Openbare mening kies gorilla bo swart seuntjie

Deel op

As die openbare mening tussen ‘n swart kind en ‘n gorilla moet kies, kies hul laasgenoemde.

Meer as 200 000 mense het ‘n petisie in Amerika onderteken nadat ‘n gorilla in die Cincinnati-dieretuin doodgeskiet is om ‘n vierjarige swart seun te red.

Die kind het deur ‘n versperring geval en in die hok beland, waar die gorilla hom nadergesleep het.

Daar word verwag dat die kind sal herstel.

Volgens die petisie moet die kind se ouers aanspreeklik gehou word, omdat hulle nie behoorlik toesig oor hul kind gehou het nie.

Die swart ouers het glo ‘n geskiedenis van nalatigheid as dit by hul kinders kom.

Verstommende beeldmateriaal wys hoe Harambe, die gorilla die swart seuntjie wat in sy hok geval het wil beskerm, net minute voordat hy doodgeskiet is.

Die 17-jarige gorilla is doodgeskiet deur dieretuinpersoneel in ‘n poging om die seuntjie te red.

Ooggetuies beweer dat die gorilla geen aggressiewe gedrag teenoor die seuntjie getoon het nie.

Die gille vanuit die publiek wat die ontvouende situasie paniekbevange gadegeslaan het, het veroorsaak dat hy die kind vinnig oor die water gesleep het, sê hulle.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.