nie aanmatig om namens die verkose president van die VSA te praat nie, maar ek kan met groot sekerheid sê wat hy daaromtrent gaan doen: Nie veel nie. Sy eerste, allesoorheersende prioriteit is om Amerika te beveilig en reg te ruk. Dis ʼn groot land met baie wat reggeruk moet word en ons wens hom sterkte toe daarmee. Suid-Afrika is ʼn dowwe inskrywing baie laag op daardie prioriteitslys.

Selfs al sou hy aangegryp wees deur die pleidooie uit Suid-Afrika, wat staan hom te doen? Gaan hy die ANC-regering skerp betig? En dan wat? Gaan hulle lipbewend om verskoning vra? En dan wat? Gaan die rampokkers en monsters in hierdie land tot inkeer kom en ophou plase aanval? As jy dit glo, stuur asseblief vir Haas Das en Loeloeraai groete as jy hulle weer sien. Dit sal binnekort wees.

So, indien nie die hoofman van Trump Tower nie, wie moet omsien dat daar minder blankes vermoor word? Wel, die enigste mense wat iets daaromtrent kán doen: ek en jy. Hoe?

Kom ons begin by die mees elementêre, primitiefste, mees voor-die-hand-liggende stap: Selfbeskerming. Kry vir jou ʼn persoonlike vuurwapen, oefen om dit te gebruik en dra dit aan jou. Meneer, as jy nie ten minste ʼn 9-millimeter pistool of ʼn .357 Magnum-rewolwer pal in jou onmiddellike omgewing het nie, is jou vrou met ʼn dwaas getroud.

Ek dra ʼn knoorse pistool aan my. Soms kom mense dit agter en is snedig daaroor. Nou maar goed dan. Ek kan snedigheid verwerk; sal dit nie kan doen as my lamsakkigheid of fyngevoeligheid enige skade aan my vrou veroorsaak het nie.

As jy en ek en dan almal van ons bewapen is, kan ons stelselmatig werk aan ʼn vuurwapenkultuur. Ons moet begin om die wapenloses onder ons in die openbaar te betig. Wys hulle en verguis hulle. Glo my, as die rampokkers van hierdie land eers verstaan dat ʼn aanslag op ʼn blanke persoon ʼn kortpad na ʼn ontmoeting met ʼn koeël is, sal hulle nie meer so entoesiasties oor hulle afgryslike bedryf wees nie.

Dit help ook nie dat net die man van die huis ʼn yster het nie. ʼn Vuurwapen vir vroutjie is belangriker as ʼn skottelgoedwasser. Te duur? ʼn Skaflike pistool is goedkoper as die gemiddelde televisiestel — en minder skadelik. Kry vir jou vrou ʼn kortroer en leer haar om te skiet. Sy sal jou hoogag daarvoor. (Vrouens leer boonop vinniger om te skiet as mans.)

Jou verantwoordelikheid eindig nie daar nie. Daar is buurtwagte om by aan te sluit, plaaspatrollies om te ry, netwerke om op te rig, sosiale mediaveldtogte om te bedryf, verhore van aangekeerde aanvallers om by te betoog, selfoonnoodknoppies om te aktiveer, huisbeveiligingsplanne om uit te werk…

Jy het nie die reg om te tjank vir internasionale ingryping as jy nie hierdie dinge doen nie. Hoekom moet iemand anders vir jou verrig wat jy self kan vermag maar weier om te doen?

Ek verfoei die geneul van Afrikaners op internasionale forums. Ek gee jou my woord, hulle sal eerder bereid wees om te help as hulle sien ons is bereid om self ons probleme op te los.

Al die haat van Jacob, Julius, hulle geesgenote en al die naywer en aggressie van die plaasaanvallerskorps laat my nie vir ʼn sekonde twyfel aan die toekoms van ons volk nie. Wat my egter onrustig stem, is wanneer ons mense lamsakkig word.

Hulpeloosheid is nie ons krisis nie. Hopeloosheid is.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Ou Transvaal

    HOOR HOOR!!!!!!
    Trump en die VN sal ons verseker teleurstel . Waarom moet hulle ‘n klomp mense verdedig wat hulle bestaansreg net weggee het??
    Maar ek weet verseker dat hierdie Volk nie sal ophou bestaan nie want Skrif profesie se nerens dat ons sal ophou bestaan nie …..net van die Almagtige sal uitkoms verseker wees!!!

    • Verkenner

      Baie waar, gewere, regse groeperings ens. gaan ons nie help nie! Dit is ons eie planne, mense planne.

      • Mense, ek is huiwerig vir die “moenie worry gospel” en sit maar terug God sal ons uitred nering. Ja, Sy beloftes aan Israel staan (m.i.v. Sy “terms & conditions” soos “Ek sal vir julle ‘n God wees en julle my volk as …). Oral waar Israel in die geskiedenis uitgered is, of dit by die Pasga, die Rietsee, Moses met sy arms in die lug gehou, Jerigo, deur die Jordaan of Bloedrivier was, was die volk fisies bymekaar en voorbereid.

        • Verkenner

          Stem saam Johnny, maar jou laaste reel is baie belangrik en daarvan is die volk nog baie ver. Ons word mos nie gese nie, wil nie die waarheid hoor nie, hard van voorkop en harte van klip. Die volk gaan eers met die Hemelse Vader praat en dan met die vyand. Ek sluit myself hierby in, is deel van die Volk.

        • Ou Transvaal

          Ek stem saam dit is nie ‘n moenie worry gospel ; daar is vereistes wat die Almagtige van ons verwag waaraan ons moet voldoen .
          Dit is eerder ‘n ‘as julle reg doen sal EK ‘ EVANGELIE om dit simplisties te stel ….

  • Ciska

    Stem heeltemal saam met jou!!! As ek op “gevreetblad” en forums en “blogs” lees oor die gekla en gemoan en die aanvalle op motoriste (hou jou dam venters toe!!!!), oumense, in die strate, plaasaanvalle, mense wat helder oordag doodgeskiet word, by kitsbanke beroof word, DAN WIL EK TE HEMELE SKREE! Dis jou eie blerrie skuld! Kry vir jou ‘n wapen! As jy nie ‘n vuurwapen kan kry nie (bekostig nie), kry ‘n “stungun”, leer om die ding te gebruik, dra ‘n inspuiting met naald (met ‘n soutwater oplossing – jy sal verbaas wees hoe bang swartes vir ‘n naald is!), dra elke dag aan jou bos sleutels pepersproei, gaan in groepe uit, bel iemand om saam met jou te gaan, KRY ‘n verdomde kefgat in jou huis al skuit dié op jou mat! Honde waarsku baie vinnig! Moenie uitgaan as jy iets hoor nie, moet nie gaan ondersoek instel as jy glas hoor breek nie (TENSY JY ‘N VUURWAPEN IN JOU HANDE HET EN DIT RIG IN DIE LAWAAI SE RIGTING), sorg dat jy ‘n ekstra veiligheidshek in jou huis het (die goed kos R200, al is dit pateties – die boewe en huisrowers weet dit nie!!!), daar is honderde ander dinge wat jy kan doen. DINK! Probeer iets wat vir jou werk. Kry ‘n WIT straathoek / robot bedelaar en betaal die om jou tuin te kom skoonmaak, laat loop die ousie en maak jou eie dam koffie in die oggende! As jy aangeval word – dis jou eie skuld! Wees paraat. Wees veilig. Weet wat in jou onmiddelike omgewing aangaan. Stop om te klets en vreeslik belangrik te wees met mev doktor en nie weet wie agter jou staan nie, kry ‘n kleiner handsak!!!! Maak groepe om kinders by skole te gaan afhaal. Verander jou roetine! Sorg dat daar ‘n ekstra selfoon iewers op ‘n veilige plek weggesteek is met nood nommers…. Mense dink!

    Swartes is nie jou vriende nie, hulle sal nooit jou vriende wees nie, hulle wil ons doodmaak, ons word by die honderde uitgemoor per jaar, bly weg van die goed af, moet nie GEE nie, moet nie JAMMER kry nie – swartes sien jammergatgeit as ‘n swakheid, swartes sien pienk frikkie se oorgawe as slapgatgeit, gin wonder hulle breek ons hele kultuur af nie! “Kindness KILLS” soos die ingelsman sê.

    Nou wonder ek hoekom daar net ‘n paar van ons is wat die goed doen en weet – Oom Trump en die “regse” wêreld daarbuite gaan ons nie help as ons onsself nie help nie! En dit is ‘n gegewe….

    • WhiteOak

      Sê ek ok mos lankal !! Moenie slapgat wees nie…

  • Jared van Niekerk

    Dis ‘n geweldige rompslomp om ‘n vuurwapenlisensie te bekom. Wat sou Gustav voorstel vir mense wat nie vuurwapens het nie? Tasers? Pepersproei?

    • 11petrus2

      Prakties bekostigbnare alternatiewe beveiliging,…is dit al!

  • Kalium_Chloraat

    ‘n Vuurwapen is in ‘n mate soos ‘n klavier – jy is NIE gewapen as jy dit nie kan gebruik nie. Ek ken baie mense wat vuurwapens het, maar die is daar in die kluis en hulle sien dit so ‘n klompie keer per jaar. Vuurwapengebruik, veral in ‘n noodsituasie verg akkurate en gekontroleerde sarsies dubbel skoot – dubbel skoot ens. of die Cooper tegniek. Wanneer iemand ‘n wapen op jou rig en jou posisie volg is dit beter om so te beweeg dat die aanvaller die wapen oor sy bors beweeg, dit is moeiliker – (as hy regshandig is, beweeg dan sodat hy die wapen na links moet beweeg.) Dan is dekking belangrik en om bewus te wees van jou omgewing. Hierdie soort dinge verg oefening en opleiding. ‘n Pistool is nie baie akkuraat op langer afstande nie (en daardie kortloop 38’s net van nut wanneer die skietgeveg in ‘n hyser plaasvind), daarom is ‘n langafstand skietgeveg met handwapens net ‘n mors van ammunisie. Skootplasing is ook belangrik. Kopskote is baie moeilik en met ‘n handwapen skiet jy na die middel van jou teiken, dus die bors. Dit is ook nodig om so van tyd tot tyd ysters te pomp. Dit help baie met jou akkuraatheid.

    Ek noem hierdie dinge as voorbeelde waarom opleiding en oefening noodsaaklik is. Om ‘n papier en ‘n blikkie te “plink” is nie van veel nut nie. Daar is geen stress in so iets nie en stress is die moeilikste en belangrikste om te simuleer vir oefening. Goeie pistoolskuts skiet gewoonlik aanhoudend mis in regte gevaarsituasies. Gewoonlik mis die eerste paar skote en dan begin die ou raakskiet. Die aanvaller het ook altyd die element van verrassing aan sy kant en dit is ‘n groot voordeel. Jy loop rustig en skielik brand die blok, dit vat ‘n tydjie om dinge op te som en te reageer en waardevolle tyd is verspil. Die mens se natuurlike reaksie in so ‘n geval is “Huh, wat de hel?” Die blixem moet ook nie besef dat jy gewapen is tot dit te laat vir hom is nie.

    Sluit aan by die naaste gevegskietklub. Dit is nog boonop lekker ook.

    • Jared van Niekerk

      Dis nou ‘n interessante kommentaar. Wil jy nie asb ‘n langer rubriek skryf met nie net soortgelyke wenke oor vuurwapens nie, maar ook oor algemene selfverdediging (of selfs ‘n reeks van rubrieke) en vir Dan-hulle vra om dit te publiseer nie?

      • G

        Stem saam. Ek het nou iets van groot nut geleer in jou skrywe. Nooit sulke goed geweet nie.

  • Dave

    Soos Gustav en meer bydraers sê, wees gewapend. Wat my egter irriteer is wanneer mense soos wafferse cowboys loop met skietgoed wat openlik aan hul sye hang. Daar is geen rolprentkameras op jou gerig nie. Ek gebruik ‘n enkelholster wanneer ek ‘n langbroek dra en ander metodes in die somer om wapens onopsigtelik te dra.

    Ek kon die versoeking eendag nie weerstaan nie en het in ‘n winkelkompleks na ‘n onbekende man gestap en met my linkerhand op sy skouer het ek met my regterhand sy rewolwerkolf vasgevat. Vir hom gesê “Dit wil ek lankal doen om een van julle cowboys te wys hoe min dit wat julle doen, werd is.” En terwyl ek sy rewolwer net uit die skede kon trek het hy gesê “Hy moet dit net waag!”

    Hy het van ‘hom’ gepraat en nie van my nie. Skerm dus weg van die werklikheid. Ek het hom daarop gewys dat èk dit reeds gedoen het, gelag en weggestap. Ek hoop hy het iets geleer.

    Mense wat wapens openlik dra sal defnislis ook die regering se argwaan jeens blankes met wapens opstoot en hulle die wette laat aanpas. Doen dinge dus reg. Beskerm jou familie en jouself maar doen dit op die regte manier.

    • Gustav

      Dave, janee, daar is geen waarde in onnoselheid nie. Die ou wat rondpronk met ‘n wapen doen dit om ‘n triestige selfbeeld bietjie te vernis. Takties is dit egter baie dwaas om jou wapen te adverteer. Tydens ‘n aanval kan daar twee verrassings wees: Die slagoffer word verras deur die aanslag en dan word die aanvaller verras wanneer koeëls teen ‘n duisend voet per sekonde in sy rigting kom. As die aanvaller egter sien sy prooi het ‘n wapen, kan hy dié inligting by sy beplanning insluit. My pistool het ‘n groot raamwerk en ek dra dit aan my sy met óf ‘n baadjie, óf ‘n los hemp daaroor. Ek het dit vir lank in ‘n skouer sak gedra, maar dit het ook komplikasies. Die beste drawapen wat ek ooit gehad het was ‘n Ruger Speed Six in .357 Magum. Dit het ‘n 2-en-‘n-driekwartduim loop gehad en nadat ek Pachmayr-griepe opgesit het, het dit baie lekker hanteer.

  • Fork

    Ek het sommer opgehou lees toe Gustav skryf dat as jy nie ‘n wapen besit nie is jy ‘n dwaas. Hmmm…Neem asb die volgende in ag voor jy sulke goed se:
    1. Wapens is nie bekostigbaar vir elke ou nie.
    2. Dit beteken nie omdat jy wapen mal is, elke ou moet een besit nie. Nie elke ou gee om vir wapens nie.
    3. In baie gevalle, ek gee nie om oor hoe goed jy dink jy is nie, word wapens van jou afgeneem en jy word vermoor met jou eie wapen.
    4. Word daar by jou ingebreek en jou wapen word gesteel, is jy dan eers in groot moeilikheid.
    5. Met die ANC regering wat dit so moeilik maak vir mense om ‘n wapen te besit, hoe dink jy gaan dit werk?

    Ek het op ‘n plaas geword en het baie vuurwapens geskiet. Ek het ook my heel eerste 357 Astra op 18 besit. Het dit seker vir 5 jaar gehad en toe verkoop want geen nut vir dit gesien nie.

    Net soos baie ander mense, het mense baie min vertroue in Donald Trump.
    Gee die ou ‘n kans.
    Hy kan dalk beperkte sanksies teen SA instel, of dit makliker maak vir NET wit Suid Afrikaners om in Amerika te kom.
    Ons wit Suid Afrikaners is BAIE BETER as die Latinos

    • Fork, daar is genoeg historiese bewyse dat ‘n ontwapende bevolking ‘n slagoffer en “kom moor ons maar uit” bevolking word. Daar is baie en goeie tweedhandse handwapens wettiglik in SA te koop. Ek kon ‘n ou maar ongebruikde Beretta short vir net oor R1000 bekom. Daar is selfs goedkoper beskikbaar by wapenwinkels. Ons moet ook asb. nie dat die kompliserende strategie en admin rompslomp vir wettige vuurwapenbesit ons onderkry nie, want dan wen die vyande van geregtigheid nog ‘n rondte teen ons mense. Mammie en sussie moet beslis leer om hulle kant te bring met die hantering van selfverdediginstegnieke, hetsy met of sonder vuurwapens, pikstele, tuisgemaakde spiese, sweepslaan, pangas, batterysuur of fietskettings.

    • Gustav

      Fork, net ‘n paar opmerkings oor jou kommentaar: Daar is min mense wat nie ‘n vuurwapen kan bekostig nie. Daar is baie meer huise met DSTV as skietgoed.
      Aanvoeling vir of afkeur in wapens is nie ‘n voldoende dryfveer om nie een te besit of nie. Ek hou nie van grassnyers nie, maar die gras op my werf moet gesny word in die somer.
      Natuurlik kan ‘n wapen by jou afgeneem of uit jou huis gesteel word. Messe, byle en pikstele ook. Moet ons dié ook nie besit nie?
      Dit gaan uiteindelik alles oor statistieke. Daarvolgens het baie, baie meer mense se lewens behoue gebly omdat hulle oordeelkundig hulle vuurwapens gebruik het, as wat daar vuurwapens afgeneem of gesteel en teen die eienaars gebruik is.
      Dit is ook glad nie meer so moeilik om ‘n lisensie te bekom nie en aansoeke word selde afgekeur.
      Vuurwapenbesit verg verantwoordelikheid. Ek gee wel toe, as iemand reken hy is nie verantwoordelik nie, moet hy daarsonder bly. Dan het sy swak emosionele beheer hom gepootjie, en dit is min of meer die definisie van ‘n dwaas.

      • Hans Onrust

        Goedemorgen Gustav.
        Hoe verhoudt uw gehele stellingname zich tot juist het inleveren van vuurwapens door wetsgetrouwe burgers, wat schijnbaar met kracht in SA gaande is/was ?

        • Gustav

          Môre Hans,
          Die groot veldtog om die wapens in te handig het, as ek reg kan onthou, in 2008/9 plaasgeving. Heeltemal te veel van ons mense, aan die neus gelei deur die regering en Naspers, het hulle wapens ingehandig. Ons het gewaarsku dat hulle dit nie moet doen nie, maar hulle het eerder ore vir Beeld as vir ons gehad. Daar is wel beperkings oor hoeveel wapens een persoon mag besit. Maar elkeen mag darem ‘n handwapen, haelgeweer en jaggeweer hê. Dit is ‘n goeie begin.

          • Hans Onrust

            Ach zo.

            Als u wilt kunt u in het volgende filmpje zien en horen hoe èèn der bekendste strafrecht advocaten, Theo Hiddema, in NL denkt over de NL situatie. Waarbij gesteld dat de politiek de in het ongewisse gelaten wetsgetrouwe burger ook niet bepaald behulpzaam is : https://www.youtube.com/watch?v=-fjUuwogZJc&t=847s

    • Kalium_Chloraat

      Vuurwapens is nie die enigste soort wapen nie. ‘n Vuurhoutjieboksie, 3 R5’s in ‘n sakdoek ussen jou vingers, ‘n mes, ‘n muur, ens kan alles as wapens gebruik word. Ek weet van ‘n man wat ‘n skoorsoeker met ‘n 2L bottel Coke platgeslaan het. Ek het self ondervinding van hoe ‘n goeie wapen ‘n motorfietshelm kan wees. ‘n Vuurwapen is goed, maar al hou jy die El Presidente rekord in pistoolskiet het jy probleme wanneer jou aanvallers AK’s het (kyk na die Noord Hollywood en die Great Miami shootout). Die manier hoe jy loop maak jou ‘n teiken. Gewapend is ‘n geestesingesteldheid. Jare terug was daar altyd ‘n artikel “Action Report” in die Magnum, miskien nou nog – ek koop dit nie meer nie. Lees dit en gesels met mense wat in sulke situasies was.

      Koop weer vir jou ‘n wapen as jy kan, maar gaan hierdie keer vir ‘n hoekapasiteit pistool. Dit kan “double-tap” en jy dra meer ammunisie. Kyk ook Youtube se insidente – soek “robbery fails” of “highjack fail”. Elke keer sal jy sien dat die slagoffer aggressief en vinnig opgetree het.

      Maar, daar kom ook ‘n tyd wanneer dit beter is om jou te laat roof.

      Hier is twee goeie voorbeelde: (die een met die Jeep is goed al moet jy aanmeld om dit te kyk)

      https://www.youtube.com/watch?v=iZjqnP4_E7Q

  • Dankie Gustav. Liberale ruggraatloosheid, kerke wat net “soetsappige liefde” verkondig en ‘n SAPD wat Jan Publiek bevrees maak om hom en haarself te verdedig het ons volkie nou baie duur en suur te staan gekom. Die Boere-Afrikaner Volksraad het aan mnr. Trump geskryf en ‘n eksemplaar van die “Memorandum of the Volksraad to the international community” per hand aan mnr. Trump gestuur. Die diplomatieke papierwerk is minstens gedoen i.p.v. net nog kerm op sosiale media of vashaak by Afrikaner toyi-toyi, with kruise en rooi balonne. (Ek beweer nie dat l.g. optrede nie wel ‘n doel en ‘n plek het in die Boere-Afrikaner se nog amateuragtige “volle aanslag” vir selfbestuur en selfbeskikking nie. Natuurlik met volle grasie aan die wie in die multi-kulturele, gemanipuleerde en geldmaggedrewe hoofstroom wil voortdobber tot uiteindelike vernietiging.) Wat ongelukkig duidelik blyk uit die Volksraad Memorandum deur Paul Kruger (jnr) is dat die “groot moonthede”, en veral die Britte in hulle oordrewe “regeer die aarde” opvatting, al vir jare onmin saai en nie-blankes sowel as blankes baie effektief teen mekaar opsweep van SA tot in die Kongo, en dag na dag die natuurlike hulpbronne en veral minerale en edelgesteentes plunder. Nie net moet die blanke Afrikaner in een of ander vorm van “Operasie Staal Burger” (iets soos die staat Israel se Iron Dome benadering) tot baie meer effektiewe selfverdedigingtaktiek oorgaan nie, maar ons sal daadwerklik samehorig en met beter insigte en wysheid moet uitstyg as ons volhoubaar en sinvol wil voortbestaan in ‘n stel spelreels wat histories teen ons bewinpel word.

  • Pingback: Potgooi: Trump gaan ons nie help, maar paraatheid wel – praag.co.za()

  • Huntingdog

    Jys reg – Indien President Elect Donald Trump wel ingesweer
    word as President, is SA beslis laag of glad nie op sy prioriteitslys nie.

    Ongelukkig is wit Suid Afrikaners n minderheid in SA en dit
    sal waarskynlik NOOIT verander nie, wat die probleme vir n minderheid nie sal
    laat weg gaan nie.

    Om jouself te bewapen en op te skerp met n vuurwapen , jy en
    jou vrou en die res van jou familie, is n baie goeie plan, en indien jy dit nog
    nie gedoen het nie……wel soos hulle se – daars nie pille vir onnoselheid nie.

    Buurtwagte, plaas patrollies ens ens is soos hulle se n
    no-brainer.

    Daar is egter BAIE ander dinge wat die blankes in SA kan
    doen om hulle self veiliger te maak, en selfs in n posiesie te sit waar moord
    en roof heeltemal gestop kan word.

    Dit sal egter “VERANDERING” in jou alledaagse lewe kos, en
    ongelukkig is die mens se grootse vrees wel verandering.

    Goed, so verander in watse opsig?

    Kom ons kyk na plase – in 12% aanvalle is die plaaswerker/s ook geteiken.

    In 88% gevalle het die plaaswerker/s met die aanvallers saam
    gewerk.

    Gemiddelde getal aanvallers wissel van 10-12.

    Daar word geskat dat n derde van with Suid Afrikaners nou in
    plakkers kampe leef.

    Ok, nou wat van verandering –

    1.
    Raak van jou swart arbeiders ontslae. Dit is ooglopend dat meeste van die plaas aanvalle en huis roof deur jou eie werkers beplan of uitgevoer word, of ten minste die intel. verskaf om sulke aanvalle uit te voer.

    2.
    Nader blanke families wat BEREID mag wees om
    SAAM met jou te werk. Gee hulle n
    klein plekkie om te bly, dalk n stukkie grond waar hulle self kan kos plant en
    n hoender of 2 kan aanhou. Behandel hulle soos jou naaste en nie wit slawe nie.

    3.
    Hoe groter jou plaas is, hoe meer wit families
    kan jy dalk akkommodeer. Werk n sisteem uit waar julle plaas patrollies ry ens.

    4.
    Leer om met vuurwapens te werk, gewapend te wees, klein handradios
    heeltyd op jou te he, en in verbinding te wees, en doen elke jaar n mediese
    kursus ( eerstehulp) en bly “currant”.

    Indien n destrik se plaasboere dit doen, sal jy begin om
    met groot gebiede te sit wat nou
    weer BLANK is, en waar geen
    swartman kan rondloop of kuier nie, want hulle kom nie daar voor nie.

    Misdadigers teiken maklike teikens. Dink u dat n groep swart
    misdadigers n plaas gaan aanval as hulle weet daar is 2, 3 of meer wit families
    wat daar woon, en wat WAKKER is? Ek se U, ek ken hulle baie goed, en ek
    waarborg jou dat hulle dit nie sal doen nie. Soos hayenas teiken hulle die
    swakkeres en maklike teikens. Moet dit nie maklik maak nie, en moet nie swak
    voorkom nie.

    Die ENIGSTE manier om nie swak voor te kom nie is in
    GETALLE. Net soos ons voorvaders “laer” getrek het, en in getalle vir eens saam gestaan het, kon hulle die oormag oorwin (met Yaweh se Hand natuurlik)

    Dieselfde model moet in dorpe en stede gebruik word. Raak
    van jou bediendes ontsale en begin jou eie huiswerk en tuin werk te doen. Jy
    het nie iemand nodig om dit vir jou te doen nie.

    Kan U indink hoe veilig woonbuurtes sal raak indien daar
    geen swart werkers meer is nie?

    So, hierdie is daadwerklike verandering wat jy moet inbring
    in jou leefwyse. Ongelukkig weet ek dat dat n “bridge too far” is vir ons ou
    gerieflike, gemaklike, inhalige Suid Afrikaners, wat gewoonlik ook nie die son
    oor n medemens sien skyn nie.

    Die laaste opsie –

    Ek dink dis n Gods genade dat SA deel van BRICS is. Ek dink
    as genoeg blankes bv. Met President Putin kan onderhandel om n deel van sy land
    oop te maak wit Suid Afrikaners,
    soos wat n klomp Boere n heenkome gevind het in Argetiniee na die oorlog
    , kan dalk n opsie wees.

    Ons kan groot bydraes lewer tot landbou, mediese wetenskap,
    ens ens.

    Hierdie artikel was op American Renaissance, as U dit verstaan, soos ek glo U sal,
    dan sal U sien dat die Suid Afrika van 22 jaar gelede vir altyd verby is.

    “……………….’Yet
    the Battle of Blood River, in many ways, symbolized all that was wrong with the
    white settlement of southern Africa, and why that experiment failed. The Boers
    are to be praised for wanting to settle unoccupied land peacefully, and for
    seeking the friendship of neighboring peoples, but neither they nor their
    descendents understood that demography is the arbiter of nations. Those who
    form the majority population of a territory will rule that territory, no matter
    how powerful a ruling elite may be. They will determine its culture and
    society. A majority-European population will create a society that reflects
    European values and norms. A majority-African population will create a society
    that reflects African norms.

    The
    Boers never understood this. Even at the Battle of Blood River they had at
    least 60 black servants and an indeterminate number of mixed-race servants, who
    helped load weapons. Parker, one of the Scotsman, had more than 100 black
    servants.

    To
    the present day, the overwhelming majority of Afrikaners have black servants
    who work on farms, in factories, and in homes. Afrikaners failed to understand
    that by giving the native population the benefits of European civilization,
    blacks would grow in numbers and overwhelm their society. The Cape Colony and
    the original Boer republics, which were largely uninhabited by natives when
    they were settled by Europeans, are today home to tens of millions of Africans.

    The
    Church of the Vow, built by the Boers in 1840, still stands in the town of
    Pietermaritzburg, named after Piet Retief. But Pietermaritzburg, supposedly the
    symbol of the Boer victory over the Zulus, is today part of a municipality
    called Umgungundhlovo, named after Dingaan’s capital. It is also the capital of
    the South African province of Kwa-Zulu Natal, and its population is more than
    95 percent black.

    The
    Church of the Vow stands alone, graffiti-scarred and abandoned, in a dirty
    downtown slum. Its decay illustrates the fatal error made by the victors of the
    Battle of Blood River, that of ignoring the demographics of race. If whites had
    taken possession of those unoccupied lands and kept them for themselves alone
    the history of South Africa would have been entirely different.

    If
    the Boers had inhabited and worked their own land rather than rely on black
    labor, the states they created might still be strong and independent today.
    Their decision to use non-white labor was a critical error that undid all of
    the sacrifices of the early pioneers.

    The
    only way to maintain a civilization is for the majority to occupy its own land
    with its own people, and to do its own manual labor. This law governs the rise
    and fall of civilizations, and the victors of Blood River ignored it, to their
    cost.”