Boervrou sterf ook na wrede aanval

Deel op

Bernie (84) en Charlotte van Zyl (55) is Saterdag met ernstige beserings op hul plaas Geelhoutboom in Mpumalanga aantref.

Nie een van die twee het die wrede aanval oorleef nie.

Die bejaarde boer van Panbult is glo deur een van sy swart werkers aangeval en met krukke doodgeslaan.

Bernie is op die toneel dood en sy vrou het in die hospitaal in Ermelo aan kopbeserings beswyk.

Sers. Gerald Sedibe het intussen bevestig dat Van Zyl se eggenoot Dinsdagoggend oorlede is.

Die aanval het Saterdagmiddag plaasgevind het Sedibe gesê.

‘n Verdagte van Swaziland, ‘n voormalige werker, is in hegtenis geneem en sal Maandag in die landdroshof in Piet Retief verskyn.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.