Petisie: Handhaaf Afrikaans by Tuks!

Geagte prof. Cheryl de la Rey,

Hiermee versoek ek dat Afrikaans as voertaal en lesingstaal aan die Universiteit van Pretoria behou word, in weerwil van die intimidasie en vyandigheid van Engelstaliges en voorstanders van Engels. Nie net word u universiteit deur die grondwet verplig om nie voorkeur aan een taal, Engels, bo ‘n ander te gee nie, maar die internasionale reg vereis ook dat kulturele diversiteit in ‘n land soos Suid-Afrika deur sowel die staat as die universiteite bevorder sal word.

Ons sê nee vir die Engelse monokultuur wat met geweld en dreigemente op ons en ons kinders afgedwing word!

Lank leef Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria!

L.W. ‘n Afskrif van elke getekende petisiebrief word outomaties per epos aan die Universiteit van Pretoria versend wat vir kommentaar by languagepolicy@up.ac.za gevra het. U kan ook bykomende kommentaar hier onder voeg in die blokkie wat lui: “My bykomende kommentaar.” Ook dít word saam met u petisiebrief aan die universiteit deurgestuur.

Deel die petisieskakel met al u vriende op Facebook en Twitter en sorg dat ons tienduisende name verkry!

Nog iets: As die vormpie nie op u selfoon of tablet wil deurgaan nie, stuur bloot u naam en van aan: petisie@praag.org met “Tuks” in die opskrif.

Handhaaf Afrikaans by Tuks!

Geagte prof. Cheryl de la Rey

[signature]

14,444 signatures

Deel dié met u vriende:

   


Jongste handtekeninge
14,444Elsa Van GassFeb 23, 2017
14,443Vivian PfisterFeb 23, 2017
14,442Johané JoosteAug 23, 2016
14,441Mu SmitJul 20, 2016
14,440Gabriel van der ColffJul 11, 2016
14,439Riette van SchalkwykJul 04, 2016
14,438Annatjie LabuschagneJun 20, 2016
14,437JULIE JANSEN VAN RENSBURGJun 17, 2016
14,436Hester TheartJun 17, 2016
14,435Ewald SchoemanJun 16, 2016
14,434Gerbrand VermeulenJun 15, 2016
14,433tony hitchcockJun 11, 2016
14,432Jan De KockJun 11, 2016
14,431emil lammertynJun 10, 2016
14,430Pastoor Pieter CoetzeeJun 10, 2016
14,429Fanie OlivierJun 09, 2016
14,428Johan FourieJun 08, 2016
14,427Jonah VarlikJun 07, 2016
14,426Jan GroblerJun 06, 2016
14,425rudolf van der BankJun 04, 2016
14,424Renko NiemanJun 03, 2016
14,423Riaan SchlebuschJun 03, 2016
14,422Mary Anne SCHLEBUSCHJun 03, 2016
14,421Annetjie JoubertJun 03, 2016
14,420Santi VenterJun 03, 2016
14,419Hein KrugerJun 02, 2016
14,418Marthus Du ToitJun 01, 2016
14,417Terry du ToitJun 01, 2016
14,416Petro RautenbachJun 01, 2016
14,415Bekker TienieJun 01, 2016
14,414Amanda WittingJun 01, 2016
14,413erika dempersMei 31, 2016
14,412Henri van StadenMei 31, 2016
14,411johannes albertus wesselsMei 31, 2016
14,410Emmarentia van HeerdenMei 31, 2016
14,409Sheila SwanepoelMei 31, 2016
14,408Willie DreyerMei 31, 2016
14,407Sarita du PlessisMei 31, 2016
14,406Micael van PicarraMei 31, 2016
14,405Christa RheederMei 31, 2016
14,404Rentia OrtonMei 30, 2016
14,403Cecile VenterMei 29, 2016
14,402ernst kohneMei 29, 2016
14,401Jean BlignautMei 29, 2016
14,400Jacob Daniel du Toit SingletonMei 28, 2016
14,399Dawie du ToitMei 27, 2016
14,398Hermann BoshoffMei 26, 2016
14,397Gerda LangenhovenMei 25, 2016
14,396Henk BrandMei 25, 2016
14,395Seugnet SaundersMei 24, 2016

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Ons mag en gáán nie hierdie jongste voorbeeld van magsvergryp en oorheersing aanvaar nie. Tukkies is die enigste STEDELIKE Afrikaanse universiteit in die land, nee, ter wêreld. As die UP eers verengels het, sal die volgende argument wees dat al die hoërskole Engels moet word om kinders vir “die Engelse universiteite” voor te berei. Daarna die laerskole, die kleuterskole en vandat die fetus in die baarmoeder is, sal die mammas vir hulle Engelse liedjies moet speel om aan “die Engelse wêreld daarbuite” gewoond te raak.

    A nee a! Engels is dmv volksmoord en terreur op ons afgedwing. Boonop word daar niks gedoen om dit vir studente makliker te maak om in Afrikaans te studeer nie. Die handboeke is alles in Engels want Engelse boekverspreiders maak geld daaruit. Met die huidige tegnologie kan alle handboeke in Afrikaans beskikbaar gestel word en elke vak kan volledig in Afrikaans aangebied word.

    Joe Slovo en sy medekommuniste was net 10 mense en hulle het die land oorgeneem en nou sit brandwagkommunis Blade Nzimande daar en hiet en gebied ons. Al is daar net 100 Afrikaners wat nog nie oorgegee het nie, kom ons staan saam en sê nee vir Engels, Engels, alles Engels! Daar is geen vorm van Engels wat mooi is nie – miskien Shakespeare-Engels, ek weet nie – maar die tipe Engels wat hulle in SA, Australië, en selfs die VK praat, maak jou ore seer. Hoe kan ons ooit Afrikaans prysgee vir Gemorsengels?

    Laat Blade gaan vlieg en Kuba of Zimbabwe toe gaan, en sommer die Effies met hul rooi hempies saamvat, maar Tuks bly Afrikaans!

    Versprei dié petisieskakel op Facebook, Twitter en per epos en ons sal hulle wys dat ons glad nie gaan lê nie.

    #fokeng is die hutsmerk

    • RSA PATRIOT

      Dankie vir hierdie vurige reaksie, dr. Roodt.
      #fokeng

      • Hans Onrust

        Roodtgloeiende of wit hete reactie, zijn zo van die termen, RSA……..;-)

      • Ek sou dit graag ook op mure geverf wou sien.

    • Hans Onrust

      Het gebeurt zoals bekend nogal eens dat ‘een brandweerman/brandwag’ met bv. een fetish of hang naar vuur, zelf een vuurtje aansteekt.

      Maar was professor Blade niet in hoogst eigen persoon, met een knellende rode brandweerhelm op het dikke opgeblazen hoofd, zelf ter plekke om een vuur op een van die campussen aan te blazen ?

      In de hoop dat er naderhand een mooie foto van hem kon worden genomen op een rokende puinhoop van beschaving, ondertiteld met een loze kreet in geel in de trant van “we gaan alles van de grond af aan opbouwen tot de beste uni ter wereld” en met de subtitel : “veel beloven en weinig geven, doet de gek in vreugde leven”

  • Christien Scheepers

    Like en share as jy Afrikaans love…..? Ek het ‘n song compose en gaan dit by die festival perform, dan celebrate ons agterna…….?

    • ThysH

      !!!! En jy dink DIT is Afrikaans! Of wag bietjie – ek dink jy is lekker sarkasties – en met rede!

      • Christien Scheepers

        ‘n Goeie begrip het ‘n halwe woord nodig!

        • G

          Christien jy moet beter vriende kies, regtig. Ons is nie almal so nie.

          • Christien Scheepers

            Ek luister glad nie moderne ” Afrikaanse ” musiek nie,want dis hoe hul klink . Ons ” kunstenaars ” mors ons taal op en dan nog sosiale media ook ! JONG MENSE befoeter ons taal …..nie ek en my vriende nie!

          • 11petrus2

            RSG betaal en hits ‘baby tjoklikse aan’ om so te mors. Dis nou waarmee borge soos Naspers geld wil maak. Met hul kommin gemors promosies!

  • Blayne Leonard

    Die tyd het aangebreek dat ons as Afrikaanssprekendes moet saamstaan. Die hartseer ding is dat kwessies soos hierdie so dikwels omgedraai word en uitgemaak word as rassekwessies ens. Die realiteit is egter dat ons taal, Afrikaans, ‘n plek verdien in die Universiteit van Pretoria – dit is immers ‘n integrale deel van die instansie se geskiedenis.
    Eenvoudig gestel, ons MOET veg vir ons taal! Dankie aan ieder en elk wat bereid is om vas te staan hierby!

    SAAM MAAK ONS ‘N SPAN!!

  • Marcel Korten

    Vanuit Nederland roep ek julle op om in aksie te kom. Laat julle stem hoor. Gaan ook in groepe die str
    aat op, sodat die media julle registreer, sodat die mense in Suid-Afrika, maar ook elders in die wereld julle sien. Mense wat hul regte wil verdedig staan altyd sterker. In die natuur word swakte afgestraf, en mense is mos deel van die natuur. As student internasionaal reg het ek 25 jaar gelede in Nederland en Europa my sterk gemaak teen die destydse veldtog teen Suid-Afrika. Ek het dit gedoen in koerante, op televisie en gewoon op straat, soos PRAAG nou ook doen. Voordat ek julle land besoek, kon ek reeds Afrikaans praat, skryf en dink. Veskeie male was ek in julle land, en het ek my heeltemaal verbonde met julle as volk. Nog altyd wil ek my gees en energie aan julle gee. Julle is nie alleen daar in die suide in afwagting van totale vernedering en vernietiging. Laat asseblief julle stemme hoor, skud die kollektiewe depressie af, bemoedig mekaar, wees strydbaar en eensgesind. Stop met kritiek gee op mekaar, dat is vespilde moeite. Word almal aktivisties, dit help !!!

    • Pragtige oproep, Marcel! Dis hoe ek ook dink. Dis tyd om op te staan teen die tirannie van die polities korrekte swartman en sy koloniale marionetmeester, wie lg. ook al mag wees.

      Enigeen wat al die kampus van die Universiteit van Pretoria besoek het, weet watter voorreg dit is om daar te mag studeer, met toegewyde dosente wat nog nie almal met ingevoerde kulturele marxiste vanuit Kaapstad of Johannesburg vervang is nie. Pleks daarvan om met dankbaarheid vervul te wees, is die “gaste” egter besig om die gasheer uit sy huis te verdryf.

      In geen ander land ter wêreld sou so iets geduld word nie: dit druis in teen elke beginsel, selfs teen die hopelose Suid-Afrikaanse grondwet wat so sleg deur FW onderhandel is.

      • Vixie

        Dan, waar en wanneer? Ek is daar soos ‘n blaar! Ek het gisteraand vlugtig iets op FB gesien van ‘n moontlik optog vir Afrikaans se behoud by TUKS. Nog voor ek mooi kon ondersoek instel was dit skielik weg. Weet jy dalk van so ‘n optog? Ek is net bekommerd daar is wel so iets en dan weet almal nie daarvan nie

      • Ben

        In geen ander land… Ek stem absoluut saam.

  • Ray

    Afrikaans is vir my soos my middeljarige eks-vrou. Jy word eendag wakker en besef sy is glad nie meer so sexy en liefderik as wat sy in haar jeug was nie. Suurgesig en hopeloos oorgewig, en al knyp jy jou oë styf toe raak dit al hoe moeiliker om entoesiasties te wees en haar kilheid jeens jou te ignoreer. Verder tap haar eindelose geneulery elke greintjie energie wat jy oor het en dit raak net al hoe moeiliker om daardie sexy doedie, met die aanloklike lippies wat jy by die busstop op die pad na nuwe moontlikhede soggens teëkom, te ignoreer. Kort voor lank raak die gewaarwording, dat die tyd aangebreek het om haar vaarwel toe te roep, oorweldigend.

    • Linty

      Ray are you a paid troll?

      • Ray

        Skuus ek is Pro Afrikaans ek neem aanstoot dat jy my in Engels aanspreek op hierdie forum, veral in die lig dat jy my taal verstaan. Indien jy ‘n masjienvertaling gebruik stel ek voor dat jy my in jou Joodse moedertaal aanspreek, dan kan ons mekaar beter verstaan.

        • G

          Natuurlik is Ray ‘n agent. En dan dink hy nog hy’s slim ook.

          • Ray

            Aangename kennis die naam is Agent Smith. Ek is op ‘n veldtog om Zion te vernietig.

          • G

            En praatsiek. Hoop jy kon al die “antwoorde” op jou akkedisplaas loslaat.

          • Ray

            Nee my prefrontale korteks is nog in werkende orde, akkedisbrein.

          • Guest

            Echolalia is a meaningless repetition of another person’s spoken words as a symptom of psychiatric disorder.

          • Ray

            Uit watter gaatjie kruip jy uit kokkerot? Bang Mnr G skiet bietjie te kort in die grysmassa so jy voel jouself genope om tot sy redding te kom?

    • 11petrus2

      Voertsek jodemoer!

      • Ray

        Praat jy van Roodt die Jood?

        • 11petrus2

          Nee, ek praat van die snotkoker joot met die skewe kloot…

    • Guest

      Testosterone administration reduces bad traits in men. You should try it. http://journals.plos.org/plosone/article?id=10.1371/journal.pone.0046774

  • G

    Ja, hulle het ‘n witte aangerand en sy toestand is ernstig. https://www.youtube.com/watch?v=Djux1mK_a48&feature=youtu.be

  • Ray

    Net stompsinnige, verkrampte mense praat nog van hanskakies en laers. Jy moet wakker skrik Rip van Winkel, die 21ste eeu het aangebreek terwyl jy snus in jou droomwêreld leef. Julle het koekoekskuikens grootgemaak en steek die pynlike waarheid weg agter lawaaierige grootpratery.

    • Candiru_Putin

      Jy moet maar regtig daardie testosteroon behandeling oorweeg. ‘n Tekort veroorsaak die tipiese “Beta-man” gedrag wat jy toon. Jy sal skielik vind dat jy nie meer so draadsitterig en self-hatend is nie, en dat jy ‘n posisie kan inneem in plaas van so gereeld oor jy eie woorde rittereer.

  • Zapata

    Sluit die universiteit, laat hulle dit afbrand en afbreek. Hulle kan in alle geval niks goeds leer ni. Moenie julle lewens waag ter wille van n kampus nie mense – onttrek en bewaak eerder julle wonings en plase – ek sien oorlog kom binnekort – kry jou sake reg..vining. ‘n Goeie idee is dalk …om by die Suidlanders of die Kommandokorps aantesluit.

  • Christien Scheepers

    Jy is klaarblyklik nie baie vlug van begrip nie ! Ek het die spot gedryf met die twak wat mense op facebook skryf !

  • Ignus Grobler

    Hou op stry onder mekaar. Begrawe julle strydbylle. Staan saam. Sweer trou (vertrou mekaar) aan mekaar en kyk in een rigtig. Daar sal en daar is nie meer tyd of plek vir die “eie ek” in SA nie. Jou verskil en jou oppinie maak lank al nie meer saak nie. Dit gaan nou nou oor die toekoms en die uit wissing van ons volk. Vat hande en staan soos een man saam. Die tyd is naby. Hou op handjies vat en saam met n ding in die straat bid wat NIKS van jou is nie