‘n Bosbloumaandag!

Deel op

‘n Beterweterige toeris wat hom nie aan die wildbewaarder se waarskuwings steur nie, lei tot ‘n uitbarsting. Die kommunikasiegaping is groot want kennelik meen die toeris dat wilde diere bang is vir mense en dat daar vir hom geen gevaar is nie.

Die wildbewaarder kan hom blykbaar nie tot iets anders oortuig nie.

Dié video is op die oomblik een van die gewildstes in Suid-Afrika.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.