Die stand van die Amerikaanse wedloop

v.l.n.r. Hillary, Evelyn, Bill Lynn. Die wêreld se gevaarlikste skurke in een foto.
v.l.n.r. Hillary, Evelyn, Bill en Lynn. Die wêreld se gevaarlikste skurke in een foto.

Soos wat die aanloop na die presidentverkiesing van die Verenigde State vorder, word die stryd meer verbete en persoonlik. Albei partye probeer mekaar roskam oor hul slegte gedrag uit die verlede. Dit is natuurlik ‘n gerieflike strategie om die aandag af te lei van die werklike kwessies wat ter sprake is.

Net die afgelope Saterdag 8 Oktober het dit uitgelek dat Donald Trump iets onfatsoenliks kwytgeraak het oor vroue in ‘n privaat onderhoud met iemand, en soos ‘n kaarthuis wat instort, eis die Republikeinse agterban sy uittrede. Selfs die Piet Snot nuusmedia in Nederland het Trump se uitlatings voorbladnuus gegee. Van die Bush familie tot bykans dwars oor die linie begin die opwelling teen hom. Die idee hieragter is dat Hitlery die presidentskap moet oorneem, en net soos Poetin, word Trump ook nou as geestelik onstabiel en gevaarlik voorgehou.

Sodra ons hierdie elitewêreld van skadu’s en intriges betree, is dit belangrik om te weet wat mense motiveer, aangesien die magte agter die skerms uiteindelik bepaal wat werklik aan die gang is en wat moet gebeur, en nie soseer die president nie.

Hoewel Trump nog al die jare nou betrokke was by die politiek en partye gefinansier het, blyk dit dat hy inderdaad nie heeltemaal onderdanig gaan wees soos die grootbase in die VS sou wou nie, en daarom nou as ‘n bedreiging gesien word.

Sy opponent, Clinton, se gesondheid is egter so bedenklik dat dit af en toe lyk asof sy kunsmatig in lewe gehou word, en ‘n mens wonder hoekom sy nie maar die handdoek wil ingooi nie. Dit is asof die duiwel agter haar sit.

En dit is hierdie laasgenoemde stelling wat aandag geniet.

Clinton se verlede is baie meer bekend, en uiters, uiters grimmig. Sy is ‘n gewetenlose monster soos wat ons kan sien hoe sy as prokureur ‘n verkragter verdedig het en sy 12-jarige slagoffer uitgelag het. Hierdie slagoffer het uiteindelik vyf dae in ‘n koma gelê en was vir tien jaar in psigoterapie gewees vanwee hierdie aanval, terwyl die dader – danksy Clinton se geknoei en gelieg – slegs twee maande tronkstraf gekry het.

Andersins het ook geblyk dat sy indirek agter die moord van ambassadeur Chris Stevens in Benghazi, Libië was. In haar uitgelekte eposse het sy die ambassadeur se hotel, afsprake en beveiligingssituasie verklap en het sodoende ‘n skietskyf van hom gemaak. Agterna het sy die vermetelheid gehad om te beweer dat sy eie nalatigheid sy lewe gekos het. Desnieteenstaande was dit vir haar die perfekte verskoning gewees om van Khaddafi ontslae te raak en van sy land – wat die welvarendste in Noord-Afrika was – ‘n mislukte skurkestaat te maak. En nou sit Europa met die gebakte pere in die vorm van swart geluksoekers vermom as ‘asielsoekers’ wat die misdaadsyfer in Europa aansienlik laat styg het.

Ook is dit bekend dat sy die terreurgroep ISIS van wapens voorsien het en dat sy (mede)verantwoordelik was vir die belangrikste politieke krisisse van ons tyd. Die asielsoekers, die puinhoop in die Midde-Ooste sedert Irak, Jemen, die NAFTA-verdrag wat middelklas Amerikaners hul werk gekos het, is aan haar te danke. Daarbenewens het sy tydens haar eerste presidensiële wedloop in 2012 gesê dat sy Iran van die aardbodem wou vee en blykbaar het sy Libanon ook in die visier. Om maar te swyg oor Rusland.

Kortom, as Clinton aan bewind kom, gaan die Derde Wêreldoorlog uitbreek.

Origens, vir die belangstellendes kan hier gesien word hoe sy en manlief hul korrupte emporium opgebou het met geld uit kokaïene en hoedat hulle selfs minderjarige kinders aan hierdie gif verslaaf het. Dit is domweg verbysterend hoe hulle soveel mag en invloed kon monster met hierdie kriminele geskiedenis, volledig met ‘n hele aantal vermoordes wat ‘n bedreiging vir hulle gevorm het. ‘n Mens sou byna dink dat Al Capone meer integriteit gehad het. Selfs die MK Ultraslaaf Cathy O’Brien het in haar werk TranceFormation of America (uit 1996) geskryf hoedat sy in die tagtiger jare Bill Clinton se dwelmkoerier was en dat Hillary haar seksueel gemolesteer het. Dit is ook bekend dat Hillary die vroue wat deur haar man seksueel aangerand is, afdreig en tot swye intimideer.

Daar is egter enkele aannames om te beweer dat die duiwel wél agter Hillary aan is, en dit mag verklaar waarom sy ondanks haar siektetoestand nie durf om te stop nie.

Waar Obama die marionet van die Poolse kommunis en Ruslandhater Zbigniew Brzezinski is, lyk dit asof Clinton die dienaar van die Groot Satan homself is, naamlik Sir Evelyn de Rothschild.

In ‘n eposwisseling uit 2010 blyk haar onderdanigheid aan Lynn Forester de Rothschild, die vrou van Evelyn, waarin Hillary as Minister van Buitelandse Sake (Secretary of State) haar nederige om verskoning gevra het, kompleet met die woorde “Let me know what penance I owe you”, wat nogal verdag klink vir ‘n minister. Ek dink haar wedloop, ondanks haar siekte, is haar boetedoening.

Sir Evelyn is ‘n bekende globalis en het al gepleit vir die invoering van ‘n globale munteenheid, en dit mag ‘n verklaring bied vir die vernietiging van Libië, wie se munteenheid aan die goudstandaard gekoppel was. Iran se Sjariabanke val ook buite sy beheer en nou weet ons hoekom Hillary daardie land ook wil vernietig. Vergelyk dit met Griekeland wie se ekonomie heeltemaal vernietig is as gevolg van die hoë Euro en dan weet ons dat die invoering van ‘n globale munteenheid die wêreld se arm lande op soortgelyke manier gaan beskadig met onbetaalbare staatskulde, oorlog, resessie en massamigrasie as resultaat.

Enkele maande gelede het mevrou Rothschild ‘n fondsinsamelingdinee vir die Clintons gehou op die landgoed van haar neef Jacob de Rothschild, teen ‘n honderd duisend dollar per bord. Overgezet zijnde beteken dit dat hulle haar nou eien, en net soos wat ‘n mens geen paaie sou wou kruis met ‘n bedugte maffiabaas nie, durf nòg die Clintons, nòg die hoofstroommedia teen die wil van die Rothschilds te gaan. Onthou, PW Botha het destyds ook omkoopgeld van Jacob de Rothschild geweier en het kort daarna ‘n “beroerte” gehad; ‘n vriendlike versoek om sy amp neer te lê, sou ‘n mens byna sê.

Terwyl die hoofstroommedia ‘n hele spektakel oor Trump se opmerkings maak van meer as tien jaar gelede, word die realiteit verswyg oor die situasie van sy teenstander Hillary Clinton.

Hoewel ek bepaald geen simpatie vir haar het nie, werp die bogenoemde inligting ‘n ander perspektief op haar verbete aanvalle op Trump en haar siekte. Haar Faustiaanse verbond met die Rothschilds vermoed ek is die werklike rede vir haar deursettingsvermoë ondanks haar swak gesondheid en nie Trump se opmerkings nie.

Ongelukkig is die werklikheid in ons tyd altyd grimmiger as wat ons dink.

Kom ons hoop maar dat Trump sy beloftes sal nakom en gespaar sal bly van enige “beroertes”.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • eduard

    En moet net nie haar lesbiese manewales ontsien nie. Die Amerikaners moet maar besluit of hulle so ‘n gedrog in die withuis wil he. Die edomietjode het hulle mes in vir die heer Trump, so dit sal interessant wees wie die laaste se gaan he in die verkiesing – edomietjode of amerikaanse volk.

    • Ou Transvaal

      Die Amerikaanse volk het reeds verloor teen Edom, dit is nou net ja – baas -nee-baas tyd .

  • G

    Dis Rockefeller teen Rothschild.

    • eduard

      Voels van eenderse vere. Hulle is altwee in dieselfde kamp.

      • Rooikop

        Juis – die twee kanidate – duiwel vs diep-blou-see. Twee kante van dieselfde munt of dan die twee gesigte van Janus.

        • Ou Transvaal

          KOLSKOOT!!

  • Vicky Moriarty

    Die Linkses kan nie nou oor seksuele moraliteit begin kla nie. Dis dan Hulle wat elke seksuele rewolusie en perversiteit en Sodomiteit sedert die 60s aangehits het.

  • Krisjan Lemmer

    Trump moet sou gou as moontlik van Mike Pence ontslae raak. Hy is onbetroubaar en in die wedstryd vir homself en die establishment. Hy lyk al meer soos n trojaanse perd met die hoofdoel om vir Trump te diskrediteer en te ondergrawe al het Trump die gawe om vir himself gate te grawe en dan met oordrewe ywer sommer daarin te donner ook.
    Op die einde van die dag is dit nog steeds seker die mees bizarre Amerikaanse presidentsverkiesing ooit. Maar eerder Trump as Hillary enige dag van die week.

  • JDTAKL

    “Botha het destyds ook omkoopgeld van Jacob de Rothschild geweier en het kort daarna ‘n “beroerte” gehad; ‘n vriendlike versoek om sy amp neer te lê, sou ‘n mens byna sê.”

    Is dit ‘n feit? Sal my nie verbaas nie. Nietemin, wat is die bron vir hierdie stelling?

    • Joseph

      Uit Praag se mediaverklaring van 1 November 2006 oor die afsterwe van PW Botha het die volgende paragraaf verskyn:
      “In gesprekke wat dr. Dan Roodt van PRAAG verlede jaar met PW Botha gevoer het, het hy te kenne gegee dat hy geensins in 1989 beroerte gehad het nie, maar dat hy moontlik vergiftig kon gewees het. Die destydse geneesheer-generaal en bekwame mediese spesialiste het hom ondersoek en kon geen spoor van beroerte vind nie. Ook die verstandelike helderheid wat hom tot aan die einde van sy lewe gekenmerk het, plaas ‘n vraagteken oor die destydse bewerings van beroerte.”

      • JDTAKL

        Eintlik is dit hierdie deel wat ek oor wonder: “Botha het destyds ook omkoopgeld van Jacob de Rothschild geweier…”

        Het Botha beweer dat De Rothschild hom probeer omkoop het?

        • Joseph

          http://www.bibliotecapleyades.net/sociopolitica/esp_sociopol_rothschild04.htm

          “In early 1998, during a speaking tour of South Africa, I had a personal meeting with P.W. Botha, the apartheid President of South Africa during the 1980s.
          The invitation came out of the blue when I was speaking a few miles from his home. We spoke for an hour and a half about the manipulation of South Africa and it was not long before names like Henry Kissinger, Lord Carrington, and the Rothschilds came up.
          “I had some strange dealings with the English Rothschilds in Cape Town when I was president”, he said, and he went on to tell me a story that sums up the Rothschilds so perfectly.
          He said they had asked for a meeting with him and his foreign minister, the Illuminati operative, Pik Botha (no relation).
          At that meeting, he said, the Rothschilds told him there was massive wealth in Swiss bank accounts which once belonged to German Jews and it was available for investment in South Africa if they could agree an interest rate.”
          This is the very wealth, stolen from German Jews who suffered under the Nazis, which has come to light amid great scandal in recent years. The Rothschilds have been making a fortune from it since the war!! Botha told me he refused to accept the money, but Pik Botha left the meeting with the Rothschilds and he could not be sure that they did not come to some arrangement.”

          • JDTAKL

            Dit verklaar dan ook hoe FW oornag verander het van die leier van die konserwatiewe faksie van die NP tot totale oorgawe. Van Zyl Slabbert het in ‘n uitgawe van Insig iets soos die volgende gese: “FW het sy taak soos ‘n goed betaalde prokureur afgehandel’. PW het natuurlik ook daarop gesinspeel dat FW omgekoop was in sy onderhoud met Cliff Saunders.