Linkse kanker woeker voort

In Leopold Scholtz se jongste Stasi-propaganda-opstelletjie ter verdediging van die linkse Duitse kanselier Angela Merkel, trek hy weer te velde teen die “populiste”, die bose “nasionaliste” en “ongeskoolde” kiesers wat teen haar en haar party gestem het vir die regse AfD.

Scholtz waarsku lesers ook dat Merkel weer die verkiesing gaan wen, ten spyte daarvan dat haar beleid om hordes immigrante toe te laat tot haar huidige ongewildheid gelei het.

Dalk is die volgende verkiesingsuitslae al reeds bekook, net soos in Oostenryk waar die land weer sal moet stem weens verkiesingsbedrog deur die linkses?

Merkel het so kort gelede soos in 2010 verklaar dat multikulti nie werkbaar is nie, en daarna nogtans die landsgrense oopgegooi! Dit is dus duidelik dat die oud-kommunis nie te vertrou is nie en dat haar verklarings bloot daarop gemik is om kiesers om die bos te lei deur hulle met leuens te paai.

Maar volgens Leopold staan die linkses nog vas op hul morele hoëgrond, want hulle glo die land moet oorstroom word met immigrante om die Duitse ras te vernietig.

Migrante wat in hul eie lande nie die mas opkom nie, verteenwoordig nou die “hoop” vir Europa.

En beter mense soos hy en Angela wat dink die Duitse volk het geen reg om te bestaan nie, net soos die Afrikaners ook geen bestaansreg het nie, het darem nog hul linkse vriende soos Gerwald Rock Claus-Brunner (foto).

Want Leopold het ons weer daarop bedag gemaak dat hy niks met “dom” regses te make wil hê nie. Hy bly links.

Soos die politikus van die “progressiewe” Pirateparty, Rock Claus-Brunner (44) wat op 19 September, ‘n dag na die party se groot nederlaag in die Berlynse staatverkiesing, versuim het om die 5%-drumpel te haal.

Gerwald het daarna ‘n man in sy woonstel vermoor voordat hy sy eie lewe geneem het. Hy is uiteindelik neffens die lyk gevind wat hy vir ure lank, dalk enkele dae lank, verkrag het.

Claus-Brunner het reeds op 23 Junie aan politieke partyverteenwoordigers sy voornemens min of meer aangekondig en verklaar dat hulle “spyt sal wees dat die party waaraan hy behoort sal ophou om te bestaan” en dat hulle eendag “sal moet opstaan en ‘n minuut van stilte” vir hom sal moet hou.

Sy party het ook beweer dat hy aan ‘n “ongeneeslike siekte” ly. Dít, tesame met die swaar verlies van die verkiesing, het hom glo tot moord en verkragting van ‘n lyk gedryf.

Die Pirateparty is oorspronklik gestig met die doel om digitale vryheid te bevorder, maar dié oogmerk het verdwyn tussen al die ander linkse “progressiewe” programme soos neomarxisme, antifascisme en radikale feminisme.

Gerwald wou bloedskande wettig, asook pedofilie, instemmende seksuele verhoudings tussen ouers en hul kinders, kinderhuwelike, kinderpornografie, aanvaarding van homoseksuele paartjies en geslagsneutrale badkamers in alle openbare instellings.

Die party is natuurlik ‘n voorstander van die Frankfurtskool en het ‘n wetsontwerp voorgestel om “die bevordering van die nasionale belange van Duitsland” te staak, naamlik “Antrag gegen Nasionale Egoismen” in 2012.

Die wetsontwerp is presies wat Leopold ook in gedagte het: ‘n Oproep om die “historiese verantwoordelikheid” van Duitsland om die wêreld se mees multikulturele utopie te vestig vir “al 7 miljard wêreldburgers”.

Openbare skole moet beëindig word en gedagtemisdade moet in aanloop tot die eenwêreldparadys swaar gestraf word.

Dít is Leopold Scholtz se soort geselskap, die soort mens waarmee hy graag identifiseer. Vir die regses sien hy en Naspers nie kans nie.

Ons word daagliks met die linkse neomarxistiese kanker besmet, waar selfs gebreinspoelde skoolkinders, soos ene Ewan-Nize Gerber, ook as bruikbare idiote ingespan word:

Omdat my huistaal Afrikaans is, vra mense my gereeld: “Is jy ’n Afrikaner?”

Oor die jare het my antwoord al hoe kwaaier geword: “Nee.”

(…)

Ek kan nie my weersin [in Afrikaners] wegsteek nie.

Gerber is ‘n matriekleerling aan die Hugenote-hoërskool in Wellington en net soos Gerwald Rock Claus-Brunner, Leopold Scholtz, Angela Merkel, en Media24, is sy nie regs nie.

Ek sal nooit ’n Afrikaner wees nie. (…)

Ek is nie ’n burger van ons land nie, ek is ’n burger van die gees van ons land. Ek is gebore in Suid-Afrika; ek is ’n Suid-Afrikaan. Ek is die eenheid van die nasie en dit is die Suid-Afrikaners onder ons wat die nasie sal ­verenig.

Ons Suid-Afrikaners is die enigste mense wat ons nasie kan verenig. En aan al die ander: Wees gewaarsku.

Ons getalle neem toe met die breek van elke brander aan ons wonderlike kus; ons wag geduldig. Stadig en sekerlik aan die opbou.

Maar danksy haar voorgangers kan sy gerus wees dat die volksmoord teen Afrikaners steeds voortwoed. Haar geduld sal beloon word.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • G

    Ewan-Nize, Leephol, julle Joodse Ster-van-Dawid hangertjies wat net soos Gerwald s’n lyk is in die pos!

  • Karel Combrinck

    Daar is natuurlik in Duitsland ‘n kentering aan die gang veral ten opsigte van die immigrantekwessie, wat maansiek Merkel se posisie toenemend bedreig. Ten spyte van hulle doeltreffendheid en bekwaamheid is die Duitsers egter in groot mate ‘n geestelik en moreel gesonke volk. Geen wonder dus dat baie van hulle derdewêreld immigrante as ‘n meevallertjie beskou nie. Die waglike adolessent wat in die artikel beskryf word, behoort in Duitsland heel tuis te voel. Leoplold Scholtz is nie werklik ‘n linkse nie. Hy is ‘n konformis en die wesenskenmerk van ‘n konformis is verbeeldingloosheid. Hy sal enige vorm van gesag klakkeloos napraat soos baie mense, insluitend homself, voor FW De Klerk se oorgawe gedoen het. Die rede waarom hy links voorkom, is dat die meeste regerings in Europa, insluitend Duitsland, links is. Wag maar tot daar ‘n verandering kom en kyk hoe verander Leopold Scholtz ook.

  • Rutger

    Linkse swak smaak in die oortreffende trap. Walglike spul!

    • G

      Waar het ek daardie neus al tevore gesien?

  • Jared van Niekerk

    Ek hoop dat die selfhatende stuk wit gemors skooldogtertjie en haar ouers se drome bewaarheid word. Mag sy met ‘n swart man trou, en mag hy haar behandel soos wat menige swart vrou behandel word deur hulle eggenoot. Mag hulle mulattokindertjies dan ook eendag optree soos die ander kulture wat sy so klakkeloos bewonder, en ook aan al die opbouende multikulti-aktiwiteite, so eie aan die Kaapse Vlakte, deelneem: Bendemoorde, tik en fetale alkoholsindroom.

  • Rooikop

    “Sy party het ook beweer dat hy aan ‘n “ongeneeslike siekte” ly. Dít, tesame met die swaar verlies van die verkiesing, het hom glo tot moord en verkragting van ‘n lyk gedryf.”

    “Gerwald wou bloedskande wettig, asook pedofilie, instemmende seksuele verhoudings tussen ouers en hul kinders, kinderhuwelike, kinderpornografie, aanvaarding van homoseksuele paartjies en geslagsneutrale badkamers in alle openbare instellings.”
    In die ou dae was mense wat sulke dinge aangevang het gevang en uitgesit – saam met hulle hele families (nie net gesin nie) om die moontlike genetiese verkspreiding van hierdie siekheid (nie siekte nie) te stop.

    Hierdie selfde siekheid maak dat mense hulleself haat.

    • Wim

      Klink vir my reg om die ding wortel en tak uit te roei.

      • Rooikop

        Dit is ons opdrag om dit te doen Wim maar ons mense praat dit eerder goed en wil plek maak vir al die gemors in die kerke, in ons huise ens.

  • Meta
  • Skatymir

    Die hangertjie om sy nek of is dit ‘n halsbandjie spreek boekdele.

  • JESSEJAMES

    Gaan die linkse wêreld ooit tot ‘n val kan kom as massas só maklik en só erg gebreinspoel word?

    • Verkenner

      Gee kans, binnekort, ons is net te haastig! Hul terg GOD met hul speletjies en hul glase vol onheil en drek, SY toorn gaan HY nie vir ewig terughou nie.

  • Anton Schutte

    Manne, maar die Mej. Scholtz is darrem maar blerrie lelik….so half en half manlik…

  • Dit lyk nogal so!

  • Ciska

    Nie een van die sogenaamde “linkse” praktiseer wat hulle wil hê ons moet doen nie…. snaaks dat hulle nie na die etopia van hulle denke trek en steeds halstarrieg tussen die lelie-wit blankes in ‘n sekuriteits komplek bly nie! Hulle maak net soos die noenoes in die “pêrlêment”, wil net die beste hê van wat die witman geskep en vervaardig het; sy-pakkies en malt-wiskey. Onnoselle goed.

  • Dion Benny

    Ek is bly ander volg ook en hou boek van die leuens. Dis nie net Merkel wat genoem het dat die multikulti experiment geflop het nie maar ook Hollande en Cameron.

    Let op dat die DOEL dieselfde bly. Na die erkenning aan die publiek dat multikulti nie (hulle moes mos nou voorgee asof hulle empatie het nadat die multikulti beleid bevraagteken was. Ek volg nou al n paar jaar die ontwikkelinge in Europa – voor 2010. Iemand soos Pamela Geller het al daardie tyd geraas gemaak. Dinge kook maar nou net oor.) werk nie ,moes hulle die storie verander. Die storie soos ons nou sien is vlugtelinge en ekonomiese bosluise. Die einddoel is nogsteeds dieselfde m.a.w. die uitwissing van europa.

    Die europieërs wat n voortbestaan wil hê moet verstaan dat dinge nou op die punt is waar jy moet veg of vlug of buig. Europa word oorgevat deur islam. Europa het die perfekte islamitiese sisteem reeds in plek. Hulle sal juis nie agterkom voordat dit te laat is nie. Wie kry die “welfare cheques”? Wie word afgedruk en wie word opgehef? Wie word gedreig of geskiet of opgeblaas as hulle iets wil sê? Europieërs is werkende slapende slawe.

    Dieselfde met amerika nadat hulle Obama ingestem het. Kyk na die beleide wat hulle instel en vergelyk dit met wat islam voorskryf. Die vyand is reeds binne. Hulle praat mooi van liefde en vreugde maar ons almak weet dis twak. Europieërs moet hul emosies afskakel want dit word misbruik. Daar is ook absoluut niks om jammer te voel nie. Die verlede is die verlede. Die jammerkry vir ander rasse se twak en martyrdom moet n einde kry. Meerderheid van hulle sal uitsterf sonder die weste se befondsing. Wat is die Europieërs se plan vir die toekoms?

    Natuurlik die eintlike jaloerse vyand steek hom weg agter die misbruik van die massas wat hulle beheer en as n wapen gebruik. Vir Suid-Afrika moet julle maar ‘n verswelging van bo verwag. Laas jaar was reeds mense ingevoer in die Kaap (en dit duur voort) bv. Du Noon. Die EFF was geblameer. Toe dieselfde gebeur in Pretoria onlangs was die ANC geblameer in die media. Die Kaap is mos te ‘european’ en te veel christen kleurlinge wat nie wil byt aan die beplande rewolusie nie soos die swartes. Ek neem aan Pretoria word ook geteiken omdat daar te veel Afrikaners is.

  • Karel Combrinck

    Oor Leopold Scholtz:

    “To write in plain, vigorous language one has to think fearlessly,
    and if one thinks fearlessly one cannot be politically orthodox.”


    George Orwell