ANC-minister prys Daily Show

Die minister van Internasionale Verhoudinge, Maite Nkoana-Mashabane, het The Daily Show se ateljee in New York Maandag besoek.

Die Daily Show is ‘n linkse propagandaspuit wat as komedie gekamoefleer word.

Die ANC-minister Trevor Noah voor sy debuut as die nuwe gasheer ontmoet.

“Ons wil hê meneer Noah moet weet dat die mense van Suid-Afrika, en inderdaad die hele vasteland van Afrika, is trots op sy prestasie en dat hulle hom ten volle ondersteun met die eerste tree van wat ons glo ‘n lonende reis sal wees,” het sy in ‘n verklaring gesê.

“Meneer Noah het ‘n belangrike globale platform betree waardeur hy sal die Suid-Afrikaanse vlag hoog sal hou.”

Nkoana-Mashabane is tans in New York waar sy die sitting van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies bywoon.

Die minister het gesê sy hoop mense “sal kyk na die sukses van Noah en belangstelling toon in die oorvloed talent wat daar in Suid-Afrika in ‘n verskeidenheid van velde is”.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.