Sigaret veroorsaak glo brand by Steve Biko hospitaal

Deel op

‘n Sigaretstompie is vermoedelik die oorsaak van die brand die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria.

Die brand het veroorsaak dat verskeie afdelings van die hospitaal ontruim moes word.

Die Gautengse Departement van Gesondheid sê die brandweer en die polisie sal voortgaan om die oorsaak van die brand te ondersoek.

Dertien werknemers wat gehelp het om die betrokke deel van die hospitaal te ontruim, is vir rook-inaseming behandel en ontslaan.

‘n Woordvoerder van die Departement, Steve Mabona, sê geen pasiënte is deur die rook verontrief nie.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.