Britse koninklikes woedend oor kritiek teen hul rasvermenging

Deel op

Die nuttelose koninklike familie van Brittanje het die eerste stap na verbruining geneem, maar die Britse pers is egter nie so ingenome met die gesin se nuwe verbintenis tot rasvermenging nie.

Voorheen het die media wyd berig oor die ineenstorting van die huwelik tussen prins Charles en prinses Diana en die dra van ‘n Nazi-styl hemp deur hul seun prins Harry vir ‘n kostuumpartytjie, sonder dat die koninklikes gekla het.

Maar nou sê Harry hulle het te ver gegaan om oor sy kleurling vriendin te berig. In ‘n seldsame salvo teen verslaggewers van die koninklikes, het hy die media vir hul dekking van sy Amerikaanse vriendin, Meghan Markle, openlik berispe.

Harry het uitgevaar teen die “rassistiese ondertone” van die berigte. Markle het ‘n wit pa en ‘n Afro-Amerikaanse ma (foto).

Harry, 32, het gesê dat hy probeer het om ‘n “dik vel” oor die vlak van mediabelangstelling in sy persoonlike lewe te kweek, maar dat ‘n “grens oorgesteek” is in die afgelope week.

Dit was ook die eerste bevestiging van Kensington Palace dat die prins, wat koningin Elizabeth II se kleinseun en vyfde in lyn na die troon is, die kleurling Markle, ‘n 35-jarige aktrise, in sy bed verwelkom het.

Die paleis het gesê sy en Harry gaan al vir ‘n “paar maande” uit.

In die verklaring Dinsdag, het die prins se Amerikaanse kommunikasiesekretaris, Jason Knauf, gesê daar is ‘n “golf van uitskellery en teistering” wat insluit “die smeerstuk op die voorblad van ‘n nasionale koerant, die rasse-ondertone van kommentaarstukke, en blatante seksisme en rassisme van sosiale mediatrolle en Webartikel kommentaar.”

En dis nie al nie, het die histeriese Knauf te kere gegaan.

Hy het ook gesê dat van die verskrikking weggesteek word, uit die openbare oog gehou word, soos “nagtelike gevegte met die reg om lasterlike stories uit koerante te hou, die kleurling se swart ma wat sukkel deur fotograwe om by haar voordeur te kom, die pogings van verslaggewers en fotograwe om onwettige toegang tot haar huis te verkry en die oproepe na die polisie wat volg, die aansienlike omkoopgeld aangebied deur verslaggewers aan die kleurling se gewese kêrel, die teistering van byna elke vriend, medewerker en geliefde in haar lewe.”

Dit is hoogs ongewoon vir die paleis om so ‘n striemende en openhartige verklaring uit te reik, maar dit het nie spesifiseer watter publikasies of sosiale mediatrolle prins Harry so ontstel het nie.

Sedert die Sunday Express se “koninklike wêreld eksklusief” laat verlede maand, is daar ‘n intense dekking in Fleet Street oor die “nie-rassige” verhouding.

Dis dalk al wat die wêreld nodig gehad het om die uitgediende versameling parasiete wat hulself “koninklik” noem, vaarwel te roep.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.