Plaasaanval wonderbaarlik gefnuik

Deel op

Met ‘n geweer teen sy voorkop, het ‘n boer van Hopewell, Mark Anthony, in die koue oë van die swartman gestaar wat op die punt was om hom te skiet, en toe hoor hy die moordenaar die sneller trek.

Hy het gewag vir alles om te vervaag tot swart, maar besef hy kon steeds voel hoe sy hartklop jaag en die voor hom het die swartman met ‘n sweetpak-kappie oor sy kop, nog gestaan.

Die swartman het die geweer oorgehaal en die sneller getrek en toe weer en weer, maar nog steeds het niks gebeur nie.

Lees verder.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.