ANC-moordbeskuldigde kry borg

Deel op

‘n Voormalige ANC-raadslid, wat teregstaan op die moord op sy vrou, is borgtog van R20 000 in die Bloemfonteinse landdroshof toegestaan.

Maphabole Godfrey Maphobole, ‘n voormalige ANC-raadslid van die Tokologo plaaslike munispaliteit,
verskyn na verwagting vandag weer in die hof.

‘n Verhoordatum sal na verwagting tydens die verrigtinge vasgestel word.

Die 33-jarige staar ondermeer aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg in die gesig.

Maphobole word daarvan aangekla dat hy sy vrou, Thulani, op 27 November verlede jaar in hul huis in Langenhovenpark, Bloemfontein, vermoor het.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.