Tenker en passasierveerboot bots

Deel op

‘n Gat in die romp van die passasiersveerboot, Stena Jutlandica, word die naweek by die hawe van Gothenburg, Swede geïnspekteer.

Die veerboot het vroeg Sondagoggend met ‘n tenker naby die eiland van Vinga naby Gothenburg gebots.

Die veerboot het water ingeneem, maar kon daarin slaag om die hawe sonder enige hulp te bereik.

Die tenker het 12 000 ton diesel en petrol vervoer, maar geen berigte het olielekkasies gemeld nie.

Die oorsaak van die ongeluk duur voort.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.