SA se duur stadige internet striem glo groei

Deel op

Suid-Afrika se duur en stadige internet is besig om ekonomiese groei te strem, het RSG berig.

Volgens ‘n opname deur die Instituut vir Rasseverhoudinge is die maandeliks koste van breëband-internet in Suid-Afrika meer as tien keer soveel as in Brittanje.

Die Britte geniet egter ‘n internet-spoed wat sowat vyf keer vinniger is.

Die uitvoerende hoof van die instituut, Frans Cronje sê goedkoper en vinniger breëband sal tot ‘n aantal ekonomiese voordele lei en die bruto binnelandse produk ‘n broodnodige hupstoot gee.

Die Internasionale Telekommunikasie-vakbond het Suid-Afrika 137ste geplaas uit 166 lande in terme van die persentasie van die bevolking wat internettoegang het.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.