Winnie Rust het haar vermeende bruin moordenaar Nigel Plaatjies ‘befonds’

Die beweerde moordenaar van Winnie Rust, die Afrikaanse skryfster, het gister in die landdroshof op Wellington verskyn. Sy naam is Nigel Amos Plaatjies, is 18 jaar oud en het verlede jaar aan die Hoërskool Hugenote gematrikuleer (foto hier bo).

Plaatjies is gister ongesiens na die hof gebring en die media is nie geleentheid gegee om foto’s van hom te neem, soos die gebruik is nie. Blykbaar het hy ‘n swart sweetpakbaadjie met ‘n hoofbedekking aangehad, terwyl hy sy gesig agter ‘n baadjie weggesteek het.

Daar bestaan egter ongeveer sestig foto’s van Plaatjies wat hy self op Instagram gepubliseer het. Dié foto’s is in PRAAG se besit nadat ons dit vanoggend een vir een van dié sosiale platform afgelaai het. Die foto’s vertel ‘n verhaal van ‘n kleurlingtiener wat oral deur blankes op die hande gedra is, handelsmerksportklere dra, asook foto’s van homself met ‘n iPhone neem. Sy Instagram-fotoalbum bevat inskrywings in cliché-Engels met taamlik gereelde spelfoute waarin hy praat van sy “groot droom” om eendag ‘n liggaamsbouer soos Arnold Schwarzenegger te word, asook in sy atletiekloopbaan te vorder.

Volgens berigte het mev. Winnie Rust en haar eggenoot, die afgetrede dr. Manie Rust, ‘n mediese dokter, hom as middelafstandatleet geborg en het hy die gesin dus goed geken. Nadat hy mev. Rust se hande vasgemaak en haar in haar kombuis vermoor het, het hy glo onder andere haar selfoon uit haar handsak geneem en hom daarmee uit die voete gemaak. Dr. Manie Rust was op die boonste verdieping van die huis en het sy bebloede vrou op die kombuisvloer aangetref.

‘n Woordvoerder van die polisie, konstabel Noloviso Rwexana, het in ‘n verklaring gesê dat “verskeie goedere wat aan Rust behoort het in Plaatjies se besit gevind is toe hy die naweek in hegtenis geneem is”.

Die Hoërskool Hugenote was te geskok om oor die voorval kommentaar te lewer, want tot verlede jaar nog is verskeie foto’s van Plaatjies by atletiekbyeenkomste of saam met onderwysers geneem (sien voorbeeld hiernaas).

‘n Tweede verdagte, wat 34 jaar oud is, is reeds in verband met die moord op Winnie Rust aangekeer en sal vandag in die hof op Wellington verskyn. Sy naam is nog nie bekend nie.

Tot dusver het die familie van Winnie Rust hulle nog nie oor die moord of Plaatjies uitgespreek nie. Sy word eerskomende Donderdag ter ruste gelê.

Benewens reise per vliegtuig heen en weer tussen die Wes-Kaap en ander dele van die land om aan atletiekkampe en -byeenkomste deel te neem waar hy veral in die 800m en 1500m uitgeblink het, het Plaatjies ook ‘n aktiewe sosiale lewe gelei, met blanke vriende van sy ouderdom, waaronder sy vriend Tommy “Boy”Watson met wie hy op Hugenote was.

Nigel Plaatjies en Tommy 'Boy' Watson
Nigel Plaatjies (agter) saam met die gesin van sy vriend, Tommy ‘Boy’ Watson (heel regs).

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • G

    Seker familie van die “rugby legende” Cheeky Watson, die Boy.

  • Johann Schutte

    Hy’s net `n arme slagoffer van apartheid wat eintlik nie verkwalik kan word of verantwoordelik gehou kan word vir sy gedrag nie. Kyk nou mooi.

    • Jared van Niekerk

      En die slagoffer se “whiteness” het die moordenaar onderdruk, dus is die eintlike booswig hier die blanke slagoffer.

      • Johann Schutte

        Die mees waarskynlike rasionalisasie sal iets wees soos: Mev Rust het haar bes gedoen vir die slagoffers van apartheid, maar ongelukkig is daar nog soveel Dan Roodt tipes in die land dat al haar goeie werk ongedaan gemaak is.

        • Riempies

          Johan ek het nou deur die kommentare gedraf wat eintlik net
          bevestig wat ek nog altyd gesê het wat mense nie noodwendig altyd verstaan nie. Kleurlinge is nie swartes -nie hulle het eergevoel, trots, selfrespek – presies net soos ons blankes. Hulle sal kaalvoet myle loop om hulle kinders n beter geleentheid te gee as wat hulle gehad het.

          Hoekom die kleurlinge nog nie die Weskaap vir hulle as volk
          ge-eis het nie gaan my verstand te bowe – Hoekom hulle leiers hulleself as agterryers van swartes beskou – kan ek hoegenaamd nog minder verstaan. Hulle het die intellek die vermoë en die deursettings vermoë om oor hulleself te regeer. Blankes en kleurlinge kan saam leef as bure – niemand van hierdie twee groepe kan saam met swartes leef nie – en dit nog onder n swart regering nie.

          Na meer as twintig jaar van onverdiende bewind deur die swartes met hulle enigste bydra om Suid Afrika te regeer was om die land te
          verniel en op sy knieë te bring – het die swartes presies gewys dat ek die
          situasie reg opgesom met.

    • Anton Schutte

      nog erger….links gesindes soos max du preez sal redes vind hoekom die arme bloedjie moet “verstaan” word, en “met liefde and sagte handjies” hanteer word.

  • emiel

    Afrika se dekolonisasie proses het mos al lankal getoon dat blankes wat simpatie getoon het met die sogenaamde vorige benadeelde verdruktes nie vrygespreek gaan word van die realiteite nie.

  • Ou Transvaal

    Die Rust familie is seersekerlik erg teleur gestel ,

  • Bob

    Ungrateful, privileged savage!

  • Lourens Kriel

    Die wat nie wil hoor nie sal voel,laat dit vir die wat wil hoor n Les wees

  • Ray

    Blackcrimesdontmatter

    • Jared van Niekerk

      White people’s Facebook entries matter far more.

    • Ria

      He is not black – hy is ‘n halfnaatjie

  • Penaggel

    Ek en Nigel wa4s ook goeie vriende gewees en let wel ek is ‘n witkind. Hy het later begin verwaant raak en heeltyd drank kom vra vir my by my huis en kos,,,ekt hom heeltyd van die hand gewys en daarna was ons vriendskap verlore,,,,ek wil mah net se dai foto op di artikel is ni Thomas Watson se familie ni,,,,hulle almal is leerders van Hugenote wat vriende was met Nigel. Nigel het my vriend se speaker ook gesteel aan die begin van die jaar. Ek en Nigel het saam gegym en goed en hyt vir my gese hy wil begin steroïdes gebruik,,, Hy het dit toe begin gebruik en later begin verkoop. Ekt gehoor by mense wat seka graag annoniem wil bly dat Nigel met tik deurmekaar begin raak het en daarmee gedeal het! My ma het vr Nigel R1500 se skenking gemaak vir sy atletiek. Ons is self geskok oor sy doen en late!

    • Carina Roelofse

      Sjoe maar waar leer julle hierdie taal? Ek ken hom nie.

      • Baasfrans

        Hy spel soos sy vriende.

        • Penaggel

          En jys sooo lelik soos juw vriende

  • Jared van Niekerk

    So leer sommige libgestremdes op die harde manier: Die feit dat iemand soos Robert Mugarbage ‘n pak klere dra, maak hom nie ‘n Engelsman met ‘n donker vel nie.

    • Penaggel

      Nigel was nooit soo nie hy was ‘n ordentlike kleurling nes sy ma. Hyt groot geword in Egoli ‘n rowwe nedersetting buite Wellington,,,,ek dink hyt net verkere invloede daar gehad met die gansters en verkere vriende daar wat sy lewe opgefok het

  • Ria

    Hulle sê al dra ‘n aap ‘n goue ring, bly hy nog ‘n lelike ding. Wanneer gaan ons leer dat ons ons by ons eie moet bepaal en ophou jammer voel omdat jy wit is? Invloed op ‘n welopgevoede mens wat besef hy word gehelp om homself te verbeter, behoort geen indruk op hom te maak nie. Hy behoort te weet wat reg en verkeerd is en dat daai kraantjie wat hy nou toegedraai het, nooit weer vir hom water sal gee nie. ‘n Dief bly ‘n dief en ‘n moordernaar, ‘n moordenaar.

    • IAmSipho

      Dis in die gene.

  • Denise Ryan

    No good deed goes unpunished – In South Africa good deeds will get you killed…
    http://mikesmithspoliticalcommentary.blogspot.co.za/2016/05/in-south-africa-good-deeds-will-get-you.html

  • Frank

    Ek hoop hy kry teminste 30jaar tronkstraf. En eelke dag maak hulle dit vir hom swaar. Hy moet nie een dag kry waar hy kan rus nie.

  • Warren Groeneveld

    Dit is baie hartseer wat gebeur het en net weereens n bewys wat drugs maak aan ‘n mens. Groot issue wat moet na gekyk word in die Gemeenskap van Wellington.

  • Karel Combrinck

    Die linksliberales wil ons knaend wysmaak dat opvoeding bepalend is van mense se gedrag. Almal moet net “gelyke geleenthede” hê, dan is alles opgelos. Hier het ons nou ‘n geval van iemand wat sy skoolloopbaan in ‘n voorste Afrikaanse skool geslyt het waar hy waarskynlik die beste opvoeding gekry het wat Suid-Afrika kan aanbied. En tog is hy skaars uit die skool of hy vermoor ‘n weldoener vir ‘n selfoon. Soos die ou spreukwoord lui, en ten spyte van die linksliberales, jy kry die bos nooit uit nie.

  • Rooikop

    Was daar dalk dwelms by betrokke?

    • Sakki333

      Nee, die goed se gene is wat hulle slegter as sleg maak. Geen ander verskoning. Teel, steel, vermoor, verkrag, dis dit

      • Natalé Buffels

        Wat hierdie seun gedoen het, is alles behalwe goed en regverdig.Maar wat my pla is dat jy die sentimentaliteit van ‘n Stellenbosche studie in die jare Dertig deel wat bruinmense as ‘n “eksistensiële skande beskou, meer beter tot jou definisie van “die goed”, as wanstalige figure, basters wat in skande gebore is en in skande hul lewens voorsit…”. Hierdie is uitsluitlik jou gevolgtrekking van bruinmense.Ek neem aan jy is ‘n witmens, en ek moet sê, ek is uiters verbaas om hierdie uiters postkolonialistiese uitbeelding in jou definisie van bruinmense as “die goed” te sien.Baie geluk op hierdie voortsetting van ‘n ideologie.

        Dit is net jammer dat die meeste van “DIE GOED” vandag vooruitstrewende academici is.

        • Dave

          Natalé, jy het vele kommentators hul woorde laat sluk met jou reaksie in ‘n woordkeuse wat van ‘n veel hoër gehalte is as die standaard. Ek het met ‘n glimlag gewag om te sien of Sakkie die moed gaan hê om te reageer daarop en is nie verbaas dat hy woordeloos die aftog geblaas het nie. Jy het egter geweldig afbreek gedoen aan jou eie kommentaar dmv die afgewaterde kritiek in jou eerste sin. Dit is immers waaroor die gesprek handel.

          • FR2P

            Dave, the transgender Lauren Beukes coming to toilet near you soon.

          • Betzie van Rensburg

            Om nie hier te reageer nie beteken geensins dat iemand noodwendig die aftog blaas nie.

          • Dave

            Waarom redeneer jy sò Betzie? Is dit werklik ‘n redenasie? Of is dit gangbaar as hy bloot ‘n gemakliker sone verkies? Ek het nie probeer om ‘n redenasie uit te lok maar bloot my glimlag in woorde beskryf. Sakkie het gevlug en jy kan nie daaroor stry nie. Jy sal verstaan waarom ek die onleesbare gebruikersnaam (hieronder) met ‘n selfs meer onbruikbare poging tot kommentaar soos in die ene hieronder waar Natalè (geslagsgewyse) aangeval word maar die idioot sien nie kans om hom/haar woordeliks te konfronteer. Met ape soos FRsomething kommunikeer ek nie eens nie want hy is vrekbang om haar te tackle nou try hy my.

          • IAmSipho

            Dave, jy praat te veel en dink te min.

          • Dave

            Wàt anders beteken dit?

        • Natalé Buffels

          Dave dis reg, die artikel handel oor die eerste sin van my kommentaar maar, omdat ek die verskil tussen reg en verkeerd ken moes ek eenvoudig net wys dat ek erken dat dit n vreeslike verkeerde daad was. Die eintlike kwessie waaroor die tweede deel van my kommentaar gaan is die feit dat sekere mense nogsteeds in die verlede leef. In die land gaan dit lankal nie meer oor ras en velkleur nie. oftewel oor die EK EN DIE ANDER (die ander wat volgens sakkie kleurling mense is)nie. Net jammer sommige mense is onopgevoed en kleinlik in die sin dat hulle elke liewe kwessie in die land maak oor ras.

          • Riempies

            Natalie saam met ras gaan identiteit, volkstradisies en kultuur. Ek kan beswaarlik sien dat jy gaan staan en kyk hoe n bees doodgemartel
            word en dit geniet – ek ook – en na alle waarskynlikheid gaan jy simpel voel in n voortrekker rok en kappie en volkspele. Ras maak saak – dit maak groot saak, dit is jou identiteit – dit is jou geskiedenis dit is wie jy is.

          • Natalé Buffels

            Riempies jy is heeltemal reg. Ras maak saak maar hoekom veralgemeen? ek kan nie sien hoe alle mense van dieselfde ras dieselfde besluite neem nie. Lees my kommentaar reg.

    • Penaggel

      Ons vermoed ja dis die storie wat rondloop in Wellington

  • Anton Schutte

    Professor Bonsma managed to cross Afrikaner, Hereford and Shorthorn cattle, his success culminating in a large (Afrikaner) animal that could survive off the sparse local vegetation (Shorthorn) and carried good meat (Hereford). This was achieved though ruthless culling, as the cross of the species often resulted in the worst traits (small, unable to sustain, low meat carrier). In the case of plaatjies’ species, no such selective culling could take place, and we have ended up with a naturally sly savage, with no moral compass, but with an intellect above his darker cousins.

  • Sakki333

    Sal julle leer om julle met hierdie bliksemse gemors te meng. Die goed hoort in die bos

  • Sakki333

    As dit my vrou, familielid of enige onskuldige persoon was en ek was daar, het hierdie gemors se hol gebrand elke dag van sy lewe totdat hy vrek aan aids

  • jan

    Net ter wille van perspektief om julle naar te maak en te laat stik in die realiteite.

    Ons is behep met ons Verstes maar wat maak ons met ons Naastes?

    Want die Afrikaner volk het die hoogste selfmoord en gesinsmoord en huishoudelike geweld in die wêreld. Don Steenkamp en Oscar Pistoolius en Van Breda tussen duisende ander. Elke dag op die nuus. Egskeiding en huweliks- disfunksie is ons kultuur

    Ons huwelike getuig teen ons Wittes.

    Dis nag donker sodat ons nie ons hande voor ons oge kan sien nie……

    • Riempies

      Ek ken n vrou wat 24 jaar getroud is – wat al jare gelede
      vir my gesê het die dag wat haar kinders afstudeer is gaan sy vir haarself n
      nuwe lewe begin – haar twee kinders is nou eerste en tweede jaar. Haar hele lewe gewerk en gespaar vir haar kinders se studies. Terwyl haar man soms gewerk het en soms nie. Maar altyd n baie duur motor gery het. Hierdie is die anderkant van jou spektrum iemand wat
      nie haar eie belange voor haar verantwoordelikheid geplaas het nie. Nie alle Afrikaners
      het geswig voor die derdewereld standaarde wat ons lewens bemors nie.

      • jan

        Dis op rekord dat ek glo Goddelike feminisme ons redding sal wees – dit waaroor Jeremia 31 vs 21 – 22 gaan. Die vrou sal die man beskerm…
        Dis waaroor die konflik teen Isis in wese ook gaan – die bevryding van die vrou.
        Die hele toekoms van ons volkie is in die hande van ons vroue.
        Maar ongelukkig het hulle ‘n keuse; Hulle kan die man sy ampsklere aantrek of hulle kan hom kaalgat uittrek. Alles afhanklik van hul liefde of haat.

        • Ou Transvaal

          Dit is die vrou wat die kind sy eerste gebed leer ..

          • Zapata

            Ek stem vir die vrou my ou !

  • julia vermeulen

    Sy beweerde “familie” is eintlik leerders wat in dieselfde graad as hy was, hulle was saam in die atletiek span. Die artikel stook rassehaat en is onakuraat.

    • Jaybee

      Hy het die hand wat hom gevoer het gebyt? Skrik wakker asb. Dit is nie rassehaat nie, dit is moord.

      • Sakki333

        Skrik wakker ballas, as die moord alleen was, kon die donner nie n ander platneus gaan vermoore het nie?

  • Thys Du Plessis

    Jan F.E. Celliers

    (1865-1940)

    Ek hou van ‘n man wat sy man kan staan;
    Ek hou van ‘n arm wat ‘n slag kan slaan;
    ‘n oog wat nie wyk,
    wat ‘n bars kan kyk;
    en ‘n wil wat so vas soos ‘n klipstaan staan –

    vas soos ‘n berg van grou graniet
    op vaderlandsgrond, sy hartsgebied,
    aan haar getrou
    soos aan kind en vrou,
    en wat in haar ere ook syne siet.

    Ek hou van ‘n man wat sy moeder eer
    In die taal uit haar vrome mond geleer,
    En die bastergeslag
    In sy siel verag,
    Wat, haar verstotend, hulself kleineer.

    Die oog wil ek sien wat ‘n traan nog ween
    Vir ‘n heldedgeslag, in hul rus daarheen,
    Maar ‘n blits van trou
    In die traan van rou,
    Wat aan liefde weer gee wat haar bron is ontleen.

    Vir my die Afrikaner van durf en daad,
    Wat Mammons eer en loon versmaad,
    Sy hoof en sy hand vir sy volk en sy land
    En ‘n trap van sy voet vir laag verraad!

    O, ek hou van ‘n man wat sy man kan staan:
    Ek hou van ‘n daad wat soos donder slaan;
    ‘n oog wat nie wyk, wat ‘n bars kan kyk;
    en ‘n wil wat so vas soos ‘n klipsteen staan!

    Nehemía 13:3

    • Zapata

      Ek hou van n man – wat nie hou van geveinste kleurlinge en brutale golliwogs nie.

      • Dave

        ‘geveinste’ ? Wat probeer jy eintlik sê wanneer jy nie spoeg en plak nie?

        • Zapata

          Sorrie – moet wees geveinsde. Spoeg spoeg, plak.

          • Dave

            Dankie 🙂

          • Kalium_Chloraat

            Kopieer, plak en lyk onskuldige , ne?

          • Zapata

            Ek glo nie daarin om te kopieer nie – my gedagtes is my eie K-C
            Kapish !

  • jan

    Die nuus is uiters ontstellend omdat dit die ou ou boosaardige konsep van Voogdyskap van Wittes oor vreemdes dramaties demonstreer. Die groot kanker in ons gemeeskap
    Voogdyskap het nie net vir Winnie aan die keel gegryp nie maar die hele Afrikaner volk verwurg / vermoor.
    Want voogdyskap = baasskap = slawerny. = ‘misdaad teen die mensdom’
    bv Regter Faan Hancke se troetel klonkie Jonathan Jansen is dieselfde hand byter
    en Boesak van Namakwaland is deur die Parow NGK totaal geborg.
    11 swart Universiteite is deur NP opgerig Hartzenberg waar al die swart staatshoofde hulle opleiding gekry het . Ons beste akademisie is aangewend / ko-opteer na bv Univ Weskaap. Bv oom Kallie Heese onder duisende ander briljante Afrikaners het hul lewens gewei aan die opheffing van swartes en kleurlinge. Dis ons kultuur en tradisie.

    Prof Carel Boshoff het 23 ? Swart sendingstasies gebou en die 24 ste een was Orania.

    So het ons altyd eers vir die swartes gesorg ten koste van onsself. Uiteindelik was FW was die einde van ons dag in die doodsnikke van selfkastyding.

    Arme arme Tannie Winnie se kinders sit oorsee en toe maak sy die fout van apartheid van 50 jaar gelede en betaal dieselfde prys as Verwoerd. [Met die grootste piëteit ontsag en met trane gesê]

    Want die finale toets van die lewe is : ” Charity begins and ends at home”

    • Riana

      Dankie Jan. Met deernis en opregtheid gesê. Amen.

    • jan

      Moederator die opstelletjie wat ek hierna geskryf kan u maar gerus bêre en oordink maar nie plaas nie. Dis miskien te erg – want dis die reine waarheid. –
      Jan

  • G

    Ja nie verbaas nie. Tipiese broeder/kruiper arrogansie. Laat hulle kierangs maar braai.

  • Guest

    The reception of the inflammatory comments has been outstanding, at least in the blogs I have seen. No one is buying diversity outside of the editors at the mainstream outlets who have financial incentives for kissing up to power. Everyone else seems to understand that these folks are whoring for a larger piece of the appropriations pie by screaming “wolf”

  • Jaybee

    Swartslang of bruinslang. Hy sal jou pik want dit is sy natuur. Verbrysel sy kop met jo hakskeen. Die satan is ingeteel daar.

  • FR2P

    Extreme black anger at Obama:

    “He ruined it for us. White people don’t feel guilty no more and won’t do stuff for us now.”

    “White people got used to being called racist all the time and aren’t scared about it anymore. I have no idea how I’m going to get funding for my programs now because I always counted on white people being too scared to say no to anything we needed at work.”

    “They’d give up pretty easy too, actually. It was a game people played. You wanted something and you just had to time it right. The City especially would race to get you whatever you asked for if they thought Jesse would show up with his guys and scream and yell about racism if Daley didn’t give them what they wanted”, a Thinker told me about how easy it was for blacks to manipulate the system in Chicago by using threats of “RACISM!” cries to essentially extort Mayor Daley for concessions.”

    “That’s all good for Barack and Michelle, but what happens to the rest of us? We ain’t getting squat from any of this. Worse, we don’t get to exploit the white guilt any more because that’s not there these days. It’s all gone. He done did it. He ruined it for us. White people don’t feel guilty no more and won’t do stuff for us now that they used to do so fast you wouldn’t believe it”

    http://hillbuzz.org/extreme-black-anger-in-chicago-at-obama-he-done-did-it-he-ruined-it-for-us-white-people-dont-feel-guilty-no-more-and-wont-do-stuff-for-us-now-64493

  • Penaggel

    Jy “Nico” druk juw vinger in jou hol

  • Sakki333

    Gatkruiper liberaal

  • Sakki333

    Jy weet wat jy met jouself kan doen. Moord is in die goed se gene, en jy is te onnosel om dit raak te sien

  • Kalium_Chloraat

    En jy is ‘n linksgestremde idioot wat nie die realiteite kan sien as dit jou oor die kop slaan nie. Soos ‘n klein hondjie is jou oe toe, maar waar jy van ‘n klein hondjie verskil is dat die hondjie se oe gou oopgaan. Totsiens slymie.

  • Bernard

    Which of the statements in the article are factually incorrect? What are the statistics in terms of murders /100000 of white people killing their families. Is there a need for other people to live in forts because a few white lunatics killed their own families. No, I don’t think so. Just as a hint. If the newspapers spent 1000’s of pages because one white bloke killed his girlfriend, then it is NOT statistical proof that 1000s of murders by white people have occurred.

    • Riempies

      Ag weet jy wat – ek is sielsalig uitgekuier met die term
      Rasssisme of rassisties – jullle wil
      gelyk wees maar weier om julle gelyk te gedra.

      Ek begin die indruk kry dat rassisme is die emosionele
      afperser om julle toe te laat om julle derdewerelds te gedra en ons te maak dit
      te aanvaar. Snert Boetjie dit se ek nou vir jou SNERT. As jy gelyk met my wil
      wees gedra jou so dat jy my gelyke is.

  • Kalium_Chloraat

    Julle is ‘n bord vol skille. Ek stem nie noodwendig saam met die leuning van die artikel nie. Ek het vir jou gekom omdat jy dieselfde doen as wat jy kastig verwerp en dieafsluiting van jou pos. “misrabele doellose lewens” Jy veroordeel wat jy niks van weet nie.

  • IAmSipho

    Jou broer is ‘n moordenaar. Dis in die gene. Gee hom sommer 30 jaar.

  • IAmSipho

    Al die dinge wat jou so aanstoot gee is wel……………. feite. Hy is nog net nie skuldig bevind nie. Dis al wat nie ‘n feit is nie.

  • IAmSipho

    Ha ha ha. LLB regsgraad. LMGA. Volgende keer doen jou LLB in “rocket science”.

  • IAmSipho

    Minki, your chip is way too big for your little shoulder.