Penny Sparrow kry nuwe regshulp

Deel op

Penny Sparrow het Maandag vlugtig in die Umzinto-landdroshof verskyn.

Sparrow, wat neerhalende opmerkings oor swart strandgangers gemaak ná hulle morsige Oujaarsaandpartytjie op Facebook, is aangekla van crimen injuria.

Sparrow was stil in die beskuldigdebank terwyl sy deur landdros Vincent Hlatshwayo aangespreek is.

Die saak is uitgestel sodat haar nuwe prokureur kan konsulteer met haar. Sy sal nou verteenwoordig word deur ‘n Regshulpprokureur, Elaine MacDonald.

In haar oorspronklike Facebook post, Sparrow het geskryf:

“These monkeys that are allowed to be released on New Year’s eve and New Year’s day on to public beaches towns etc obviously have no education what so ever so to allow them loose is inviting huge dirt and troubles and discomfort to others.

“I’m sorry to say that I was amongst the revellers and all I saw were black on black skins what a shame. I do know some wonderful and thoughtful black people. This lot of monkeys just don’t want to even try. But think they can voice opinions and get their way of dear,” she continued.

“From now on I shall address the blacks of South Africa as monkeys as I see the cute little wild monkeys do the same, pick and drop litter,” Sparrow added.

In Junie het die Umzinto-gelykheidshof gelas dat Sparrow tot R150 000 betaal aan die Oliver en Adelaide Tambo Stigting.

In ‘n onderhoud met News24, het Sparrow gesê dat “aap” gebruik word as ‘n troetelwoord deur wit mense.

Sparrow het intussen doodsdreigemente ná haar kommentaar ontvang.

“Die dreigemente was verskriklik … my selfoon was so besig dat ek nie kon bel nie. Daar was verskriklike doodsdreigemente. Mense het gesê hulle gaan my huis bom en ander het foto’s gestuur van naakte vroue, en gesê ek gaan verkrag word… dit was skokkend,” het sy gesê.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.