Brief: Trump-oorwinning soos dié van DF Malan

Hierdie is die eerste artikel in ‘n reeks wat ek gedurende die loop van die volgende paar weke oor die Trump-fenomeen gaan skryf.

Ons het eergister ‘n nuwe wêreld om ons sien ontvou. Ek sê om ons, want in Suid-Afrika was die gemoedere vergelykbaar met die gedrag van die Bolsjewiste – toe hulle talle films in Rusland het na WO2 verbied het. Hoekom? Want die USSR wou nie hê hul burgers moet sien dat die gewone Amerikaner ‘n motorkar kon bekostig nie.

Party webtuistes het hulle kommentaarafdelings (wat al jare gesluit is) vir ‘n kort rukkie heropen, net om hulle vining weer te verwyder. Miskien omdat mense begin kla het oor die manier wat Trump gedurende die afgelope 18 maande deur die Suid-Afrikaanse media behandel is.

In dié artikel maak Adriaan Basson ‘n absurde voorstel: As Jacob Zuma soos Trump was, het hy ‘n muur rondom OR Tambo (ek noem die lughawe OR Tambo want ek het geen respek vir Jan Smuts nie) gebou om Moslems uit Suid-Afrika te hou.

Hy sê verder:

“I take pride in our Constitution and hard-won human rights, but we should never, ever take these for granted.”

Ek het die volgende kommentaar in reaksie daar probeer plaas:

“What rights? Freedom of speech? Limited beyond absurdity. Gun ownership? Doesn’t appear in the Constitution. Property rights? Listen to Malema.”

Die kommentaar is nie geplaas nie. Volgende keer sal ek net ‘n aanstootlike Pepe the Frog plaas. ‘n “Rare Pepe” soos ons in Altregse kringe sê.

Selfs ‘n paar Engelse joernaliste het laatmiddag begin erken dat Trump onmoontlik slegter as Zuma kan wees.

Die “plaasmoord-ontkenner” Nechama Brodie (wat gereeld met Steve Hofmeyr en sy lojale trolle op Twitter baklei) het ‘n beroep op veral die Suid-Afrikaanse Joodse gemeenskap gedoen om hulle waarneming van Altregse kommentaar op sosiale media te verskerp; seker sodat strafregtelike klagtes op ‘n daaglikse grondslag teen “haatpriesters” gelê kan word.

Vele nie-blanke Twitter-glanspersoonlikhede het aangehou om oor wit rassisme, wit rassisme, wit rassisme te kerm. Die klagtes van seksisme is oor die afgelope paar weke gebriek, miskien omdat die lesers van hierdie mense self vanaf patriargale kulture afkomstig is.

Op die berugte #BlackTwitter is die aandag verskuif vanaf die weereens trotse Amerikaners na ons blanke minderheid. Blankes moet mooi verstaan dat hulle in SA onder ‘n progressiewe gelykheidstelsel bly en dat ons politieke partye, stigtings, howe ens. nie sulke Trump-gedrag sal duld nie. Vele Black Lives Matter-aktiviste in Amerika het gesê dat hulle na Suid Afrika wil verhuis, omdat Julius Malema en Mmusi Maimane meer met hulle eie anti-blanke rassisme in gemeen het as die “KKK-President”.

Piet Croucamp het vir George Orwell op sy Facebook aangehaal. Iemand het hom oor Hillary se korrupsie uitgevra. Hy het die epos-storie as onbelangrik probeer afmaak. Van ons Praaglesers het daar ingevaar, maar hulle kommentare is nie beantwoord nie.

‘n Vriend van my het ‘n paar jaar terug ‘n gesprek in ‘n Britse kafee afgeluister waar twee Britte oor die DF Malan-verkiesing van 1948 gepraat het. Alle aandag in Suid-Afrika word op Hendrik Verwoerd geplaas, maar die Malan-verkiesing was die een wat in ‘n Boerekonteks met Trump vergelyk kan word.

Blanke Suid-Afrikaners het ná die Mandela-orkaan en die depressiewe Bush/Blair-tydperk kontak met ons pioniersvriende in die Weste verloor. Dis nóú – terwyl daar groot Altregse winde wêreldwyd waai – tyd om dit reg te stel.

– Vicky

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Ou Transvaal

    KOLSKOOT!!

    • Antonie Geyser

      nee hys n ‘groen in/van natuur’ padda

    • Vicky

      Pepe is life! Pepe is love!

  • Vicky jy moet ook net onthou dat na Regan daar nie regtig ‘n Konserwatiewe persoon in die Wit Huis gewees het nie. Na Margret Thatcher was daar ook nie een bondgenood in Europa nie. Ons was hie oorgelaat aan ons eie Lot en die wat ons uitverkoop het het dit so skierlik gedoen dat voor ons nog geweet het wat kom was ons so diep in dat baie totaal en al rigting verloor het. Midde daardie deurmekaarheid was die flam onder die pot stadig maar seker al warmer gemaak. Party mense het uitgeklim en weg geterk, ander het uigeklim en die res is half gaar gekook.

    Daar is baie van die mense wat vergeefs sit en wag dat Van Rensburg se visioene tot reg moet kom sonder om ‘n vinger te verroer. Dan is daar die soos ons wat nou groot geraas maak, maar op die stadeum word ons deur ons eie mense as veragtelik beskou. Daar is die draadsitters wat nie weet waarheen om te val nie, hulle is die hoop vir ons voortbestaan, en ek glo ons regsdenkendes moet hulle begin teiken op ‘n groot manier. Daar was Brexit, nou Trump en volgende jaar glo ek die hele Europa gaan ‘n denke verandering ondergaan. Dit is die tiepe propaganda wat ons kan gebruik om aan die wat onseker is te wys wat die regte pad is.

  • JESSEJAMES

    So Trump is verkies. Ek is verheug daaroor!

    Ek sien David Icke sê dat Trump sy volgelinge baie teleur gaan stel omdat hy deel is van die NWO. Tyd sal leer… Ons sal maar moet kyk of Trump eerstens diegene wat aangerand is omdat hul hom ondersteun het gaan bystaan. Ek sou wou hê dat Trump eerstens die aanranders van sy volgelinge moet vervolg. Trump moet ook probeer om Hillary te vervolg.

    Trump het die potensiaal om nuwe trends in die VSA tot stand te bring. Ek dink dat ‘n trend wat alle wittes wêreldwyd sal help is een wat die raskaart se gebruik kan reduseer tot iets wat omgekeerd eweredig net so kragtig soos die raskaart is.

    Croucamp is absoluut ‘n NWO-agent en sy modus operandi is amper net so blatant soos J Malema s’n. Hierdie ouens moet vasgevat en uitgeroei word nou of later.

    Ons grootste uitdaging is om op een of ander manier ons stem by Trump uit te kry sodat ons wedersydse internasionale ondersteuning kan bied aan mekaar. Ek dink ‘n goeie voorbeeld daarvan is om iemand soos Dan Roodt te gebruik om met iemand soos Alex Jones in kontak te tree om obs saak daar te dryf. Ek is van mening dat ‘n Infowars-tak in SA baie goed sal doen om ons mense te help ontwaak.

    • Vicky

      Onthou net daai Infowars/ Red Ice tak oor SA sal BUITE SA moet bevestig word agv ons spraakreëls.

      • JESSEJAMES

        Hoe bedoel jy Vicky? Is ons spraakreëls té streng vir so iets?

        • eduard

          Ons mag nie meer die k…..s se nie.

        • Vicky

          Oh Ja. Julle sin is… Maar die internet grom soos ‘n leeu in die Koloseum van ons drome.

  • Vicky

    My eerste praag skrywe. Ek gaan hierdie webtuiste by Dan oorneem, soos die Alt Reg konserwatisme oorgeneem het.

    • G

      Hoe so?

  • Vicky

    Hier is die Brodie link http//praag.co.za/?p=14874

  • Hans Onrust

    Rifrug : in reel 5 sta ‘het’——> moet wees ‘net’

    Vooruitlopend op die BLM activiste is hier nog een (figuurlijk)platte media homo uit Nederland onderweg :
    http://www.ad.nl/show/gordon-ik-hoop-een-leuke-zuid-afrikaan-tegen-te-komen~af82271a/

    U weet wel, dat Nederland wat graag meewerkt aan gezinshereniging van alles wat crimineel, tot de grootste oorlogsmisdadigers aan toe, niet hetero-blank is terwijl autochtone blanke gezinnen al decennia systemtisch uit elkaar worden gereten. Onder gigantische humane kosten en leed. Voor talloze ouders en kinderen, die beestachtig worden verwerkt in de toeleveringsbedrijven van de vermurwende echtscheidingsindustrie.
    http://www.ad.nl/buitenland/nederland-levert-rwandese-genocideverdachten-uit~aab21e46/

    p.s.zoals u weet, vangt ‘ruimdenkend’ links Nederland ook meer zwarte adoptiekinderen uit de VS op dan in de VS zelf gebeurd. Maar daarover begint nu meer duidelijk te worden. http://www.elsevier.nl/nederland/achtergrond/2016/11/roze-wolk-met-donkere-randjes-394213/

    Alsof er geen autochtone Nederlandse kinderen zijn die door radicaal links volksvijandig beleid in de ellende zijn gestort zoals in de vorige alinea beschreven.

    Maar dat laat een andere vetgemeste homofiele steunpilaar van de opvoedende media, Paul de Leeuw, natuurlijk koud (zie foto) https://uploads.disquscdn.com/images/968db31a4efa74868a63174f82cb85f09e406f3fa5866b9268a2d3d8380924b8.jpg

    • Kalium_Chloraat

      Moet jy nou sukkel, Hans?

      • Hans Onrust

        wilt/kunt u dat iets precisieren, KC ?

  • Vicky

    (nie van die David Irving soort goed geweet het nie, en alles wat daarmee saamgaan). Weet jy van die David Irving soort goed ? Ons hoop rus nie op Trump nie, ons gebruik hom maar net as n Trojaanse Perd. As hy ons steek, gaan ons hom soos n vrot vel laat wegwaai.

  • G

    Watter webblad gaan Vicky bedryf?

    • Vicky

      Geen webblad, net 100e skrywes vir praag.