Petisie: Los ons Afrikaanse skole uit!

Geagte Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng,

Ek, die ondergetekende, spreek my ten sterkste uit teen die plan om Afrikaanse skole in Gauteng verder te verengels. Die tradisie van Afrikaanse en Nederlandse onderwys in hierdie provinsie is ouer as 100 jaar, veel ouer as Engelse onderrig. Ons skole behoort aan die kinders en aan die ouergemeenskap, daarom beskik die staat nie oor die reg om ‘n ander taalmedium op hulle af te dwing nie. Ons dring daarop aan dat van die plan afgesien word of, so nie, moet die saak tot in die hoogste hof gevoer word totdat ons kinders se reg op moedertaalonderrig in eie kultuurverband erken word. Indien geen Suid-Afrikaanse hof hierdie beginsel insien nie, moet ‘n onpartydige internasionale tribunaal dit bevestig.

Los ons Afrikaanse skole uit!

Heil die leser!

Geagte Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng,

Ek, die ondergetekende, spreek my ten sterkste uit teen die plan om Afrikaanse skole in Gauteng verder te verengels. Die tradisie van Afrikaanse en Nederlandse onderwys in hierdie provinsie is ouer as 100 jaar, veel ouer as Engelse onderrig. Ons skole behoort aan die kinders en aan die ouergemeenskap, daarom beskik die staat nie oor die reg om 'n ander taalmedium op hulle af te dwing nie. Ons dring daarop aan dat van die plan afgesien word of, so nie, moet die saak tot in die hoogste hof gevoer word totdat ons kinders se reg op moedertaalonderrig in eie kultuurverband erken word. Indien geen Suid-Afrikaanse hof hierdie beginsel insien nie, moet 'n onpartydige internasionale tribunaal dit bevestig.

[signature]

7,954 signatures

Deel dié met u vriende:

   


Jongste handtekeninge
7,954wietz du preezMei 29, 2018
7,953christo maritzMei 29, 2018
7,952HAYLEY DONALDMei 29, 2018
7,951eduard peter griezelMei 29, 2018
7,950Hendrina c RykaartMar 15, 2018
7,949SUZANNE STEYNFeb 23, 2018
7,948chris vermeulenJan 17, 2018
7,947Cherona HopeJan 16, 2018
7,946Nordika NelDes 03, 2017
7,945Colette CoetzeeNov 14, 2017
7,944Annette HartmanNov 14, 2017
7,943Renier Meyer Nov 14, 2017
7,942Charl RouxNov 14, 2017
7,941Katy OppermanNov 14, 2017
7,940Amanda SwanepoelNov 13, 2017
7,939alwyn vorsterNov 13, 2017
7,938Nicolene ErasmusNov 10, 2017
7,937Zandre StrydomNov 08, 2017
7,936Gareth Van TonderSep 29, 2017
7,935Michiel Van de VenterSep 07, 2017
7,934morne de swardt Aug 06, 2017
7,933Ashleigh KnittleJul 23, 2017
7,932Hester PelserMei 18, 2017
7,931Pelser KoosMei 18, 2017
7,930Pieter Jansen Mei 18, 2017
7,929fred potgieterApr 12, 2017
7,928Cecile BotesDes 13, 2016
7,927Victor KotzeNov 25, 2016
7,926Erika SmitNov 25, 2016
7,925Tania LubbeNov 25, 2016
7,924Carika BrandNov 24, 2016
7,923Zaneta BurgerNov 24, 2016
7,922Gert NelOkt 28, 2016
7,921Anton FronemannOkt 18, 2016
7,920chris meyerSep 22, 2016
7,919Marianne Janse van VuurenSep 18, 2016
7,918erika steynSep 17, 2016
7,917tom dreyerSep 15, 2016
7,916Joggie Prinsloo Sep 15, 2016
7,915Karin Van JaarsveldSep 13, 2016
7,914Gideon Germishuys Sep 13, 2016
7,913Leonie StrydomSep 13, 2016
7,912Duane PretoriusSep 13, 2016
7,911Janca PretoriusSep 13, 2016
7,910Rina Van BredaSep 13, 2016
7,909Hannetjie ViljoenSep 12, 2016
7,908Jacobus BrinkSep 12, 2016
7,907Phia Van HeldenSep 12, 2016
7,906Michelle MaddenSep 12, 2016
7,905Ricka BezuidenhoutSep 12, 2016

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.