Brandstoftekorte in Gauteng

Deel op

Vulstasies in Gauteng gaan gebuk onder ‘n groeiende tekort aan brandstof weens probleme by twee depots aan die kus.

Ten minste 100 vulstasies van veral BP word geraak daardeur.

Die SABC berig volgens die Brandstofkleinhandelaarsvereniging kan die tekorte nog minstens ‘n week duur.

Volgens die Vereniging word die tekorte veroorsaak deur ontwrigtings by die SAPREF-raffinadery.

Die raffinadery van SAPREF in Durban wat vir onbeplande onderhoudswerk gesluit is, het gelei tot die brandstofskaarste.

By ‘n gesamentlike onderneming van die petroleummaatskappye BP en Shell, word daar ook probleme ondervind.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.