Wit boer in Zim doodgekap

Deel op

Die polisie in die suidooste van Zimbabwe sê hulle soek na ‘n plaaswerker wat daarvan verdink word dat hy ‘n bejaarde wit boer met ‘n panga doodgekap het.

Die voorsitter van die Commercial Farmers ‘Union, Petrus Steyl het die moord beskryf as “wrede” aanval op Adolf Willem Botha, 64.

Sy lyk is gevind in ‘n plas bloed by sy opstal in Triangle verlede Saterdag.

Botha, wat as ‘n bestuurder gewerk het op ‘n klein suikerrietplaas, Mpapa, is dood weens ‘n kapwond in die nek.

Lees verder.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.