Roodt-boek oor Engelse identiteit nou op papier!

Deel op

Raidersblad2Dan Roodt se opspraakwekkende essay oor Suid-Afrika se Engelse identiteit, Raiders of the lost Empire, is nou as gedrukte boek beskikbaar nadat dit verlede jaar as eboek verskyn het.

Almal wat tot dusver die boek gelees het, was gaande daaroor, soos byvoorbeeld die Amerikaanse resensent Roger Devlin wat die volgende te sê gehad het:

Dr. Roodt believes that repudiating the British crown was also a great stimulus to the radical black movement, and was a far more powerful motivation even than Marxism, which, outside the four English universities and a few fringe publications, had little influence. He believes it was the proclamation of the republic in 1961 that led Joe Slovo, as well as Nelson Mandela, to embrace the urban terrorism that was known as “armed struggle.”

…The Afrikaner people are clearly under attack from all sides: from blacks who resent them, from English-speakers who envy and despise them, and from the larger white world that will never forgive them for taking the measures they found necessary to build a European society in Africa. Their stark numerical disadvantage–they are perhaps 5 percent of South Africa’s population–means the stakes are higher and the crisis sharper for them than for other European peoples. But they are a heroic people, and if they rally to spokesmen like Dan Roodt, they will surely have a future.

As u nog nie dié opstel met sy baanbrekerswerk op die gebied van die “nuwe Suid-Afrikaanse identiteit” gelees het nie, bestel dit sommer nou in dié gehalte-uitgawe deur PRAAG deur na die produkbladsy te gaan.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.