Wit meisie se vermeende moordenaar kry borg

Deel op

Die swarte wat verdink word van die moord op die 16-jarige Noeline Koekemoer van Bainsvlei, verskyn na verwagting vandag weer in die Bloemfonteinse Landdroshof.

Koekemoer se ma Natasha het vroeër die maand op haar dogter se liggaam in hul woonstel op ‘n hoewe in Bainsvlei afgekom.

Die vertek waarin Koekemoer wreed verkrag en vermoor is, was deurdrenk met bloed maar niks is gesteel nie.

Die swart aanvaller staan tereg op aanklagte van huisbraak, verkragting en moord.

Die verdagte word verbind met ‘n vorige oortreding van diefstal en is tans uit op borgtog. Hy het nog nie gepleit nie en bly in aanhouding in Bainsvlei.

Die staat het gevra dat borgtog nie toegestaan word nie.

Volgens die polisie “was daar geen motief vir die moord nie”.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.