Gustav Venter: Sit dit af!

Gustav Venter se eerste YouTube-video op die PRAAG-kanaal waarin hy oor Naspers, DSTV, die nuwe vlag en die multikulturele, getransformeerde Springbokspan gesels. Hy dink daar is iets wat ons almal kan doen wat ‘n “enorme verskil in ons lewens gaan maak”. Dít alles vanaf sy woning in die Oos-Vrystaat, Lusthof.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.