Tweede dag van BLM-rassegeweld in Milwaukee

Deel op

Rassegeweld het uitgebreek in Milwaukee, in die Amerikaanse staat Wisconsin, Saterdag ná ‘n swart man noodlottig geskiet is deur die polisie. Polisievoertuie en vier ondernemings is aan die brand gesteek deur BLM-aktiviste, volgens WISN.

Die swarte wat glo deur die polisie geskiet is, is geïdentifiseer deur familielede as die 23-jarige Sylville Smith.

Smith het ‘n lang kriminele rekord gehad en was in die besit van ‘n gesteelde vuurwapen en ammunisie. Die insident is deur ‘n klein kamera wat die polisiebeampte gedra het, afgeneem.

Die beampte wat hom geskiet word beskryf as ‘n 24-jarige swart man met ses jaar ervaring, volgens Fox 6. Hy is op administratiewe verlof geplaas.

Desnieteenstaande het die BLM-onluste ‘n duidelike anti-wit karakter.

Een wit polisiebeampte is in die hospitaal nadat ‘n baksteen deur sy patrolliemotor se venster gegooi is in die onrus wat na die skietery gevolg het.

Die onluste het uitgebreek ná vyf mense gesterf het in noodlottige skietvoorvalle tussen swartes op Vrydag 12 Augustus en vroeg Saterdag 13 Augustus.

Swart oproeriges kan gehoor gehoor word waar hulle dreunsing “swart mag” in ‘n video van die toneel van die onluste.

“Yeah they white!” states someone else, prompting the mob to run towards the vehicle.

“Yeah they white, get their ass!” screams another.

“Hey they beatin’ up every white person!” exclaims another rioter.

“He white – beat his head – bitch!” he adds.

The footage appears to show the mob attacking cars and trying to drag out the drivers.

The footage then cuts to an upper floor window before the person shooting the video states, “I think they just beat some white bitch ass for no reason – they bust open the window.”

Plaaslike wit joernaliste is ook geteiken en aangerand.

Die situasie in Milwaukee het Sondag versleg nadat ongeveer 20 polisiebeamptes probeer het om ‘n saamtrek van sowat 100 swart betogers op te breek, berig Reuters.

Twee terminale van JFK lughawe in New York is intussen ontruim en alle vlugte tydelik gekanselleer nadat owerhede verslae van ‘n skietery ontvang het.

Die polisie was nie in staat om te bevestig wat gebeur het na ‘n haastige ontruiming nie.

Die skote is die eerste keer gehoor om 21:30 plaaslike tyd in die Internasionale Lughawe John F. Kennedy se Terminal 8, volgens getuies.

Nog ‘n rondte skote is later om 22:15 in Terminal 1 van die lughawe gehoor, het PIX11 berig.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.