Polisie moet oproeriges in Klerksdorp vasvat

Deel op

Die polisie in Klerksdorp moes bontstaan om ongeveer 20 oproeriges, wat na bewering EFF-lede is, van ‘n kantoor by die plaaslike munisipaliteit te verwyder.

NUUT!

Noordwes se polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, sê hulle wou die kantore binnedring uit protes teen swak dienslewering in die Alabama-lokasie.

Sy sê die lede van die gemeenskap eis dat hulle huise in Alabama, wat na bewering reeds vier jaar sonder kragtoevoer is, van elektrisiteit voorsien word.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.