Video: Swart studente by Tuks ontwrig belangrike semestertoets

Deel op

Swart studente aan die Universiteit van Pretoria het gisteraand ‘n belangrike semestertoets in die Thuto-gebou op die kampus ontwrig en sodoende die blanke studente gedwing om die lokaal te verlaat. Dit is deel van die reeks onluste en betogings wat kampusse regoor die land teister, met ruggraatlose akademici en universiteitsbestuurders wat aanhoudend aan  intimidasie deur radikale swart studente toegee. Hier onder is ‘n selfoonvideo daarvan.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.