Adv. Jan Heunis bedank uit US-raad uit protes teen voortgaande verengelsing

Deel op

Die voorsitter van die konvokasie aan die Universiteit van Stellenbosch, adv. Jan Heunis, het uit sy posisie as raadslid van die universiteit bedank omdat hy glo dat “die vertrouensbreuk tussen die Konvokasie en die Raad… en die Bestuur… nou so groot geword het dat ek nie meer met ‘n rein gewete ‘n lid van die Raad kan bly nie.”

Heunis het dit veral oor die versluierde bevordering van Engels as verhewe taal aan die universiteit, en dat die konvokasie se besluite dat Afrikaans gelyke status met Engels moet hê, nie deur die raad en die bestuur uitgevoer word nie. Sy volledige bedankingsbrief word hier onder weergegee.

janheunisbedanking1janheunisbedanking2

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.