Swart UK-betoger verkrag glo mede-betoger

Deel op

‘n Vier-en-twintigjarige swarte verskyn vandag in die Wynbergse landdroshof in verband met die verkragting van ‘n student van die Universiteit van Kaapstad.

Die voorval het verlede week by een van die universiteit se geboue plaasgevind. Die swart verdagte is na bewering ‘n lid van die #FeesMustFall-veldtog en is Dinsdag in hegtenis geneem.

Intussen is swart sosiale media op hol oor die verkragting wat hulle op wit “rassiste” en die “patriargie” blameer.

Die wit “rassiste” onderhou glo die “patriargie” wat lei tot swart mans wat swart vroue verkrag, lui die argument.

Die verkragting het na bewering plaasgevind by Avenue House in Mowbray (nou bekend as Azania Hall) waar swart betogers glo geslaap het in ‘n “veilige omgewing”.

Die beweerde slagoffer het die voorval op Facebook beskryf en die beweerde verkragter se foto en naam versprei.

“It takes moments of pleading and eventually me tipping over tables and fucking shit up before niggers are able to wake up and come to the point of addressing the fact that a whole womyn [sic] body has been violated in the darkness of the night.”

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.